| Ons nuwe ampstaf [boodskap #98265] |
Wo., 15 September 2004 13:01  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98270 is 'n antwoord op boodskap #98268] |
Wo., 15 September 2004 14:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het miskien iets daar beet - simbolies is die bokkie nou gespan en
gespyker, reg om geslaan te word:))
--
Groetnis
Annette
"Plato" skryf in boodskap news:ci9gkq$5hc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote:
>
>> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
>> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
> Ek wonder of die feit dat hulle Springbokvel gebruik het vir die maak
> van die ding simbolies is van ons rugby span of wat hulle met die sport
> wil doen?
>
>
> Groete
> Plato
|
|
|
|
| Re: Ons nuwe ampstaf [boodskap #98271 is 'n antwoord op boodskap #98270] |
Wo., 15 September 2004 14:41  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
LOL
Annette wrote:
> Jy het miskien iets daar beet - simbolies is die bokkie nou gespan en
> gespyker, reg om geslaan te word:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Plato" wrote in message
> news:ci9gkq$5hc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Annette wrote:
>>> Hulle sal iemand met 'n groot kop moet kry om die ding in te dra, anders
>>> gaan die prentjie ietwat ongebalanseerd lyk:)
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>> Ek wonder of die feit dat hulle Springbokvel gebruik het vir die maak
>> van die ding simbolies is van ons rugby span of wat hulle met die sport
>> wil doen?
>> Groete
>> Plato
>
|
|
|
|