Tuis » Lekker » Musiek & liriek » MUSIEK NAVRAAG VANUIT SYDNEY
MUSIEK NAVRAAG VANUIT SYDNEY [boodskap #9824] |
Fri, 20 June 1997 00:00  |
Sharl Short
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na die naam van 'n cd wat gebaseer was op 'n tv program
van so 3 jaar terug. (Die se naam het ek ook al hoeka vergeet!)
Afrikaanse TV program. Dit was verfilm in die Oos Tvl (Hazyview se
wêreld) en die temaliedjie was iets te doen met "Treine, spore en stasies"
Kan iemand miskien help?
Baie dankie!
sps...@acay.com.au
|
|
|
|
|
Re: MUSIEK NAVRAAG VANUIT SYDNEY [boodskap #9851 is 'n antwoord op boodskap #9824] |
Tue, 24 June 1997 00:00  |
Jan Booysen
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
V wrote in article
...
> On 6/20/97 9:07PM, in message ,
> "Sharl Short" wrote:
>
> Ek het gelukkig nie veel tyd om TV te kyk nie, so ek ken nie die program nie,
> maar dit klink vir my of jy verwys na Richard van der Westhuizen en Lochner de
> Kock se "Tussen Treine". Die CD is deur Transistor Music bemark, en die
> "chorus" gaan so:
>
------------Snip------------
Heeltemal reg, die program se naam was: Balade vir n enkeling.
Jan.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:08 UTC 2025
|