Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toordokters en die ANC
| Toordokters en die ANC [boodskap #97983] |
Do., 09 September 2004 17:48  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
fonds eis:-)))
Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97988 is 'n antwoord op boodskap #97984] |
Do., 09 September 2004 19:27   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 2004 19:51:41 +0200, Plato wrote:
> DD wrote:
>> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
>> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
>> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
>> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
>> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
> Ja nee, dit is nie goed nie. Hulle sal egter seker die "dokters"
> reguleer, nie waar nie?
Ja, seker sal hulle gereguleer word. Soos die hospitaalwese gereguleer
word... soos die taxibedryf gereguleer word... soos die plakkery
gereguleeer word...
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97990 is 'n antwoord op boodskap #97984] |
Do., 09 September 2004 19:47   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 2004 19:51:41 +0200, Plato wrote:
> DD wrote:
>> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
>> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
>> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
>> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
>> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
Plato
> Ja nee, dit is nie goed nie. Hulle sal egter seker die "dokters"
> reguleer, nie waar nie?
wat ek heel interessant gevind het, was dat die Afrikaanse nuus
uitsending om sewe uur, by herhaling (2 keer) 'n dolosgooier gewys
het, besig om sy dolosse te gooi en te raadpleeg, terwyl dit uitgesaai
is. Dìt, tussen die lyne gelees, het my laat wonder of die
verslaggewer nie ook sy lag moes onderdruk terwyl hy die
kamera hanteer het nie. 'n Suur lag:-(
Onthou dat hulle sertifikate as kundig aanvaar word, en dat
daar selfs van 'n mediese fonds geeis mag word. En toe het
die minister van gesondheid van hul kundigheid gepraat.
Dit het my toe laat dink aan 'n berig wat ek heelwat jare gelede in 'n
koerant gelees het, (die koerantnaam sowel as land of ministersnaam
het my ontgaan) van 'n minister van landbou in een van die buurstate
wat gearresteer is vir moord, na hy die kop van sy slagoffer in sy
mielieland begrawe het, om 'n goeie oes te kry.
Baie waarskynlik gaan die opvolg hierop, wees dat mediesefondse
'n skuiwergat sal kry om slegs geakkrediteerde dokters se dienste
te gebruik. Dan sal die toordokters geakkrediteer word. En die taxi's
ook meer word. Soos die plakkerskampe.
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97991 is 'n antwoord op boodskap #97985] |
Do., 09 September 2004 19:55   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Sep 2004 18:38:05 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>
Daar word nou van sieners se dienste gebruik gemaak om die
moordenaar(s) van die Leigh meisie te probeer opspoor. En, dit
klink asof daar inligting van hulle afkom wat uit 'n ander dimensie
verkry word. Die geskiedenis vertel ook van meer sulke gevalle.
Is dìt nou rede genoeg om toordokters (want wat is 'n sangoma anders?
en moet nie maak asof jy meer weet van iets wat jy nou net by my
gehoor het, as die beriggewer wat tydens die beriguitsending die
dolosgooiers wys nie) in te span as kundige medici?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #97997 is 'n antwoord op boodskap #97983] |
Vr., 10 September 2004 03:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
"onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
sulke muti erkoop het.
--
Groetnis
Annette
"DD" skryf in boodskap news:rg51k0p85e0hmn8jndpajfl48lfj8ribje@4ax.com...
>
>
> Weer het die ANC bewys dat hulle die minder gegoede klas
> ophef. Dit moet waardeer word. Vir 'n werker sal dit ook nie
> meer moeilik wees om siekverlof te kry nie, want toordokters
> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
> fonds eis:-)))
>
> Frikkie, die mense is besig met opheffingswerk! Waaroor kla
> jy? As die toordokter se dolosse sê dat jy 'n week verlof kan
> kry, gaan jy met vakansie, my maat:-)))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98003 is 'n antwoord op boodskap #97985] |
Vr., 10 September 2004 06:23   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja my antie en jy is so uit voeling met realiteit dat jy nie eers meer die
verskil kan agterkom nie. Hierdie is nie 'n teorie nie. Dis die
realiteit. As 'n mens by die werk opdaag en hy sê hy kan nie werk nie want
hy is siek, dan sê die wet, as hy langer as 3 dae weg gaan wees van die
werkplek, dan moet hy 'n dokterssertifikaat hê as bewys van sy siekte. Dis
al klaar erg dat sulke vet meme's wat by klinieke werk en duidelik nie veel
weet van die mediese wetenskap nie, die sertifikate verskaf......meestal met
'n handpalm en 'n noot op geklap....dan wil die toordokters ook nog sy pond
vleis kom maak uit sy kennis wat al beter raak hoe meer geld gegee word.
Dis eintlik eenvoudig. As 'n werker met die soort van kak kom, dan laai ek
hom met die werk tot hy gatvol is en self loop....
"@rogers.com" wrote in message
news:hq10d.206965$pTn.78378@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "DD" skryf
>
> want toordokters
>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>> fonds eis:-)))
>
> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>
> Tant Hessie van Umkomaas
>
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98005 is 'n antwoord op boodskap #98003] |
Vr., 10 September 2004 06:43   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
LOL
Goeie idee.
Groete
Plato
Suidwester wrote:
> Ja my antie en jy is so uit voeling met realiteit dat jy nie eers meer die
> verskil kan agterkom nie. Hierdie is nie 'n teorie nie. Dis die
> realiteit. As 'n mens by die werk opdaag en hy sê hy kan nie werk nie want
> hy is siek, dan sê die wet, as hy langer as 3 dae weg gaan wees van die
> werkplek, dan moet hy 'n dokterssertifikaat hê as bewys van sy siekte. Dis
> al klaar erg dat sulke vet meme's wat by klinieke werk en duidelik nie veel
> weet van die mediese wetenskap nie, die sertifikate verskaf......meestal met
> 'n handpalm en 'n noot op geklap....dan wil die toordokters ook nog sy pond
> vleis kom maak uit sy kennis wat al beter raak hoe meer geld gegee word.
> Dis eintlik eenvoudig. As 'n werker met die soort van kak kom, dan laai ek
> hom met die werk tot hy gatvol is en self loop....
> "@rogers.com" wrote in message
> news:hq10d.206965$pTn.78378@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
>> "DD" skryf
>> want toordokters
>>> word nou erken as geneeshere en so word sertifikate deur
>>> hulle uigereik aanvaar, en hulle mag selfs van 'n mediese
>>> fonds eis:-)))
>> Weer word bewys dat die onkundige witnerwe met
>> hulle bekke vol, die probleem in SA is. Ek het lank
>> gelede, in die tagtigerjare, 'n program gesien waar
>> mediese kundiges en sangomas beraad pleeg oor
>> dinge wat hulle albei interesseer. Soos byvoorbeeld
>> die medisinale gebruik van sekere plante en kruies.
>> En as sommige mense sangomas raadpleeg, dan is
>> dit beste dat daar kontrole oor hulle uitgevoer word.
>> Tant Hessie van Umkomaas
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98064 is 'n antwoord op boodskap #97997] |
Vr., 10 September 2004 21:33   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 10 Sep 2004 05:36:41 +0200, "Annette" wrote:
> Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
> "onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
> sulke muti erkoop het.
Ja, en as van julle nie weet waarvan Annette hier praat nie, dit gaan
oor rowers wat gister vasgetrek is op die N12 toe hulle 'n geldwa wou
rob. (dit klink ôrraait né... wou rob... of praat ek robbish?)
Annyway, een wat geskiet is, het net voor hy dood is, gesê dat die
polisie nie veronderstel was om hom te sien nie. Want die muti wat die
toordokter vir hom gegee het, was veronderstel om hom onsigbaar te
maak.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98079 is 'n antwoord op boodskap #98038] |
Sa., 11 September 2004 06:44   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>> boeties kon kom op werk?
>
> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
nie....
> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
> Kerk.
----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
enigiemand anders, te moet deel?
Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
> hierbo maak.
-----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
uit!
Miskien moes witnerwe soos
> jy in die see ingestoot gewees het.
-----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
Maar
> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
> dit te laat gebeur.
-----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
gebruik jy dit? 100 keer?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98087 is 'n antwoord op boodskap #98064] |
Sa., 11 September 2004 09:12   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Dave Du Plessis wrote:
> On Fri, 10 Sep 2004 05:36:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Miskien moet die polisie die toordokters wat die muti verkoop wat skakers
>> "onsigbaar" maak in hegtenis neem, of dwing om bekend te maak aan wie hulle
>> sulke muti erkoop het.
>
>
>
> Ja, en as van julle nie weet waarvan Annette hier praat nie, dit gaan
> oor rowers wat gister vasgetrek is op die N12 toe hulle 'n geldwa wou
> rob. (dit klink ôrraait né... wou rob... of praat ek robbish?)
>
> Annyway, een wat geskiet is, het net voor hy dood is, gesê dat die
> polisie nie veronderstel was om hom te sien nie. Want die muti wat die
> toordokter vir hom gegee het, was veronderstel om hom onsigbaar te
> maak.
>
> DD
>
>
Hy het nie greken met die toordokters by polisie HK wat die muti
teenwerk nie...
;o)
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98093 is 'n antwoord op boodskap #98079] |
Sa., 11 September 2004 09:43   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote:
> "@rogers.com" wrote in message
> news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
>> "Suidwester" skryf
>> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>>> boeties kon kom op werk?
>> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
>
> ----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
> moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
> nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
> en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
> probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
> trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
> toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
> nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
> hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
> was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
> nie....
>
>
>> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
>> Kerk.
>
> ----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
> jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
> gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
> bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
> julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
> dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
> enigiemand anders, te moet deel?
>
> Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
>
>> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
>> hierbo maak.
>
> -----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
> nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
> bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
> uit!
>
> Miskien moes witnerwe soos
>
>> jy in die see ingestoot gewees het.
>
> -----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
> gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
> Maar
>
>> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
>> dit te laat gebeur.
>
> -----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
> gebruik jy dit? 100 keer?
>
>> Penkop van die Derde Republiek
>
>
>
Dit is die ding. As daar van ons verwag word om grond en wie weet wat
nog op te gee moet die donnerse Amerikaners en die Aussies dieselfde
doen. Fok hulle!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toordokters en die ANC [boodskap #98373 is 'n antwoord op boodskap #98079] |
Vr., 17 September 2004 21:38  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Die ou siel sou nie inpas nie, aangesien sy steeds swart voete sou was en
dan nog moes betaal om hulle te red van al wat 'n pes en vuilsiekte is.
"Suidwester" skryf in boodskap news:41429ee2.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:g7j0d.48$p1f.31@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>> Wie het die plase geskep waarop jou swart
>>> boeties kon kom op werk?
>>
>> Die witnerwe natuurlik, met geweer en patrone.
> ----Behalwe dat dit nie help om met jou tipe van argument te redeneer nie,
> moet jy bietjie in die geskiedenis gaan kyk waarom het die pionierboere
> nodig gehad om gewere te hê? Eerstens om te jag, natuurlik om te kan eet
> en tweedens om hulleself te kan beskerm teen stropers en diewe wat hulle
> probeer uitmoor het. Lees in die geskiedenis en jy sal sien dat meeste
> trekke en boere wat in gebiede gaan vestig het, die moeite gedoen het om
> toestemming te kry by die swart stamme in die omgewing. Meestal het dit
> nie lank gehou nie, dan word die boere aangeval en hul goed gesteel en van
> hul mense doodgemaak. As jy moontlik begrip vir so iets kan hê, Afrika
> was groot en wyd en met min mense. Niemand het kaart of transport gehad
> nie....
>
>> Of in die geval van Kakamas, die witnerf NG
>> Kerk.
> ----Jinne maar jy haat hulle steeds uit jou kinderdae uit omdat hulle jou en
> jou familie nie wou akkommodeer nie? Vir wat wil jy na 'n wit kerk toe
> gaan, of in hulle goed deel? Hoekom het julle nie julle eie kerk gestig en
> bedryf nie? Kerke se geld kom van hul lede en skenkings. Hoekom kon
> julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
> dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
> enigiemand anders, te moet deel?
>
> Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
>> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
>> hierbo maak.
> -----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
> nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
> bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop haak
> uit!
>
> Miskien moes witnerwe soos
>> jy in die see ingestoot gewees het.
> -----Of miskien moes die blankes hul vermoë gebruik het toe hulle die kans
> gehad het en die swart kieserstalle drasties verminder het?
> Maar
>> die swartmense het teveel ubuntu gehad om
>> dit te laat gebeur.
> -----Ai tog, dié modewoord spook darem lekker by jou? Hoeveel keer per dag
> gebruik jy dit? 100 keer?
>>
>> Penkop van die Derde Republiek
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 23:22:00 UTC 2026
|