| Beyers Naude oorlede [boodskap #97751] |
Di., 07 September 2004 05:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97869 is 'n antwoord op boodskap #97854] |
Wo., 08 September 2004 09:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat ons maar net hoop daar is meer mense soos hy, en baie minder mense soos
jy.
--
Groetnis
Annette
"Paul" skryf in boodskap news:foydnUnX5Ll-haPcRVn-hQ@is.co.za...
> JA, NOG 'N HANS-KAKIE IS DAARMEE HEEN!
> "Annette" wrote in message
> news:chjk2l$n1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|