Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paul Roos vat voor
Paul Roos vat voor [boodskap #97404] |
Mon, 30 August 2004 06:23  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand met
'n Engelse naam en etniese van.
Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
koerante gemaak word.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97467 is 'n antwoord op boodskap #97466] |
Mon, 30 August 2004 23:47   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie"
> Hoe kan Sipho in Engelse naam wees, eerder Seamus of Derrick. ;-)
Wel, Sipho is seker dan mos sy "regte" naam.
Ek wonder of die gewoonte van alle swart mense
om "Europese" voorname te kry, nou bietjie uit
die mode gaan raak. Dit was natuurlik iets wat in
die dae van die ou sendelinge ontwikkel het, omdat
meeste van die vroegste skole in SA deur sendelinge
begin is. In Lesotho, waar meeste van die vroegste
sendelinge Frans was, wonder ek of hulle André
of Leon geheet het?
As mens in 'n swart skool skoolgehou het
soos ek, dan het mens darem sports gesien wanneer
jy 'n register moet neem, en niemand staan voordat
die M en die N kom nie, en dan is omtrent die hele
klas onder dié twee, en moet jy die M's alfabeties
probeer rangskik.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97660 is 'n antwoord op boodskap #97429] |
Sun, 05 September 2004 07:02  |
Bosvark
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Twee baie goeie koshuise. Soos dit altyd was, ja.
"@rogers.com" wrote in message
news:uMEYc.5823$pDB1.333@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
Ek neem aan Paul Roos is nog 'n staatsskool met
'n baie goeie koshuis?
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 19:16:32 UTC 2025
|