| Dis Lente Innie Kaap [boodskap #97627] |
Vr., 03 September 2004 14:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag het ons gaan blomme kyk in die Waterfront. Daar was 'n kompetisie
waar deelnemers van blomme juweliersware moes maak - wonderlike kreatiewe
mense wat deelgeneem het.
Buitekant speel daardie slams met sy trompet en orkessie so lekker, mense
kon nie help om sommer daar in die pad 'n paar binnebouddraaie langarm te
vat nie:)))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
|
|
|
| Re: Dis Lente Innie Kaap [boodskap #97633 is 'n antwoord op boodskap #97628] |
Vr., 03 September 2004 14:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met sulke musiek bly dit lente in mens se hart - maak nie saak van die wind
en die water nie:)
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:a9vgj0lo232jj7f0333bdc7har6dj77ff7@4ax.com...
> On Fri, 3 Sep 2004 16:15:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > vat nie:)))
>
> Moenie worry nie, die wind en die reen is net om die draai.
>
|
|
|
|