Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis Lente Innie Kaap
Dis Lente Innie Kaap [boodskap #97627] Vr, 03 September 2004 14:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag het ons gaan blomme kyk in die Waterfront. Daar was 'n kompetisie
waar deelnemers van blomme juweliersware moes maak - wonderlike kreatiewe
mense wat deelgeneem het.
Buitekant speel daardie slams met sy trompet en orkessie so lekker, mense
kon nie help om sommer daar in die pad 'n paar binnebouddraaie langarm te
vat nie:)))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: Dis Lente Innie Kaap [boodskap #97628 is 'n antwoord op boodskap #97627] Vr, 03 September 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Sep 2004 16:15:20 +0200, "Annette" wrote:

> Vandag het ons gaan blomme kyk in die Waterfront. Daar was 'n kompetisie
> waar deelnemers van blomme juweliersware moes maak - wonderlike kreatiewe
> mense wat deelgeneem het.
> Buitekant speel daardie slams met sy trompet en orkessie so lekker, mense
> kon nie help om sommer daar in die pad 'n paar binnebouddraaie langarm te
> vat nie:)))

Moenie worry nie, die wind en die reen is net om die draai.
Re: Dis Lente Innie Kaap [boodskap #97633 is 'n antwoord op boodskap #97628] Vr, 03 September 2004 14:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met sulke musiek bly dit lente in mens se hart - maak nie saak van die wind
en die water nie:)
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:a9vgj0lo232jj7f0333bdc7har6dj77ff7@4ax.com...
> On Fri, 3 Sep 2004 16:15:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > vat nie:)))
>
> Moenie worry nie, die wind en die reen is net om die draai.
>
Vorige onderwerp: Einde van gyseldrama
Volgende onderwerp: Swakopmund se moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:08:47 MGT 2024