Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97562 is 'n antwoord op boodskap #97542] Do, 02 September 2004 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
groot fout!

Hier maak jy n fout. Die deursnit Moslem sal dit nie doen nie, dis die
fanatiese moslems wat die ander (meerderheid) n slegte naam gee. Mens lees
net nie van hulle nie.
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97563 is 'n antwoord op boodskap #97560] Do, 02 September 2004 01:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Nou nou Gloudina, jou nooiensvan (wat ek nie hier sal verklap nie) is so
> reg en eg Nederlands soos kan kom sou ek dink.

Wel, daar is geen iemand met daardie naam
in die Amsterdamse telefoonboeke nie. Ek
twyfel of jy een sal kry in die res van Nederland.
Die oervader, wat in 1704 na suidelike Afrika
gekom het, het glo van êrens net suid van die
huidige Denemarke gekom. Hy het as matroos
in die HOIK diens geneem. Jy kan veilig aanneem
dat enigiemand met my nooiensvan familie van
my is. ( Die verklaring van my nooiensvan:
"ryk" kom van "reiks" af, wat verwant is aan
"rex" maar wat in die konteks net "kaptein"
beteken. "Harus" beteken "swaard." Dus
die kaptein met die swaard.)

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97566 is 'n antwoord op boodskap #97551] Do, 02 September 2004 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bewus. En jou punt is?

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> As die meerderheid
>
>> Europieers Islam aanneem, dan word Europa soos die Midde Ooste.
>
>
> Ek wonder of jy weet dat daar 'n hele
> klomp mense in die VSA is wat aan
> "The Nation of Islam" behoort.
> Ingesluit Muhammed Ali.
>
> Gloudina
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97568 is 'n antwoord op boodskap #97562] Do, 02 September 2004 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As dit by oorlog kom? Ek dink jy maak 'n fout mens.

Groete
Plato

Ellie wrote:

> Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
> om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
> groot fout!
>
> Hier maak jy n fout. Die deursnit Moslem sal dit nie doen nie, dis die
> fanatiese moslems wat die ander (meerderheid) n slegte naam gee. Mens lees
> net nie van hulle nie.
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97571 is 'n antwoord op boodskap #97535] Do, 02 September 2004 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:f3oZc.1880$hbk.821@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

waar hulle myle en myle
> moes loop om water uit die witman se voor
> te gaan haal.
----dis die kern van jou storie. Dis die WITMAN se voor. Hoekom het
hulle nie self vir water geboor nie?

Die hele ekonomie van die
> streek was daar omdat hulle die hande-
> arbeid gedoen het ( in die geval van
> rosyntjies-maak is die arbeid baie persoons-
> intensief en was die arbeiders se rol dus
> van sentrale belang.)
-----en wil jy voorgee dat hierdie mense nie betaal is vir hulle werk nie?
As 'n mens betaal word vir sy werk het hy geen aanspraak meer 'op 'n deel
van die projek' nie. Hy is 'n stuk gereedskap wat deur die boer gehuur
word om 'n taak te verrig.
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97572 is 'n antwoord op boodskap #97571] Do, 02 September 2004 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> "@rogers.com" wrote in message
> news:f3oZc.1880$hbk.821@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> waar hulle myle en myle
>
>> moes loop om water uit die witman se voor
>> te gaan haal.
>
> ----dis die kern van jou storie. Dis die WITMAN se voor. Hoekom het
> hulle nie self vir water geboor nie?
>
> Die hele ekonomie van die
>
>> streek was daar omdat hulle die hande-
>> arbeid gedoen het ( in die geval van
>> rosyntjies-maak is die arbeid baie persoons-
>> intensief en was die arbeiders se rol dus
>> van sentrale belang.)
>
> -----en wil jy voorgee dat hierdie mense nie betaal is vir hulle werk nie?
> As 'n mens betaal word vir sy werk het hy geen aanspraak meer 'op 'n deel
> van die projek' nie. Hy is 'n stuk gereedskap wat deur die boer gehuur
> word om 'n taak te verrig.
>
>

Jip! Dit is so goed soos ek vra vir aandeel in maatskappye waarvoor ek
dienste lewer... Dis dom. Ek kan die aandele koop ja maar ek kan nie
verniet daarop aanspraak maak nie.

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97573 is 'n antwoord op boodskap #97572] Do, 02 September 2004 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net so belaglik soos van die swart mense wat vandag kerm oor die
witmense nie hul welvaart met hulle wil deel nie. Wat meer kan jy dan doen
behalwe om vir die mens 'n werk te gee? Hy verwag seker nie ek moet vir
hom 'n huis bou, 'n kar gee, kos gee en dan nog genoeg geld dat hy oorsee
ook kan gaan nie? Hoekom is dit so dat as 'n witmens gaan werk, dan moet
hy alles wat hy wil hê koop uit sy verdienste, maar as dit 'n swart mens is,
dan moet hy behuising, kos en klere ook verniet kry? Doen jy dit nie, dan
buit jy hulle uit!

"Plato" skryf in boodskap news:ch6kdb$165$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:f3oZc.1880$hbk.821@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>>
>> waar hulle myle en myle
>>
>>> moes loop om water uit die witman se voor
>>> te gaan haal.
>>
>> ----dis die kern van jou storie. Dis die WITMAN se voor. Hoekom het
>> hulle nie self vir water geboor nie?
>>
>> Die hele ekonomie van die
>>
>>> streek was daar omdat hulle die hande-
>>> arbeid gedoen het ( in die geval van
>>> rosyntjies-maak is die arbeid baie persoons-
>>> intensief en was die arbeiders se rol dus
>>> van sentrale belang.)
>>
>> -----en wil jy voorgee dat hierdie mense nie betaal is vir hulle werk nie?
>> As 'n mens betaal word vir sy werk het hy geen aanspraak meer 'op 'n deel
>> van die projek' nie. Hy is 'n stuk gereedskap wat deur die boer gehuur
>> word om 'n taak te verrig.
>>
>
> Jip! Dit is so goed soos ek vra vir aandeel in maatskappye waarvoor ek
> dienste lewer... Dis dom. Ek kan die aandele koop ja maar ek kan nie
> verniet daarop aanspraak maak nie.
>
> Groete
> Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97578 is 'n antwoord op boodskap #97573] Do, 02 September 2004 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 2/09/2004, heeft Suidwester verondersteld :
> Dis net so belaglik soos van die swart mense wat vandag kerm oor die
> witmense nie hul welvaart met hulle wil deel nie. Wat meer kan jy dan doen
> behalwe om vir die mens 'n werk te gee? Hy verwag seker nie ek moet vir
> hom 'n huis bou, 'n kar gee, kos gee en dan nog genoeg geld dat hy oorsee
> ook kan gaan nie? Hoekom is dit so dat as 'n witmens gaan werk, dan moet
> hy alles wat hy wil hê koop uit sy verdienste, maar as dit 'n swart mens is,
> dan moet hy behuising, kos en klere ook verniet kry? Doen jy dit nie, dan
> buit jy hulle uit!
Ja SW Dit is die mentaliteit van die swartes
Hulle sit te kyk van waar die wind kom
As die wittes nie die swartes alles gee is die wittes racist

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97579 is 'n antwoord op boodskap #97578] Do, 02 September 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan. Vir
'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en vir
hom stel dat hy op 'n proeftydperk van sê 3 maande is om te sien of die werk
hom pas en/of hy jou as werkgewer tevrede stel. Ná die drie maande betaal
jy hom dan sê R2000 per maand omdat hy darem nou al die werk ken en hy beter
diens kan lewer. Die swart werker? Nie maklik nie. Doen jy dieselfde
met hom, sal jy vind dat in 90% van die gevalle neem die ou se werkvlak af
en hy loop en brom en uiteindelik het jy 'n arbeidsdispuut met die vakbond.
Hölle glo dat jy die eerste drie maande van hom af gesteel het deur hom te
min te betaal! Dit speel nie 'n rol dat indiensopleiding ontvang het
nie....

"P_65" skryf in boodskap news:mn.12d67d495f292a5b.14359@hotmail.com...
> Op 2/09/2004, heeft Suidwester verondersteld :
>> Dis net so belaglik soos van die swart mense wat vandag kerm oor die
>> witmense nie hul welvaart met hulle wil deel nie. Wat meer kan jy dan doen
>> behalwe om vir die mens 'n werk te gee? Hy verwag seker nie ek moet vir
>> hom 'n huis bou, 'n kar gee, kos gee en dan nog genoeg geld dat hy oorsee
>> ook kan gaan nie? Hoekom is dit so dat as 'n witmens gaan werk, dan moet
>> hy alles wat hy wil hê koop uit sy verdienste, maar as dit 'n swart mens is,
>> dan moet hy behuising, kos en klere ook verniet kry? Doen jy dit nie, dan
>> buit jy hulle uit!
> Ja SW Dit is die mentaliteit van die swartes
> Hulle sit te kyk van waar die wind kom
> As die wittes nie die swartes alles gee is die wittes racist
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97580 is 'n antwoord op boodskap #97579] Do, 02 September 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan. Vir
> 'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en vir

Is daar nog mans wat werk vir R1500 in Namibië? Of is dit net 'n voorbeeld?
My eerste salaris was R800 per maand (ha ha ha), maar dit was darem 20 jaar
of wat gelede...

Stel iemand het net matriek en gaan doen admin werk by 'n bank, of so iets,
wat is sy salaris ongeveer?
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97581 is 'n antwoord op boodskap #97580] Do, 02 September 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max heeft ons zojuist aangekondigd :
> "Suidwester"
>> Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan. Vir
>> 'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en vir
>
> Is daar nog mans wat werk vir R1500 in Namibië? Of is dit net Åœn voorbeeld?
> My eerste salaris was R800 per maand (ha ha ha), maar dit was darem 20 jaar
> of wat gelede...
>
> Stel iemand het net matriek en gaan doen admin werk by Åœn bank, of so iets,
> wat is sy salaris ongeveer?

Moenie Africa vergelijk met Nederland!besien die
kwalifikasie,rendement,verantwoordelikheidsin,lewensduurte enz.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97582 is 'n antwoord op boodskap #97581] Do, 02 September 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"P_65"
> Max heeft ons zojuist aangekondigd :
>> "Suidwester"
>>> Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan. Vir
>>> 'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en
vir
>>
>> Is daar nog mans wat werk vir R1500 in Namibië? Of is dit net 'n voorbeeld?
>> My eerste salaris was R800 per maand (ha ha ha), maar dit was darem 20 jaar
>> of wat gelede...
>>
>> Stel iemand het net matriek en gaan doen admin werk by 'n bank, of so iets,
>> wat is sy salaris ongeveer?
>
> Moenie Africa vergelijk met Nederland!besien die
> kwalifikasie,rendement,verantwoordelikheidsin,lewensduurte enz.

Nee, hoor. Toe ek weg is uit SA was ?n salaris van R5000 al klein. Nou praat
hulle van R1500 (�EUR180) per maand...
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97583 is 'n antwoord op boodskap #97580] Do, 02 September 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was net bloot 'n voorbeeld, maar arbeiders werk in ons land nog vir
ongeveer R1 000 per maand. Maar hulle's hoofsaaklik ongeskoold en ook nie
vreeslik bereid om nuwe dinge te leer nie. Daar word egter nog meer dinge
ingegooi by die R1000. Hulle word vervoer werkplaas toe en terug. Hulle
kry werksklere en veiligheidskoene as die wet dit vereis. Oortyd word
natuurlik ook betaal wanneer dit nodig word en daaruit kan hulle heelwat
ekstra verdien. Jy moet miskien na die gewone lewenskoste kyk voor jy 'n
vergelyking tref?

Hier by ons:
Basiese behuising vir 'n enkelloper @R80 per maand.
'n Sak van 25kg mieliemeel kos R45.
Vleis [bees en skaap en donkie waaroor veral die Damaras mal is] so oor die
duim geskat @R8 per kilo vir die goedkoper snitte.

"Max" skryf in boodskap news:4137059b$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Suidwester"
>> Mens moet in Afrika bly om die denkwyse van die swart man te verstaan.
> Vir
>> 'n wit outjie kan jy besluit om aan te stel sê vir R1500 per maand en
vir
>
> Is daar nog mans wat werk vir R1500 in Namibië? Of is dit net 'n voorbeeld?
> My eerste salaris was R800 per maand (ha ha ha), maar dit was darem 20 jaar
> of wat gelede...
>
> Stel iemand het net matriek en gaan doen admin werk by 'n bank, of so iets,
> wat is sy salaris ongeveer?
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97598 is 'n antwoord op boodskap #97568] Vr, 03 September 2004 01:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk, maar ek kan nie dink dat die deursnee Moslem so wreed is is om sonder
dink iemand keelaf te sny nie.

-e-

"Plato" skryf in boodskap news:LLadnRRal9u2PavcRVn-hA@is.co.za...
As dit by oorlog kom? Ek dink jy maak 'n fout mens.

Groete
Plato

Ellie wrote:

> Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
> om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
> groot fout!
>
> Hier maak jy n fout. Die deursnit Moslem sal dit nie doen nie, dis die
> fanatiese moslems wat die ander (meerderheid) n slegte naam gee. Mens lees
> net nie van hulle nie.
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97669 is 'n antwoord op boodskap #97598] So, 05 September 2004 18:00 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ellie formuleerde op vrijdag :
> Dalk, maar ek kan nie dink dat die deursnee Moslem so wreed is is om sonder
> dink iemand keelaf te sny nie.
>
> -e-
>
> "Plato" wrote in message
> news:LLadnRRal9u2PavcRVn-hA@is.co.za...
> As dit by oorlog kom? Ek dink jy maak 'n fout mens.
>
> Groete
> Plato
>
> Ellie wrote:
>
>> Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
>> om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
>> groot fout!

>> Hier maak jy n fout. Die deursnit Moslem sal dit nie doen nie, dis die
>> fanatiese moslems wat die ander (meerderheid) n slegte naam gee. Mens lees
>> net nie van hulle nie.

Sommige sou wel wil maar het nie skerp mes nie :)
Vanaand op die VRT in Panorama gaan dit oor terrorism,hoe kinders
opgelei word tot egte moordmasien

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Paul Roos vat voor
Volgende onderwerp: Nasietrots
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:16:01 MGT 2024