Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Yes vir die BLOU BULLE
Yes vir die BLOU BULLE [boodskap #9739] Sa, 07 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
As 'n blou bul ondersteuner hier in die NW tussen al die Vrystaat
ondersteuners was Saterdag middag nogal lekker.
Re: Yes vir die BLOU BULLE [boodskap #9754 is 'n antwoord op boodskap #9739] Di, 10 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
William van Rijswijk  is tans af-lyn  William van Rijswijk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
JA, ek moet nogal sê ek was verbaas gewees dat die Bloues nog iets kan doen
! Wys jou net !!!

ame wrote in article ...
> As 'n blou bul ondersteuner hier in die NW tussen al die Vrystaat
> ondersteuners was Saterdag middag nogal lekker.
>
Vorige onderwerp: Die Bokke
Volgende onderwerp: Krieket in die kerk (Was: SA English vs Afrikaans)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:46:28 MGT 2024