Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heilbron se Fentimfees
Heilbron se Fentimfees [boodskap #97512] Wo, 01 September 2004 09:46
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klink of dit 'n vrolike spulletjie gaan wees.
Die plek waar die boerewors gebraai word. word genoem The Place of No
Return, en waar die kerrie-en-rys verkop word The Place of return.
Oom Paul se doodskis gaan ook opgeveil word.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Die Goeie oue tyd
Volgende onderwerp: 5 September 2004
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 12:28:52 MGT 2024