Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Goeie oue tyd
Die Goeie oue tyd [boodskap #97501] Wo, 01 September 2004 05:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai, hoe bly is ek dat ek grootgeword het in die tyd dat op skool net
onderskei is tussen soet en stout, en as mens stout was het jy 'n raps
gekry.
Vandag se arme bloedjies mag mos nie op skool getug word nie, en is nou
onderhewig aan grade van oortredings om die straf te bepaal.
Hiervolgens, volgens Argus, die reels by 'n Laerskool in Rondebosch:
Oortredingsgraad 1: Afwesigheid, afskryf van huiswerk, oneerlikheid, "
cheekiness and disruption of classes".
Graad 2: Vergeet boeke tuis, laatkom, nie te leer vir 'n toets nie,
rommelstrooi. " unconcerned attitude in class, throwing wet toilet paper
against the ceiling, rollerblading or cycling on school grounds, appearance
problems, arrogance on sportsfield, soiled bathroom"
Graad 3: Slordige werk, eet in die klas, " busy with other things, learners
in staffroom , windy.
Graad X: Pornografie, vekragting, satanisme, diefstal, 'n onderwyser vloek,
rook, spoeg, " serious aggressive behaviour, extortion, carrying of
dangerous weapons, defamation of character, harming the school's public
image.

Eergister is drie graad een leerlinge volgens graad X aangekla omdat hulle
in die klas prentjies van die manlike orgaan geteken het.
--
Groetnis
Annette
Re: Die Goeie oue tyd [boodskap #97509 is 'n antwoord op boodskap #97501] Wo, 01 September 2004 07:54 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem self is ek van opinie dat die dag toe dissipline by die venster
uitgewaai het en redes gevind is vir alles wat met die mens verkeerd gaan,
toe is die wêreld op sy kop gekeer. Ek kan nie 'n enkele pak slae wat ek
op skool gekry het, onthou wat my nie die wêreld se goed gedoen het nie.
Sekerlik was daar die enkeles wat nie heeltemal regverdig was in my
'onskuldige' oë nie, maar dit leer jou ook om die slae van die lewe te vat
en te verwerk.....myns insiens een van die belangrikste dinge vir enige mens
om te leer. Steeds vandag onthou ek al die onderwysers wat my gemoer het,
maar nie eintlik enige wat net mooi gepraat het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ch3o5j$jui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai, hoe bly is ek dat ek grootgeword het in die tyd dat op skool net
> onderskei is tussen soet en stout, en as mens stout was het jy 'n raps
> gekry.
> Vandag se arme bloedjies mag mos nie op skool getug word nie, en is nou
> onderhewig aan grade van oortredings om die straf te bepaal.
> Hiervolgens, volgens Argus, die reels by 'n Laerskool in Rondebosch:
> Oortredingsgraad 1: Afwesigheid, afskryf van huiswerk, oneerlikheid, "
> cheekiness and disruption of classes".
> Graad 2: Vergeet boeke tuis, laatkom, nie te leer vir 'n toets nie,
> rommelstrooi. " unconcerned attitude in class, throwing wet toilet paper
> against the ceiling, rollerblading or cycling on school grounds, appearance
> problems, arrogance on sportsfield, soiled bathroom"
> Graad 3: Slordige werk, eet in die klas, " busy with other things, learners
> in staffroom , windy.
> Graad X: Pornografie, vekragting, satanisme, diefstal, 'n onderwyser vloek,
> rook, spoeg, " serious aggressive behaviour, extortion, carrying of
> dangerous weapons, defamation of character, harming the school's public
> image.
>
> Eergister is drie graad een leerlinge volgens graad X aangekla omdat hulle
> in die klas prentjies van die manlike orgaan geteken het.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: september
Volgende onderwerp: Heilbron se Fentimfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 22:10:05 MGT 2024