Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97482] |
Tue, 31 August 2004 13:18  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
poog om godsdiens van die regering te skei.
Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
soos ek voorheen gesê het, HKGK...
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97488 is 'n antwoord op boodskap #97486] |
Tue, 31 August 2004 14:30   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Twak Gloudina, ek sê net wat die joernalis wat die storie geskryf het
gesê het, niks meer nie. Hier is die skakel.
http://www.sky.com/skynews/article/0,,30000-13209527,00.html
Ek haal ook so stukkie aan. Indien enige iemand nie Engels verstaan nie,
vra gerus vir Gloudina om te vertaal...
"France has made clear that the headscarf ban - part of a "secularity"
law aimed at reinforcing the separation of religion and state - will go
ahead when schools re-open on Thursday. "
Ek neem aan die arme joernaliste is gef##!
Groete
Plato
@rogers.com wrote:
> "Max" skryf
>
>
>> Die Franse het van gister af 'n verbod op kopdoeke by skole. Wat bedoel jy
>> met "die wet poog om godsdiens van die regering te skei"?
>
>
> Dis Plato se manier om die kopdoek-besigheid te
> veredel as iets wat dit nie is nie. Ek weet nie wat
> dit is met die Franse nie. Hier in Quebec het hulle
> ook die kopdoeke in skole probeer verban, maar die
> saak verloor. Wat is nou verkeerd met iemand wat om
> sy geloofsonthalwe iets op sy kop moet dra? Hier
> in Kanada wou die RCMP nie toelaat dat Sikh
> polisiemanne die Sikh tulban dra nie. Dis na die
> regshof geneem en nou dra Sikh RCMP ouens
> trots hulle tulban, en my hart swel van trots as
> ek 'n RCMP ou sien met 'n tulband. Hoekom
> kan Jode hulle petjies dra, maar ander nie?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97519 is 'n antwoord op boodskap #97518] |
Wed, 01 September 2004 11:42   |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na rijp beraad schreef @rogers.com :
> "Plato" skryf
>
> Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
>> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.
>
> Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
> is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
> wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
> ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
> Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
> Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
> Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
> Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
> en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
> inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
> na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
> is maar net op 'n kruistog.
>
> Gloudina
Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en
verowering!
Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.
Waar ook in die wereld waar moslims sit is daar probleme,sien die links
Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
ons,kristen honde,ons geld stink nie.
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97525 is 'n antwoord op boodskap #97523] |
Wed, 01 September 2004 13:19   |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op 1/09/2004, heeft @rogers.com verondersteld :
> "P_65" skryf
>
>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>
> So "julle" is Christene, nÚ? Kan jy sien hoe
> jy die woordeskat van rassisme verbind
> met dié van die Christelike geloof ( wat
> in die eerste plek in die Middel-Ooste
> gebore was.) Jy is net so min 'n ware
> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
> van die Bergpredikasie gevolg het.
Ons is in die ooe van die moslims christen honde!!wie is hierdie
racist,precies,die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
So n bandiete verdedig jy!! is dit jou Boedisme?Boedisme verdedig nie
terrorism nie
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97531 is 'n antwoord op boodskap #97526] |
Wed, 01 September 2004 14:41   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op 12 April 2002 skryf @rogers.com
En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo jy mense kan uitstoot uit die
vliegtuie uit nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
Op 9 September 2001 skryf @home.com
Die ou wat aan dieselfde groep behoort het as Wouter Basson wat op mense
ge-eksperimenteer het en hulle dan uit vliegtuie oor die oop see laat
uitstoot het. Hy behoort aan dieselfde groep, wat saam met ander, gejag het
op die San en hulle ongeveer uitgeroei het.
Op 29 maart 2000 skryf @home.com
en perfek regeer, maar omdat P.W. nou ondemokraties daargestel is, kan
hulle onder sy regime maar moor en van trappe afstamp en uit vliegtuie
uitstoot, dit maak nie saak nie, want dit het mos onder 'n diktatorskap
gebeur.
En nou (2004) weer skryf "@rogers.com"
> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
> Vee tog maar voor eie deur.
>
Ek's seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97540 is 'n antwoord op boodskap #97519] |
Wed, 01 September 2004 20:54   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
P_65 wrote:
> Na rijp beraad schreef @rogers.com :
>
>> "Plato" skryf
>> Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
>>> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.
>> Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
>> is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
>> wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
>> ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
>> Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
>> Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
>> Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
>> Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
>> en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
>> inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
>> na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
>> is maar net op 'n kruistog.
>> Gloudina
>
>
> Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en verowering!
> Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
> middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.
> Waar ook in die wereld waar moslims sit is daar probleme,sien die links
> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>
Baie waar.... Terug by my kultuur teorie...
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97542 is 'n antwoord op boodskap #97523] |
Wed, 01 September 2004 21:00   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "P_65" skryf
>
>
>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>
>
> So "julle" is Christene, nè? Kan jy sien hoe
> jy die woordeskat van rassisme verbind
> met dié van die Christelike geloof ( wat
> in die eerste plek in die Middel-Ooste
> gebore was.) Jy is net so min 'n ware
> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
> van die Bergpredikasie gevolg het.
> Jy speel politiek met Christen-wees.
> Dis wat hulle in die Middel-eeue
> gedoen het met hulle kruistogte na
> die sogenaamde Heilige Land. Hulle
> wou maar net meer grond en meer
> handelspaaie domineer, maar hulle
> het die politiek van sogenaamd
> Christen-wees gebruik om 'n
> ekskuus te hê om in te val. Die
> Moslem-wêreld is maar net besig
> om terug te veg teen die "kristen-
> honde" se dominansie. Tony Blair
> was maar te bly om weer sy vinger
> in Irak se pot te kry. Dis daar waar
> die Engelse al 'n paar honderd jaar
> hulle mag probeer laat voel.
>
> Gloudina
>
>
Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
groot fout! Ek kan nie iemand ruimte gee wat nie bereid is om my
dieselfde guns te betoon nie. Die midde ooste is soos hy is a.g.v die
leefstyl, kultuur, geloof en alles rondom dit. As die meerderheid
Europieers Islam aanneem, dan word Europa soos die Midde Ooste. Dit kan
nie anders nie. "When in Rome" moet verander na "Rome is wherever the
most Romans are..."
Cheers
Antowan
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97544 is 'n antwoord op boodskap #97525] |
Wed, 01 September 2004 21:01   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
P_65 wrote:
> Op 1/09/2004, heeft @rogers.com verondersteld :
>
>> "P_65" skryf
>>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>> So "julle" is Christene, nÚ? Kan jy sien hoe
>> jy die woordeskat van rassisme verbind
>> met dié van die Christelike geloof ( wat
>> in die eerste plek in die Middel-Ooste
>> gebore was.)
>
> Jy is net so min 'n ware
>
>> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
>> van die Bergpredikasie gevolg het.
>
>
> Ons is in die ooe van die moslims christen honde!!wie is hierdie
> racist,precies,die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
> So n bandiete verdedig jy!! is dit jou Boedisme?Boedisme verdedig nie
> terrorism nie
>
Goeie punte P-65
|
|
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97547 is 'n antwoord op boodskap #97531] |
Wed, 01 September 2004 21:06   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max wrote:
> Op 12 April 2002 skryf @rogers.com
> En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo jy mense kan uitstoot uit die
> vliegtuie uit nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
>
> Op 9 September 2001 skryf @home.com
> Die ou wat aan dieselfde groep behoort het as Wouter Basson wat op mense
> ge-eksperimenteer het en hulle dan uit vliegtuie oor die oop see laat
> uitstoot het. Hy behoort aan dieselfde groep, wat saam met ander, gejag het
> op die San en hulle ongeveer uitgeroei het.
>
> Op 29 maart 2000 skryf @home.com
> en perfek regeer, maar omdat P.W. nou ondemokraties daargestel is, kan
> hulle onder sy regime maar moor en van trappe afstamp en uit vliegtuie
> uitstoot, dit maak nie saak nie, want dit het mos onder 'n diktatorskap
> gebeur.
>
> En nou (2004) weer skryf "@rogers.com"
>
>> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
>> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
>> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
>> Vee tog maar voor eie deur.
>
>
> Ek´s seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
> Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
>
>
Wonderlik!
|
|
|
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97548 is 'n antwoord op boodskap #97532] |
Wed, 01 September 2004 21:13   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Max" skryf
>
>> Ek´s seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
>> Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
>
>
> En dankie dat jy ons argivaris speel. Ja-nee jong,
> ek sal nie vir die arrogante mense met die Nederlandse
> en Franse en Duitse vanne laat vergeet dat hulle ou
> handjies nou nie eintlik skoon is nie. Nie nou nie,
> en nie môre nie, en nie volgende jaar nie. Sodat
> ons almal weet waar Dawid die wortels gegrawe
> het.
>
> Gloudina
>
>
Niemand se hande is skoon nie Gloudina. In die geskiedenis van
Nederland, VOC tyd ensovoorts in ag geneem was hulle baie wreed. Die
hele wêreld was wreed met tye. Vandag nog. Dit is nie nuut nie en dit
sal nie ophou nie. Daar sal altyd iets op die aarde bly wat die moeite
werd is om 'n ander ou voor op te neuk.
Dit kan nie ek, jy of enige iemand anders keer nie. Die Indiane in
Amerika was nie boorlinge van Amerika nie Gloudina... Hulle was Mongole
wat oor die Behringse strate (spelling) na die Amerikas van die Ooste af
beweeg het... Niemand was regtig eerste êrens nie. Dit is maar wie die
sterkste is wat bepaal wie kry wat waar en wanneer. Jy kan so liries en
edel probeer wees as wat jy wil, die waarheid bly die waarheid. Die VN
se hoof doel is om die STATUS QUO te handhaaf. Met ander woorde die VN
is 'n vrieskas wat alles gevries het soos dit was ten stigtingstyd.
Niemand mag meer grond (landsgrens uitbreiding) eis nie ensovoorts. Die
vrieskas is egter te klein en die natuurlike vloei van dinge begin weer
die oorhand kry...
Die wêreld (snaaks genoeg) is 'n beter plek as die "wrede" natuur sy
koers mag gaan. Minder mense, meer bronne ensovoorts. Klink vreeslik, ek
weet, maar dis waar...
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:17:16 UTC 2025
|