Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Vloekery [boodskap #97225 is 'n antwoord op boodskap #97204] |
Tue, 24 August 2004 14:33   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf:
> Ek het nie op jou gesinspeel nie...
Phew - ek was nogal regtig bekommerd vir 'n oomblik. Nie oor die
vloekery per se nie, maar omdat ek nie geweet het dat ek vloek nie.
Ander mense sien mens mos baie anders as jyself, en dit is net so op
die nuusgroep ook. Dêm....
;-)
> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was só ontsteld. Dis
> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
Is dit nie interessant hoe sekere dinge ons almal dieselfde beïnvloed
al ken ons mekaar gladnie? Dit is seker die groep-dinamika of groep
karma? ;-)
Elkgeval, ek onthou ook van een spesifieke geval wat baie erg was, en
ek onthou ook dat ek seker omtrent 20 boodskappe probeer formuleer het
aan die persoon, maar het elke keer besluit om nie te pos nie.
Dit is nou maar een van die nadele van Internet groepe soos die. Mens
moet seker maar leer om die goeie saam met die slegte te neem.
Een van die eerste dinge wat ek op dié groep geleer het, is dat baie
mense wat hier deelneem ongelooflik agteraf is, en sal baie mooi
woorde hier op die nuusgroep uiter, maar agetraf sal hulle privaat
briewe skryf aan mekaar en te lekker skinder en valse aannames toedig
aan die wat hulle nie van hou nie, of mense wat 'n ander lewensuitkyk
of filosofie het as hulleself.
Hulle hou van woorde soos "ek sal haar/hom uitrook" en die ander
algemene gebruikte sin is iets in die lyn van "gooi 'n klip in die bos
en sien wat uitspring". Dit is die 2 wat hoofsaaklik gebruik word,
maar die res van die "tjie tjie" is gewoonlik een of ander variasie
van dieselfde tema. Na so geskinder en privaat opvryf sessie, sal
hulle dan hulle eiers hier kom lê en dan terugsit om te sien wat
gebeur. Tragies, nè?
Hulle doen dit op ander Afrikaanse groepe ook, so dit moet seker iets
met die Afrikaanse kultuur te doen hê?
Gelukkig weet ek dat alle Afrikaners nie so is nie, en dat daar baie
mense in die forum deelneem wat ook nie so is nie.
Nou ja, ek beter my seepkissie gaan wegpak vir eers. Ek moet bietjie
gaan werk vir 'n verandering. Somer vakansie is verby. Te vinnig...
;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97375 is 'n antwoord op boodskap #97373] |
Sun, 29 August 2004 05:43   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Jy is ook nie alleen in jou denke nie wat
>
>> dit nog meer frustrerend maak.
>
> Net omdat Ferdi jou steun is ook nie iets om aan
>
>> vas te hou nie Gloudina.
>
> . Hy is verby die punt van
>
>> waarheid. Hy glo die leuens en leef daarmee. Dit is maklik vir hom om
>> daarmee te lewe want dit maak sin.
>
>
> Ja, dis darem jammer dat daar nou 'n persoon soos
> "Ferdi" op die nuusgroep is, nè? Iemand wat in SA
> woon, sodat jy nou nie kan sê "ek weet nie wat in SA
> aangaan nie. " Nou moet jy hom maar beswadder,
> anders tuimel jou ou huisie van kaarte op jou in. Ek
> dink egter jy moet jou hand in eie boesem slaan en
> begin grootword. As jy meer volwasse opinies
> begin openbaar, sal mense op hierdie nuusgroep
> jou ernstiger opneem. Tot tyd en wyl jy dit doen,
> is jy maar net nog een liggewig wat dieselfde ou
> rasse-deuntjie sanik, en wat selfs volwasse
> Afrikaners nie eens ernstig opneem nie.
>
> Gloudina
>
>
Ek het dit gedoen Gloudina en ek staan by my opinies. As ek as liggewig,
onkundig of wat ook al beskou word is dit maar so. Ek staan vas by my
teoriee en terloops is Ferdi selfs hier ook nie alleen nie. Ek het al
geleer, net omdat die "meerderheid" mense dink iets is reg, maak dit nie
noodwendig reg nie.
Groete
Plato
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97584 is 'n antwoord op boodskap #97490] |
Thu, 02 September 2004 14:05  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy het nie 'n clue waarvan hier gepraat word nie.
Maar dis seker nie 'n posisie vreemd aan jou nie, hmmmm?
On Tue, 31 Aug 2004 21:32:06 +0200, "Paul" wrote:
> MY GENUGTIG...FERDIE?
> Kom jy nou eers agter dat die land se inwoners het koers gekies?
> Ek het mos meer as 'n jaartoe ek laas op die ng geskryf het die beeld se
> joernaliste se wonderbaarlike ondersoekende talent besing:)))
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:emhmi0dnqi8patolt6hqa2uhs8lclktlbg@4ax.com...
>> On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>> > buiteland sit nie?
>> Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
>> hmmm?
>
|
|
|
Bladsye (7): [ 7] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:02 UTC 2025
|