| Spele Afsluiting. [boodskap #97401] |
Ma., 30 Augustus 2004 03:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97426 is 'n antwoord op boodskap #97424] |
Ma., 30 Augustus 2004 10:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - die dames wat die ritmiese gimnastiek gedoen het. se bene was
kollektief baie mooier, alhoewel verskillend.
Ek het nog nooit so baie mense op 'n verhoog gesien wat se bene so presies
eenders gevorm is nie.....
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Suidwester" wrote in message
news:4132fc9e.0@news1.mweb.co.za...
> Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
> dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
> "Annette" wrote in message
> news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
>> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
>> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97427 is 'n antwoord op boodskap #97426] |
Ma., 30 Augustus 2004 11:34  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wat sê jy nou? Dat hulle nie by die Spele was nie? Daar is van die
ritmiese meisies se bene wat mooi is, maar baie van hulle lyk anoreksies.
Daar was mos ook 'n skandaal by hulle oor eetlusonderdrukkers.....
"Annette" wrote in message
news:cguvvo$a6a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat - die dames wat die ritmiese gimnastiek gedoen het. se bene was
> kollektief baie mooier, alhoewel verskillend.
> Ek het nog nooit so baie mense op 'n verhoog gesien wat se bene so presies
> eenders gevorm is nie.....
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:4132fc9e.0@news1.mweb.co.za...
>> Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
>> dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
>>> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
>>> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|