Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die Bokke
Die Bokke [boodskap #9655] |
Sun, 01 June 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
ame
Boodskappe: 20 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sal graag wil hoor wat is die kommentaar oor die Bok span. Ek dink
dit is nie sleg nie!! Ons het 'n bul van 'n voorry!!!!
|
|
|
|
Re: Die Bokke [boodskap #9715 is 'n antwoord op boodskap #9655] |
Wed, 04 June 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Darrin Speegle
Boodskappe: 14 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
V wrote:
============================================================ ====================
> Ek stuur sommer 'n Mexican Wave wat iemand vir my gestuur het. Ek glo dis
> hier van toepassing, en druk my gevoelens mooi uit!
> =========
Nog 'n verskil tussen SA Engels en VSA Engels. Ons gebruik net "wave"
en nie "Mexican wave" nie.
Darrin.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:34 UTC 2025
|