Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Drie Nasies
Drie Nasies [boodskap #97129] |
Sun, 22 August 2004 19:57 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laas jaar het iemand hier met trots aangekondig dat ons hierdie jaar die
Drie-nasie beker sal wen - teen Zimbabwe en Namibië.
Hoekom is hy vandag so stil????
Soois wat geskree het toe almal gekla het.
|
|
|
Re: Drie Nasies [boodskap #97130 is 'n antwoord op boodskap #97129] |
Mon, 23 August 2004 03:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie dit sou moontlik gewees het met Strauelli nog steeds aan die
stuur van sake nie.
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:cgats3$de0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laas jaar het iemand hier met trots aangekondig dat ons hierdie jaar die
> Drie-nasie beker sal wen - teen Zimbabwe en Namibië.
>
> Hoekom is hy vandag so stil????
>
>
> Soois wat geskree het toe almal gekla het.
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|