Toets [boodskap #123] |
Do., 24 Januarie 2002 10:27  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my hier gaan niks aan nie
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #129 is 'n antwoord op boodskap #128] |
Ma., 28 Januarie 2002 06:50  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan heel goed wat julle skryf. Terloops, Arthur, dankie dat jy vir
my geskerm het in die "sammeln" nuusgroep. Kwaai haaie swem daar rond en ek
sal dit in die toekoms sorgvuldig vermy.
Van my Afrikaanse kant af is ek weer geïnteresseerd hoeveel van my
Afrikaanse woorde eie aan die taal is en nie deur julle verstaan kan word
nie. Ons het ruim toegang tot Hollandse lektuur en ook 'n paar Hollandse
kennise.
Arthur, waar het jy Afrikaans so goed leer praat?
Koot
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a2umjh$1nac$1@news.kabelfoon.nl...
> "Giskart" schreef...
>> Koot Pieterse wrote:
>>> Lyk my hier gaan niks aan nie
>> Als niemand iets serieus post dan trekt dat geen publiek aan.
>
> Gaan dan asseblief nie begin met enig iets serieus hier te pos nie! Ek
> geniet die rus ;-)
>
>> Kunnen jullie dit verstaan ? Ik ken eigenlijk geen Afrikaans kan wel bijna
>> volledig begrijpen wat men schrijft in het Afrikaans.
>
> Ek neem aan die meeste Afrikaners kan jou plasing volledig verstaan. Vir
> my -as Hollander- is dit sowieso geen probleem nie :)
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #9688 is 'n antwoord op boodskap #123] |
Di., 03 Junie 1997 00:00  |
Jonnie
Boodskappe: 31 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article , wrote:
>
> ê ë è ï û
>
> dis 'n toets
>
Veels geluk Gloudina, jy het hulle uiteindelik ook gekry!
|
|
|
Re: Toets [boodskap #9712 is 'n antwoord op boodskap #123] |
Wo., 04 Junie 1997 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jon...@anon.ac.za (Jonnie) writes: > In article , wrote:
>>
>> ê ë è ï û
>>
>> dis 'n toets
>>
>
> Veels geluk Gloudina, jy het hulle uiteindelik ook gekry!
Moenie met siekte spot nie.
Ek hoop egter dat almal wat veral die gedigte
lees, wel die tekens reg op hulle sagteware kry.
Ek sou dit haat as daar allerhande kodes in die
gedigte voorkom. In daardie geval sou ek liewer
teruggaan na die ander manier van die kappies en
umlauts skryf.
Gloudina
|
|
|