Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van trekkers
Van trekkers [boodskap #971] So, 22 Junie 2003 22:12 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
> lekker doen wat jy ook mee besig is.
>
> --

Ek sal nie getrek wees nie Andries, ek het jou mos al gesê ek drink
nie (behalwe wyn met ete):-))
Dankie vir die goeie wense, ek sal teen Dinsdag aand of Woensdag seker
weer hier wees.

Lorinda
Re: Van trekkers [boodskap #973 is 'n antwoord op boodskap #971] So, 22 Junie 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jun 2003 15:12:04 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries wrote:
>> Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
>> --
>
> Ek sal nie getrek wees nie Andries, ek het jou mos al gesê ek drink
> nie (behalwe wyn met ete):-))
>
> Lorinda

ò Kardinaal, Kardinaal...
laat ons nael
want selfs by die vleis
bly jy in die kluis...
Re: Van trekkers [boodskap #1000 is 'n antwoord op boodskap #971] Ma, 23 Junie 2003 22:05 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Ek sal nie getrek wees nie Andries, ek het jou mos al gesê ek drink
> nie (behalwe wyn met ete):-))
> Dankie vir die goeie wense, ek sal teen Dinsdag aand of Woensdag seker
> weer hier wees.

Ek het nie bedoel dronk word nie. :-D
Ek het bedoel as jy klaar verhuis het.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: Naam verandering kennisgewing
Volgende onderwerp: Norbert se moll
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 03:48:00 MGT 2024