Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » malaria?
malaria? [boodskap #97005] Do, 19 Augustus 2004 21:59 na volgende boodskap
Martijn S  is tans af-lyn  Martijn S
Boodskappe: 7
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Welk gebied in SA is malariagebied??
groet,
martijn
Re: malaria? [boodskap #97006 is 'n antwoord op boodskap #97005] Vr, 20 Augustus 2004 03:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Daar na Kruger Wildtuin se kant toe, waarskynlik ook die noordelike dele van
Limpopo
Joeboy

> Welk gebied in SA is malariagebied??
> groet,
> martijn
>
Re: malaria? [boodskap #97007 is 'n antwoord op boodskap #97005] Vr, 20 Augustus 2004 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sedert 1994 het die Malaria gebied weer dieper die grense van SA
binnegedring. Areas wat voorheen nie Malaria gebied was nie is nou weer.

Raar maar waar. Gloudina sal dit seker maar op die Afrikaner se skouers
plaas.

Martijn S wrote:

> Welk gebied in SA is malariagebied??
> groet,
> martijn
>
Re: malaria? [boodskap #97010 is 'n antwoord op boodskap #97005] Vr, 20 Augustus 2004 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Julle mense moet weet die mense daar onder in die Noorde word lelik 'n gat
in die kop gepraat as hulle hiernatoe kom.
Ian se niggie kom slegs hier in die Kaap kuier, en hulle het haar in
Engeland ingepraat vir inspuitings van malaria, dissentrie, polio, en ander
onbekende tropiese siektes. Sy het 12 !! inspuitings geneem om gesond hier
in die Kaap te kuier;))

--
Groetnis
> "If you are travelling to the far north-east of South Africa you should
> consult a heath-care professional for the best and latest advice concerning
> malaria prophylaxis as it changes regularly.
>
> Malaria is endemic in the lowveld of Mpumalanga and Limpopo, and on the
> Maputaland coast of KwaZulu-Natal and you are at most risk in the summer
> months.
>
> .....
>
> www.southafrica.net/index.cfm?sitepageID=124
>
> .....
>
> If you are pregnant, it is advisable to avoid malaria areas but you can
> still have a great holiday (including some excellent game viewing) without
> setting foot in a malaria-endemic area. Some medical conditions are
> contra-indications for malaria prophylactic drugs, so consult your regular
> doctor if you have any pre-existing maladies. Think carefully before taking
> young children into malaria areas."
>
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Martijn S" wrote in message
> news:cg37s7$c92$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>> Welk gebied in SA is malariagebied??
>> groet,
>> martijn
>>
>
Re: malaria? [boodskap #97014 is 'n antwoord op boodskap #97007] Vr, 20 Augustus 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:CtOdnYC93fEfELjcRVn-rg@is.co.za...
> Sedert 1994 het die Malaria gebied weer dieper die grense van SA
> binnegedring. Areas wat voorheen nie Malaria gebied was nie is nou weer.
>
> Raar maar waar. Gloudina sal dit seker maar op die Afrikaner se skouers
> plaas.

Nee, sy sal dit prys, noudat die ANC aan bewind is, is malaria vry om oral
in SA te beweeg.
Re: malaria? [boodskap #97020 is 'n antwoord op boodskap #97014] Vr, 20 Augustus 2004 10:49 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote:
> "Plato" wrote in message
> news:CtOdnYC93fEfELjcRVn-rg@is.co.za...
>
>> Sedert 1994 het die Malaria gebied weer dieper die grense van SA
>> binnegedring. Areas wat voorheen nie Malaria gebied was nie is nou weer.

>> Raar maar waar. Gloudina sal dit seker maar op die Afrikaner se skouers
>> plaas.
>
>
> Nee, sy sal dit prys, noudat die ANC aan bewind is, is malaria vry om oral
> in SA te beweeg.
>
>
Sonder sy pasboek... LOL
Vorige onderwerp: toets
Volgende onderwerp: Hijackers execute young father
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:05:36 MGT 2024