Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » welkom hier :-))
welkom hier :-)) [boodskap #93] |
Fri, 27 July 2001 15:37  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
daarbuite aangaan.
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
Re: welkom hier :-)) [boodskap #97 is 'n antwoord op boodskap #95] |
Sat, 28 July 2001 16:49  |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
> Toen ik soc.culture.sa.afrikaans vond, vond ik ook deze, dus al jaren ook.
Ek is baie seker dat my provider hierdie nuusgroep in die verlede nie
doorgege� het. Ek het -as ek my hardeskyf weer eens geformatteer het- altyd
SCSA-A kan vind deur net "afrikaans" te soek ..... ek het dan slegs 1 groep
gevind.
> Ennu tis hier lekker rustig :-)))
> Nog geen ruzies meegemaakt hier.
Ja, wat wil jy? Daar is niemand om mee te baklei nie :)
Groete,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:56 UTC 2025
|