Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herero's se Duitse verskoning
Herero's se Duitse verskoning [boodskap #96945] Do, 19 Augustus 2004 13:21 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tant Gloudina sal seker geskok wees om te hoor dat die Duitse verskoning toe
nooit die verwagte verskoning was nie en dat die spulletjie nou in twee
kampe verdeel is. Die kerke en hul mense reken die Duitse ambassadeur se
'toevallige verskoning' [dit was nie deel van die toespraak nie en sy het
dit agterna bygevoeg] was miskien nie so maptelik soos die ander manne dit
sou wou gehad nie, maar hulle's bereid om haar die voordeel van die twyfel
te gee en die verskoning [vir die oorlog let wel en NIE vir volksuitwissing
soos wat Gloudina wil storie nie] aanvaar met die hoop dat die Duitse
regering ook verder in die toekoms sal verskoning vra vir die Nama's, en so
aan.
Van die Herero-manne is nie tevrede nie en sê haar verskoning is 'n pot
stront want askies sê beteken niks nie.....hulle wil kompensasie hê. Die
Duitse regering sê egter hulle het hul laaste woord gespreek. Hulle
ondersteun ontwikkeling in Namibië aktief en gee geld vir bona-fide projekte
wat die hele land tot voordeel is, nie net een groep nie. Die laaste skote
is steeds nog nie geskiet nie............
Re: Herero's se Duitse verskoning [boodskap #97066 is 'n antwoord op boodskap #96945] Vr, 20 Augustus 2004 17:08 Na vorige boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Tant Gloudina sal seker geskok wees om te hoor dat die Duitse verskoning toe
> nooit die verwagte verskoning was nie en dat die spulletjie nou in twee
> kampe verdeel is. Die kerke en hul mense reken die Duitse ambassadeur se
> 'toevallige verskoning' [dit was nie deel van die toespraak nie en sy het
> dit agterna bygevoeg] was miskien nie so maptelik soos die ander manne dit
> sou wou gehad nie, maar hulle's bereid om haar die voordeel van die twyfel
> te gee en die verskoning [vir die oorlog let wel en NIE vir volksuitwissing
> soos wat Gloudina wil storie nie] aanvaar met die hoop dat die Duitse
> regering ook verder in die toekoms sal verskoning vra vir die Nama's, en so
> aan.

Die Hereros het daardie oorlog self begin! Is dit nie so nie? Maherero
het so 100 Duitsers ens. laat vermoor. Sal die Hereros die Duitsers om
verskooning vra?

> Van die Herero-manne is nie tevrede nie en sê haar verskoning is 'n pot
> stront want askies sê beteken niks nie.....hulle wil kompensasie hê. Die
> Duitse regering sê egter hulle het hul laaste woord gespreek. Hulle

Leer van die Jode, leer hoe om uit dom mense geld te maak.
Die eise wat gestel word berus op stukkies propaganda:
"THE HERERO PEOPLE'S REPARATIONS CORPORATION"
http://www.ipr.uni-heidelberg.de/Mitarbeiter/Professoren/Hes s/HessForschung/zwang/herero.pdf
Anders as die Jode het die Herero ook nie invloedryke netwerke nie.

> ondersteun ontwikkeling in Namibië aktief en gee geld vir bona-fide projekte
> wat die hele land tot voordeel is, nie net een groep nie. Die laaste skote
> is steeds nog nie geskiet nie............

Die land is Duitsland se grootste se kapita ontvanger van
ontwikkelinghulp. En die Duitsers spaar nie met ontwikkelingshelp.
Vorige onderwerp: Boer en Broer
Volgende onderwerp: Nog 'n grond-skok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 04:19:35 MGT 2024