Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Al - chemis " deur KOOT PIETERSE
" Al - chemis " deur KOOT PIETERSE [boodskap #96864] Wo, 18 Augustus 2004 13:51
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al-chemis
Koot Pieterse

Merkaptaan en bensofenoon -
Dit is my ryk, dis my domein.
Geen kwetsing hier, geen bly, geen pyn.
Hier plooi ek self, in ure laat
die klein heelal van trek en stoot.
Laat oerou affiniteite kies
wat was en word
- wie trou met wie!
Hier is ek god van
minuskule materie.
Vorige onderwerp: " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: " Die Gewigopteller " deur ERNST VAN HEERDEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:31:19 MGT 2024