Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Artikel in die Rapport [boodskap #96725] |
Mon, 16 August 2004 09:25  |
BitterEinder
Boodskappe: 37 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
"Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
nou onder die bestaansminimum."
Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
My hart gaan uit na my mense...
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96727 is 'n antwoord op boodskap #96725] |
Mon, 16 August 2004 10:03   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe kón enigiemand regstellende aksie sien as 'n logiese en goeie strategie?
Daar is twee kante. Die politieke een van die politici en die fanatici wat
ten alle koste die 'voorheen benadeeldes' na vore druk en die realiteit van
die gevolge van hierdie fout wat gemaak word. Dit werk eintlik so: Aan
die begin is politieke aanstellings deur die nuwe regerings in bestaande
departemente gemaak en met die regte modus operandi.....hulle't sê 'n swart
departementshoof aangestel wat parallel loop met sê die bestaande blanke
departementshoof. Die doel is dat hierdie nuwe aanstelling die werk moet
leer van die bestaande hoof om uiteindelik dan die werk oor te vat. Wat in
realiteit gebeur het, was dat die groot gros van hierdie politieke
aanstellings nie die kennis of die ondervinding gehad het vir die taak op
hand nie. Die bestaande mense in die staatsdiens het ook grootgeword in 'n
konserwatiewe staasdiens. Die nuwe mense het nie die geduld gehad nie en
moes van hierdie remskoene ontslae raak. Omdat hyself nie op standaard was
met die werk by die departement nie, het hy dan nog aanstellings gemaak wat
net so min, of minder, as wat hyself weet. Eenvoudig het dienslewering van
die staatsdiens begin ly. Onderhoud op staatsinstellings en staatsbates is
in sy moer en stlery binne-in die staatsdiens is algemeen. Daar is
staatsgeboue wat jy nie kan waag om jou kantoordeur oop te los as jy gaan
piepie nie, want as jy terugkom is jou goed gesteel! Ek, vir een, het nie
'n probleem met regstellende aksie nie, MAAR dit moet gebeur met een doel
onder oë en dit is om die dienslewering op dieselfde standaard te behou of
selfs te verbeter. Dit gebeur nie en daarom werk regstellende aksie nie.
Punt.
"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408160125.5e61d8bb@posting.google.com...
> Vandag se Rapport dra die volgende voorblad artikel:
>
> "Werkloosheid onder wit Suid-Afrikaners het die afgelope dekade met
> 197% toegeneem. Tussen 10% en 12% wittes leef volgens amptelike syfers
> nou onder die bestaansminimum."
>
> Ek werk in die IT industry in Ierland met die gevolg dat my 9-5 lewe
> vol geskoolde mense is. En ek vind bittermin mense wat Affirmative
> Action sien as goeie, gebalanseerde strategie.
>
> My hart gaan uit na my mense...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96748 is 'n antwoord op boodskap #96744] |
Mon, 16 August 2004 15:05   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3gh1i0dbsh85s0v5psnboe6d1tb7ragblk@4ax.com...
> On Mon, 16 Aug 2004 14:59:57 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Wie se ek het nie al onder wit Afrikaanse mans gewerk wat nie eintlik
> geweet het wat hulle doen nie, die een of ander obskure graad gehad
> het, maar die regte broeders geken het nie?
-----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle darem 'n
soort van 'n etiek gehad. Vandag kry ons landdroste, prokureurs en
advokate, ens. ens. wat die wet oortree en dis eintlik nie mense waarvan jy
dit verwag nie.
>
> Miskien weet ek hoe dit voel waarna jy verwys?
----Ag, enigiemand wat al ooit vir 'n baas gewerk het dink altyd sy baas is
slegter as hyself.....dis wat kompetisie genoem word, maar as jou baas nie
eers behoorlik kan lees en skryf en praat nie en ooglopend niks weet van jou
bedryf nie, dan is dit moeilikheid. Ek meen, ek gaan sit nou die dag en
onderhandel met 'n staatsamptenaar hier by ons wat 'n departementshoof is.
Hierdie man weet nie eers 'n vaie benul van wat in sy eie departement aan
die gang is nie en die ergste is, is dat hy weet dat jy weet en hy voel
fokol daarvoor! Solank hy sy blink kar ry en in 'n groot huis bly, dan het
hy nie 'n saak nie. Die algemene geloof wás mos al die jare dat die
blankes alles gesteel het van die staat ......maar niemand het vir hulle
vertel dat geld eers gemaak moet word voor jy dit kan bestee nie!
>
> Maar ek stem eintlik saam met jou siening.
> Die trick le in hoe dit gedoen word en - NB - dat dit 'n afsnypunt
> het.
--------Presies. Die groot vraag wat deur die maptenary gevra moet word by
enige aanstelling [swart of wit] is of die taak wat gedoen moet word net so
goed of beter as in die verlede verrig gaan word. Is dit nie so nie, dan
boer jy agteruit en benadeel jy jou land en doen jou eie mense skade aan.
Kak in jou eie nes, anders gesê.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96771 is 'n antwoord op boodskap #96760] |
Tue, 17 August 2004 06:55   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, jy het die vermoë om die punt van 'n argument mis te sien, of
doelbewus mis te kyk? Ek praat nie van enkelinge nie....nie aan die
destydse kant of aan vandag se kant nie. Ek praat van dat jy voor die
oorgang van mag, in enige hospitaal [blank en swart] in die land kon
ingestap het en jy sou 100% higiëniese toestande daar gekry het, met
opgeleide verpleegsers, dokters....almal netjies en skoon. Die bed wat op
jou gewag het was veel skoner as wat jy ooit by die huis kan hê. Beide
verpleegster en dokter is doeltreffend opgelei vir die taak op hand. Die
hospitaal het alles gehad want sy administrasie word doeltreffend bestuur.
Dis soos dit was.
Nou, na 15 jaar van meerderheidsregering, nou het die hospitale nie meer
beddegoed of breek goed nie. Die lugversorgings werk merendeels nie meer
nie en as jy soontoe moet gaan moet jy sorg vir jou eie beddegoed en kos.
Die res is gesteel deur eie personeel. En die verpleegsters? Sulke vet
meme's [ja van vreet want 'n mens word nie vet van kinders kry nie....te
veel eet en te min kak] wat geensins belangstel in hul eie higiëne of die
van die hospitaal nie. Die geboue is verwaarloos, die gronde is
verwaarloos.
Wil jy regtig, en in jou volle verstand, vir my vertel dat sake vir die
gewone man op straat verbeter het na magsoordrag? Sê jy wel dan kan ek nie
anders as om jou as 'n idioot te klassifiseer nie.....iemand wat net
hanna-hanna om haar eie stem te hoor.
"@rogers.com" wrote in message
news:WB7Uc.202$D6M1.193@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester"
>
>> -----Dit is sekerlik ook waar, maar ten minste het meeste van hulle
darem
> 'n
>> soort van 'n etiek gehad.
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk
> kon regverdig, en mense verbrand langs
> braaivleisvure.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96774 is 'n antwoord op boodskap #96760] |
Tue, 17 August 2004 07:20   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:WB7Uc.202$D6M1.193@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> Ja, die soort etiek wat apartheid in die kerk kon regverdig,
------Net 'n vragie vir jou. Jy sal nie weet nie want jy sit in Kanada,
maar wat het gebeur in Suider-Afrika na die bevryding? Dis nou vry om na
enige kerk toe te gaan vir enigiemand. Dink jy dis wat gebeur? Die
oorgrote meerderheid doen dit nie! En hoekom nie? Omdat mense hou van
hulle eie soort, maak nie saak van watter hoek jy dit af kyk nie. 'n Kerk
is vir die gelowige 'n gemakszone en daar wil hy dinge doen soos dit hom
aanstaan. Die swart mense hou eenvoudig nie van die wit mense se kerk nie!
Net so hou die wit mense ook nie daarvan om met spesifieke klere aan te gaan
kerk hou en mense te doop in die see nie [soos party hier by ons doen].
Wat eintlik sê is dat jy moan om in 'n ander man se kerk in te kom, maar as
jy mag, dan wil jy nie?
en mense verbrand langs braaivleisvure.
-----Hier vertoon jy werklik hoe min weet jy eintlik van enigiets. Het jy
enige idee hoe lank dit vat om 'n mens se lyk te verbrand? Hoe lank dit
vat in 'n krematorium met die regte hittegraad en toerusting. Dat 'n vet
mens baie langer brand? Om 'n mens op 'n gewone vuur uit te brand om die
lyk weg te steek is net 'n saak van moontlikheid nie, tensy jy fokken baie
hout tot jou beskikking het. Wee'jy, jy is soos 'n voëltjie wat teen 'n
ruit sit en pik. Hy weet nie waaroor hy pik nie, maar is donners
irriterend!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (7): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:01 UTC 2025
|