Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skokkende feite
Skokkende feite [boodskap #96578] |
Fri, 13 August 2004 08:55  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
geboortes. Vigs is besig om te wen....
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96746 is 'n antwoord op boodskap #96740] |
Mon, 16 August 2004 14:39   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
ekonomiese groei?
On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester" wrote:
> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
> my!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...
>> Wat is die redes?
>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>> wereldwyd n feit.
>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>> ontwikkeling.
>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>>
>
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96756 is 'n antwoord op boodskap #96746] |
Mon, 16 August 2004 16:53   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was eintlik Koningin Elizabeth I se helderdenkendheid. Sy was erger
as Hitler!
Ferdi Greyling wrote:
> Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
> die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
> ekonomiese groei?
>
>
>
>
> On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
>> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
>> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
>> my!
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...
>>> Wat is die redes?
>>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>>> wereldwyd n feit.
>>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>>> ontwikkeling.
>>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>>> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>
>>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>
>
>>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>
>>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>
>
|
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96773 is 'n antwoord op boodskap #96746] |
Tue, 17 August 2004 07:03   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar hier sit ek en pleit ek, ek wat glo dat
oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
saak van redenasie? So wragtag!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qmh1i0d45bjbedia6c3k95tu0puantahl5@4ax.com...
>
> Weet jy dat ekonome se Engeland het die ekonomiese mas begin opkom toe
> die plaag mense uitgeroei het en die bevolking afgeskaal het teenoor
> ekonomiese groei?
>
>
>
>
> On Mon, 16 Aug 2004 15:04:04 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> In ons land se geval is dit definitief nie 'n ontwikkelingsprobleem nie!
>> As 'n dorp darem in een week oor die 20 sterftes begrawe wat dood is aan
>> Vigs en jou dorp is nie so groot nie, dan is daar 'n ernstige probleem, glo
>> my!
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:vk81i0t1pnjo02rh7et3mhrg0btvpiqnnn@4ax.com...
>
>>> Wat is die redes?
>>> Hoe meer ontwikkeling daar is, hoe laer is die geboortesyfer. Dit is
>>> wereldwyd n feit.
>>> Ek dink dieselfde hoe"r sterfte as geboortesyfer is ook in die
>>> ontwikkelde wereld die geval, daar omtrent geheel en al as gevolg van
>>> ontwikkeling.
>>> Ekonome wys ook uit dat as sulke syfers begin werklikheid word, is dit
>>> waarskynlik dat die aanwas-syfer laer as ekonomiese groei kan wees en
>>> dit is die fondament vir ekonomiese welvaart.
>>> - wat op sy beurt natuurlik die basis is vir geletterdheid en dit is
>>> weer die basis vir lae vigs-syfers.
>
>>> Die sirkels kan baie kompleks wees, lyk dit my.
>
>
>>> On Fri, 13 Aug 2004 09:55:17 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>> Sien gister in die koerant dat die sterftes in Namibië is nou meer as die
>>>> geboortes. Vigs is besig om te wen....
>>>>
>
>>
>
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96778 is 'n antwoord op boodskap #96773] |
Tue, 17 August 2004 09:57   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Aug 2004 08:03:01 +0100, "Suidwester" wrote:
> Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar hier sit ek en pleit ek, ek wat glo dat
> oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
> moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
> julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
> Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
> saak van redenasie? So wragtag!
Ek praat nie vigs goed nie en ek betreur die dood van enigiemand.
Ek wys uit die werklikhede wat ekonome na verwys.
Ek het elders ook uitgewys dat daar reeds bereken is dat samelewings
binne iets soos 20 jaar in getalle neig om te herstel tot die vlakke
waar hulle sou gewees het as die ramp nie getref het nie - dis nou
volgens 'n artikel 'n paar jaar gelede in Scientific American.
As ek se ekonome wys daarop dat Brittanje deur die groot plaag in n
posisie geplaas is dat sy ekonomiese onderbou skielik in staat was om
te voorsien in werk- en rykdom-vraag van sy bevolking, dan se ek
beslis nie ek dink die groot plaag was n goeie ding nie.
Dieselfde met vigs. Dit is n tragiese ding wat ons almal bedreig,
veral omdat 'n virus is wat muteer (sover ek kan verstaan is mutasie
een van sy kenmerke) en omdat daar dan dus die gevaar is dat dit soos
gewone griep "air borne" kan raak.
Maar dit is ook n feit dat ekonome se dit kan ripple effects he op
ekonomiese dinamieke - positief en negatief
Die negatiewe een is dat dit klaarblyklik die ekonomies aktiewe deel
van die bevolking uitwis en 'n klomp weeskinders agterlaat wat sonder
positiewe sosiale reflekse kan grootword.
Die positiewe een is dat dit kan veroorsaak dat die ekonomie beter kan
sorg vir 'n kleiner bevolking wat dan die kans het om meer geletterd
en bemagtig te wees, ens.
Weer - dis nie waarde-oordele oor die wat sterf nie. Dis bloot
bespreking van dinamieke wat klaarblyklik deel van die ding is.
|
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96789 is 'n antwoord op boodskap #96778] |
Tue, 17 August 2004 14:25   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
20 jaar??? Ferdi jy is gedinges in die kop as jy daardie snert koop. Hoe
sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
in 20 jaar??? Snert man!
Die blanke getalle regoor die wêreld neem af maar hier staan jy en
veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
Cheers
Plato
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 17 Aug 2004 08:03:01 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> wat glo dat
>
>> oorlog op sy tyd reg is want die wêreld se mense raak te veel en die getalle
>> moet verminder word vir die ou aardbol om ons almal te kan onderhou en jy,
>> julle kak in jul broeke oor Bush in Irak gaan jag, maar hier praat julle
>> Vigs goed. Dit maak nie sin nie, behalwe as ons almal redeneer vir die
>> saak van redenasie? So wragtag!
>
>
> Ek praat nie vigs goed nie en ek betreur die dood van enigiemand.
> Ek wys uit die werklikhede wat ekonome na verwys.
> Ek het elders ook uitgewys dat daar reeds bereken is dat samelewings
> binne iets soos 20 jaar in getalle neig om te herstel tot die vlakke
> waar hulle sou gewees het as die ramp nie getref het nie - dis nou
> volgens 'n artikel 'n paar jaar gelede in Scientific American.
>
> As ek se ekonome wys daarop dat Brittanje deur die groot plaag in n
> posisie geplaas is dat sy ekonomiese onderbou skielik in staat was om
> te voorsien in werk- en rykdom-vraag van sy bevolking, dan se ek
> beslis nie ek dink die groot plaag was n goeie ding nie.
>
> Dieselfde met vigs. Dit is n tragiese ding wat ons almal bedreig,
> veral omdat 'n virus is wat muteer (sover ek kan verstaan is mutasie
> een van sy kenmerke) en omdat daar dan dus die gevaar is dat dit soos
> gewone griep "air borne" kan raak.
>
> Maar dit is ook n feit dat ekonome se dit kan ripple effects he op
> ekonomiese dinamieke - positief en negatief
> Die negatiewe een is dat dit klaarblyklik die ekonomies aktiewe deel
> van die bevolking uitwis en 'n klomp weeskinders agterlaat wat sonder
> positiewe sosiale reflekse kan grootword.
> Die positiewe een is dat dit kan veroorsaak dat die ekonomie beter kan
> sorg vir 'n kleiner bevolking wat dan die kans het om meer geletterd
> en bemagtig te wees, ens.
>
> Weer - dis nie waarde-oordele oor die wat sterf nie. Dis bloot
> bespreking van dinamieke wat klaarblyklik deel van die ding is.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skokkende feite [boodskap #96887 is 'n antwoord op boodskap #96879] |
Wed, 18 August 2004 16:00  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
?
Die man is nou finaal van sy verstand af!
Die aar op sy voorkop het seker gebars.
Ferdi Greyling wrote:
> Se hello vir die kill file.
>
> On Wed, 18 Aug 2004 16:01:15 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Shame. Te veel van 'n feit vir jou?
>> Ferdi Greyling wrote:
>>> warrawarrawarra
>
>>> On Tue, 17 Aug 2004 18:49:01 +0200, Plato
>>> wrote:
>
>
>
>>>> DIE IS SKREEU FERDI! Nie die nie!
>>
>>>> Cheers
>>>> Plato
>>
>>>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>
>>
>>>> >On Tue, 17 Aug 2004 16:25:32 +0200, Plato
>>>> >wrote:
>>>
>>>> >>> >Hoe
>>>
>>>
>>>
>>>> >>sal 5 miljoen mense wat gesny word na 2,5 miljoen terugkeer na 5 miljoen
>>>> >>in 20 jaar??? Snert man!
>>>
>>>
>>>> >Moenie op my skreeu nie. Gaan baklei met die statistikus wat die
>>>> >artikel in Scientific AMerican geskryf het.
>>>
>>>> >>
>>>
>>>
>>>> >>veralgemeen dat die biesies bewe. Miskien in sekere ander volkere kan
>>>> >>dit moontlik wees, maar nie oral indien ooit nie...
>>>
>>>
>>>> >Ek dink jy moet dalk actually lees wat ek geskryf het.
>>>
>>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:00 UTC 2025
|