Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groetjes
Groetjes [boodskap #9673] Ma, 02 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
wh  is tans af-lyn  wh
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Afrikaners,

ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek
Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
Miskien kan ek nog leer die taal...

Daag,
Wolfgang Hiepen
schwa...@compuserve.com
Re: Groetjes [boodskap #9690 is 'n antwoord op boodskap #9673] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Joubert Nel  is tans af-lyn  Joubert Nel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hello Wolfgang!

Wel, welkom by hierdie Nuusgroep... Ek hoop jy geniet dit hier.

Ek neem die vrymoedigheid (liberty) om so 'n paar goedjies in jou boodskap
uit te wys om jou te help of Afrikaans meer korrek te praat/skryf.

wh wrote in article
...
> Hallo Afrikaners,
>
> ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek

1) �een� is Nederlands, die Afrikaans is �'n�.
2) �echt� moet lees �eg�.
3) �spreek� is Afrikaans, maar dis baie formeel. Gebruik liewers �praat�.
3) Die hele sin sal dan wees: �Ek is 'n Duitse student, maar soos julle kan
sien kan ek nie vlot Afrikaans praat nie.�
4) Let op (uit 3 hierbo):
(i) vlot = fluent
(ii) praat = speak

> Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
> Miskien kan ek nog leer die taal...

Hierdie sin sal eerder wees: "Miskien kan ek nog die taal leer..."

>
> Daag,

Dag,
Joubert Nel
(Ek moet nogal sê, jy vorder baie goed!)

> Wolfgang Hiepen
> schwa...@compuserve.com
>
Re: Groetjes [boodskap #9691 is 'n antwoord op boodskap #9673] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
tie...@nospam.com  is tans af-lyn  tie...@nospam.com
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
wh wrote in article
...
> Hallo Afrikaners,
>
> ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek
> Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
> Miskien kan ek nog leer die taal...
>
> Daag,
> Wolfgang Hiepen
> schwa...@compuserve.com
>

Hallo Wolfgang

Welkom by hierdie nuusgroep.

Julie
http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel

For replies, edit email
Needed for unwanted mail
Re: Groetjes [boodskap #9692 is 'n antwoord op boodskap #9673] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
Herzlich Willkommen, Wolfgang!

Es ist sehr sch�n von eimen Mensch zu hêren der sich bem�ht was neues zu
lernen, und der versucht aufzubauen eher als abzubrechen und zu vertrampeln.
Von solchen gibt es leider genug! Die Leute auf dieser Gruppe sind sehr
hilfsbereit, und freuen sich wenn jemand zumindest versucht Afrikaans zu
schreiben, und nicht einfach immer auf English loszieht.

Geluk met die aanleer van Afrikaans! Skryf gerus weer.

Groete,
Elvira.
Vorige onderwerp: Many afrikaners are pathetic
Volgende onderwerp: Boerewors en nog meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:37:12 MGT 2024