|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96626 is 'n antwoord op boodskap #96625] |
Sa., 14 Augustus 2004 09:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:FAkTc.13055$N77.561463@news.xtra.co.nz...
> My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96634 is 'n antwoord op boodskap #96633] |
Sa., 14 Augustus 2004 13:48   |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Augustus 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 14 Aug 2004 13:23:54 GMT, "Ellie" wrote:
> Watter interessant skakel Annette, ek is net bo die N van Nelson Mandela.
> Dus, volgense hulle, ver links. Ek sou nie so gedink het nie . . . . ;-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfkorv$5bq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
een lyn bo die dik horisontale lyn.
Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
(maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96655 is 'n antwoord op boodskap #96643] |
So., 15 Augustus 2004 04:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy dink dit is sleg, is ek erger as jy:))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cfleq2$ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E
>
> "Dee Dee" wrote:
>>
>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96665 is 'n antwoord op boodskap #96656] |
So., 15 Augustus 2004 08:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
kroek nie.
--
Groetnis
Annette
"Dee Dee" skryf in boodskap news:df3uh057rdku2tg6p9bvd4ph558uu8nd29@4ax.com...
>
>>
>> "Dee Dee" > wrote:
>
>>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>
>>> DD
>
> "Elaine" wrote:
>
>> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
>> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>>
>> E
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dáár kan land
> ónder die vertikale lyn
> en lênks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96672 is 'n antwoord op boodskap #96668] |
So., 15 Augustus 2004 12:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee dankie, ek is doodgelukkig in die geselskap waar ek my bevind:)
--
Groetnis
Annette
"Dee Dee" skryf in boodskap news:qvduh014uc5bobru7c9oufk6ckod2ih2ah@4ax.com...
> On Sun, 15 Aug 2004 10:47:48 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
>> kroek nie.
>
>
> Deur regser en opperder te beweeg,
> kan julle weer terugkom in die prentjie
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96703 is 'n antwoord op boodskap #96700] |
So., 15 Augustus 2004 21:55  |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Augustus 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 17:09:40 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!
>> GRRR...
>> DD
>
> Waarom nie?
Omdat ek nie nou lus is
om 'n kamera, wat netjies
skoongemaak en gebêre is,
te gaan uithaal nie.
|
|
|
|