Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » 1936 Berlyn Olimpiese Spele
1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96669] |
Sun, 15 August 2004 10:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
RoL¥
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So 'n paar jaar terug het ek beeldmateriaal op tv gesien van die '36
Olimpiese spele, waar die snaakste ding gebeur het.
Met maraton se einde, doen die atlete mos die laste rondte in die stadion.
'n Suid Afrikaanse atleet, (weet nie wie nie), hardloop voor die
hoofpawiljoen verby en dit lyk of hy die Nazi saluut doen. Die hele stadion
staan op soos een man en doen die saluut soos nou maar gedoen is in Nazi
Duitsland. Na die tyd (toe hy gevra word of hy 'n Nazi ondersteuner is) kom
dit aan die lig dat die kerel slegs vir sy vriende gewaai het wat hy in die
stadion sien sit het.
Het iemand anders dit al gesien? Wie was die atleet? Ek weet net ek sal dit
nooit vergeet nie, want tot vandag glimlag ek as ek daaraan dink.
|
|
|
|
|
|
|
Re: 1936 Berlyn Olimpiese Spele [boodskap #96693 is 'n antwoord op boodskap #96686] |
Sun, 15 August 2004 16:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 12:08:26 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> op die ng sal jy 'n sin vir humor moet hê.
>
> Agge nee, nooit. Nou sê jy vir my?
>
>> As alternatief kan jy hier bly en Kanadees praat
>
> ROTFL!
> Maar moet mens nie eers 'n aanlegtoets skryf om te sien of jy bevoeg
> is om in die besemfabriek te werk nie? Of is dit net vir dié wat
> potensiële vlieëniers is?
>
Sommige hét potensïeel net eenvoudig daardie aanleg
Levinia
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:14 UTC 2025
|