Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet jy waar jou kol is?
Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96593] Vr, 13 Augustus 2004 15:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> http://www.politicalcompass.org/

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96625 is 'n antwoord op boodskap #96593] Sa, 14 Augustus 2004 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?

"Annette" skryf in boodskap news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> http://www.politicalcompass.org/
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96626 is 'n antwoord op boodskap #96625] Sa, 14 Augustus 2004 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:FAkTc.13055$N77.561463@news.xtra.co.nz...
> My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96633 is 'n antwoord op boodskap #96626] Sa, 14 Augustus 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter interessant skakel Annette, ek is net bo die N van Nelson Mandela.
Dus, volgense hulle, ver links. Ek sou nie so gedink het nie . . . . ;-)

"Annette" skryf in boodskap news:cfkorv$5bq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:FAkTc.13055$N77.561463@news.xtra.co.nz...
> My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96634 is 'n antwoord op boodskap #96633] Sa, 14 Augustus 2004 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 14 Aug 2004 13:23:54 GMT, "Ellie" wrote:

> Watter interessant skakel Annette, ek is net bo die N van Nelson Mandela.
> Dus, volgense hulle, ver links. Ek sou nie so gedink het nie . . . . ;-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfkorv$5bq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.

en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
een lyn bo die dik horisontale lyn.
Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
(maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96643 is 'n antwoord op boodskap #96634] Sa, 14 Augustus 2004 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)

E

"Dee Dee" wrote:
>
> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
> een lyn bo die dik horisontale lyn.
> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>
> DD
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96644 is 'n antwoord op boodskap #96643] Sa, 14 Augustus 2004 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf:

> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)

Dit lyk vir my asof ek dan die enigste "regse" in hierdie groep is.
Ek lê net effe links van Milton Friedman. ;-)
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96647 is 'n antwoord op boodskap #96643] Sa, 14 Augustus 2004 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> "Dee Dee" wrote:

>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(

>> DD

"Elaine" erken toe:

> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E

En die geduldige leersame DD:

Jy het weer nie die resultaat afdeling in die handboek
gelees nie, Elaine. Dit is waar die los meisies gegroepeer word.

Dit is een manual handtekening van DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96650 is 'n antwoord op boodskap #96593] Sa, 14 Augustus 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou 'n baie interessante plek! Waar op aarde krap jy dié adresse
uit? Ek is baie defintief gebalanseerd - net effe (een kolwydte) links
van die vrtikale lyn, op die horisontale lyn - so julle moet na my
luister, synde die enigste een wat die saak behoorlik van alle kante af
kan bekyk.

Annette wrote:
>> http://www.politicalcompass.org/

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96655 is 'n antwoord op boodskap #96643] So, 15 Augustus 2004 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy dink dit is sleg, is ek erger as jy:))
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cfleq2$ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E
>
> "Dee Dee" wrote:
>>
>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>>
>> DD
>>
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96656 is 'n antwoord op boodskap #96643] So, 15 Augustus 2004 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> "Dee Dee" > wrote:

>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(

>> DD

"Elaine" wrote:

> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E

Elaine, glo jy my vry,
dat jy die enigste een is wat dààr kan land
ònder die vertikale lyn
en lìnks van die horisontale lyn?
as jy nie bullshit nie,
het jy gekroek:-O

Didi
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96657 is 'n antwoord op boodskap #96656] So, 15 Augustus 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 09:23:34 +0200, Dee Dee wrote:

>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dààr kan land
> ònder die vertikale lyn
> en lìnks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>

So byderway,
as ek vir jou kom kuier
gaan ons vertikaal kuier
of gaan ons horisontaal saam wees?

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96665 is 'n antwoord op boodskap #96656] So, 15 Augustus 2004 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
kroek nie.
--
Groetnis
Annette

"Dee Dee" skryf in boodskap news:df3uh057rdku2tg6p9bvd4ph558uu8nd29@4ax.com...
>
>>
>> "Dee Dee" > wrote:
>
>>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>
>>> DD
>
> "Elaine" wrote:
>
>> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
>> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>>
>> E
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dáár kan land
> ónder die vertikale lyn
> en lênks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96668 is 'n antwoord op boodskap #96665] So, 15 Augustus 2004 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 10:47:48 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
> kroek nie.

Deur regser en opperder te beweeg,
kan julle weer terugkom in die prentjie

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96670 is 'n antwoord op boodskap #96593] So, 15 Augustus 2004 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
G?

"Annette" skryf in boodskap news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> http://www.politicalcompass.org/
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96672 is 'n antwoord op boodskap #96668] So, 15 Augustus 2004 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee dankie, ek is doodgelukkig in die geselskap waar ek my bevind:)
--
Groetnis
Annette

"Dee Dee" skryf in boodskap news:qvduh014uc5bobru7c9oufk6ckod2ih2ah@4ax.com...
> On Sun, 15 Aug 2004 10:47:48 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
>> kroek nie.
>
>
> Deur regser en opperder te beweeg,
> kan julle weer terugkom in die prentjie
>
> DD
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96673 is 'n antwoord op boodskap #96670] So, 15 Augustus 2004 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, DDG.
:))

--
Groetnis
Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:cfnems$oi6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> G?
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96675 is 'n antwoord op boodskap #96656] So, 15 Augustus 2004 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom? Ek bullshit nie, en ek het nie gekroek nie - net die vrae
geantwoord soos ek dit sien!

E

"Dee Dee" wrote:
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dáár kan land
> ónder die vertikale lyn
> en lênks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96676 is 'n antwoord op boodskap #96657] So, 15 Augustus 2004 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.

E

"Dee Dee" wrote:>
>
> So byderway,
> as ek vir jou kom kuier
> gaan ons vertikaal kuier
> of gaan ons horisontaal saam wees?
>
> DD
>
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96679 is 'n antwoord op boodskap #96670] So, 15 Augustus 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first


"Joeboy" wrote:

> G?

Wil jy nou die politieke kol
en Annette se 'eat dessert first'
opmix?

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96680 is 'n antwoord op boodskap #96676] So, 15 Augustus 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> "Dee Dee" vra:>

>> So byderway,
>> as ek vir jou kom kuier
>> gaan ons vertikaal kuier
>> of gaan ons horisontaal saam wees?

>> DD

en "Elaine beland haar daarin! :

> Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
> ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.
>
> E

Girlie...!!! Jy en ek gaan nie eens by die woonstel uit nie!
(Ons het hier 'n gratis koerantjie met die naam 'Flatland'.)

Didi
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96681 is 'n antwoord op boodskap #96673] So, 15 Augustus 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
> "Joeboy" wrote in message
> news:cfnems$oi6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> G?

"Annette" wrote:

> Nee, DDG.
> :))
>
> --
> Groetnis
> Annette

Jy het nie 'n kans nie, Joeboy.
Daar vertel Annette jou reguit:
DD Gee

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96682 is 'n antwoord op boodskap #96680] So, 15 Augustus 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 15:28:00 +0200, Dee Dee wrote:

>

>> "Dee Dee" vra:>
>
>>> So byderway,
>>> as ek vir jou kom kuier
>>> gaan ons vertikaal kuier
>>> of gaan ons horisontaal saam wees?
>
>>> DD
>
> en "Elaine beland haar daarin! :
>
>> Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
>> ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.


by 'en Elaine beland haar daarin'
was natuurlik die kooi bedoel:-)))

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96685 is 'n antwoord op boodskap #96680] So, 15 Augustus 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Girlie...!!! Jy en ek gaan nie eens by die woonstel uit nie!
> (Ons het hier 'n gratis koerantjie met die naam 'Flatland'.)

DD! Ek reken daai lebido (kopiereg Plato) van jou is veels te hoog.
Nou kan ek nie help om te wonder nie. Is jy nie dalk 'n swartman wat
probeer voorgee om wit te wees, nie? Of is jy dalk deel van die
teelgroep wat die nuwe en verbeterde "Superras" Afrikaners gaan teel?
Ek hoop Elaine weet waarvoor sy haar inlaat voor julle tweetjies
daardie koerant saam gaan lees.
;-))

"VIGS is die nie-blanke se grootste probleem op die oomblik, maar die
aanwas faktor maak die nie-blanke meer gedig as die virus."
- Plato 2004

(Giegiegie...skuus Plato - konnie help nie!)
;-)))
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96687 is 'n antwoord op boodskap #96668] So, 15 Augustus 2004 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Deur regser en opperder te beweeg,
> kan julle weer terugkom in die prentjie

Nee, ek reken weer regser en afferder is die beterder opsie.
;-)
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96690 is 'n antwoord op boodskap #96685] So, 15 Augustus 2004 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:05:08 -0400, Katryn wrote:

> ;-))
>
> "VIGS is die nie-blanke se grootste probleem op die oomblik, maar die
> aanwas faktor maak die nie-blanke meer gedig as die virus."
> - Plato 2004
>
> (Giegiegie...skuus Plato - konnie help nie!)
> ;-)))

Ek begin nou respek kry vir talente van Plato, die gedigte dugter

DD

skies ôk, Plato, maar kon ôk nie
die versoeking weerstaan nie:-)
(Beweeg Katryn ek ek nou
op baie din ys, hê?)
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96691 is 'n antwoord op boodskap #96687] So, 15 Augustus 2004 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:11:07 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> Deur regser en opperder te beweeg,
>> kan julle weer terugkom in die prentjie
>
> Nee, ek reken weer regser en afferder is die beterder opsie.
> ;-)

Katryn! Elaine is reeds die afferste op die groep,
met Annette afstandelik kort agter haar!

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96694 is 'n antwoord op boodskap #96685] So, 15 Augustus 2004 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 12:05:08 -0400, Katryn wrote:

> Ek hoop Elaine weet waarvoor sy haar inlaat voor julle tweetjies
> daardie koerant saam gaan lees.
> ;-))

moet nie jou aan haar steur nie, Elaine,
ons sal die Flatland mos horisontaal lees

DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96695 is 'n antwoord op boodskap #96690] So, 15 Augustus 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Ek begin nou respek kry vir talente van Plato, die gedigte dugter

;-))))
Plato, jy besef natuurlik dat nie ek of DD of enigiemand anders hier
kan iemand anders oor hulle spelling aanval nie. My eie Afrikaans is
in elkgeval so vrot dat ek myself skaam, maar mens probeer maar.
;-)

> skies ôk, Plato, maar kon ôk nie
> die versoeking weerstaan nie:-)
> (Beweeg Katryn ek ek nou
> op baie din ys, hê?)

Ek is seker Langenhoven sou iets heel gepas te sê gehad het hieroor.
Maar daar is mos so oulike Duitse (dink ek) sêding wat iets in die lyn
is van die wat hulleself kielie, mag lag wanneer dit hulle pas.

"What do they call a comedian who doesn't get any laughs? A
philosopher."
- Phil Proctor
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96696 is 'n antwoord op boodskap #96695] So, 15 Augustus 2004 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 13:10:31 -0400, Katryn wrote:

> Ek is seker Langenhoven sou iets heel gepas te sê gehad het hieroor.
> Maar daar is mos so oulike Duitse (dink ek) sêding wat iets in die lyn
> is van die wat hulleself kielie, mag lag wanneer dit hulle pas.
>
> "What do they call a comedian who doesn't get any laughs? A
> philosopher."
> - Phil Proctor

en dan is dit miskien tyd om vir Plato te sê:
onthou, ons lag nie vir jou nie,
maar met jou.

(soos Katryn sé, partykeer is
ons speling ook maar vrot)

DD
waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96697 is 'n antwoord op boodskap #96696] So, 15 Augustus 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> (soos Katryn sé, partykeer is
> ons speling ook maar vrot)

Baie goed gestel, DD.
Speling - slim!!
;-)

> DD
> waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
> Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel

LOL!
Ja Dit klink na 'n rondborstige erkenning as jy my vra.
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96698 is 'n antwoord op boodskap #96697] So, 15 Augustus 2004 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 14:48:32 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> (soos Katryn sé, partykeer is
>> ons speling ook maar vrot)
>
> Baie goed gestel, DD.
> Speling - slim!!
> ;-)
>
>> DD
>> waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
>> Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel
>
> LOL!
> Ja Dit klink na 'n rondborstige erkenning as jy my vra.
>
>

HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!

GRRR...
DD
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96700 is 'n antwoord op boodskap #96698] So, 15 Augustus 2004 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!
> GRRR...
> DD

Waarom nie?
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96703 is 'n antwoord op boodskap #96700] So, 15 Augustus 2004 21:55 Na vorige boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 15 Aug 2004 17:09:40 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!
>> GRRR...
>> DD
>
> Waarom nie?

Omdat ek nie nou lus is
om 'n kamera, wat netjies
skoongemaak en gebêre is,
te gaan uithaal nie.
Vorige onderwerp: Friends
Volgende onderwerp: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:22:43 MGT 2024