| voc help needed [boodskap #96545] |
Do., 12 Augustus 2004 20:34  |
Joachim[1]
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
Hi,
I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
article today which left me with one problem (unfortunately in the
title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
one? What are straatsmouse?
Thanks in advance,
Joachim
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96571 is 'n antwoord op boodskap #96552] |
Vr., 13 Augustus 2004 08:37   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Venter, "vender"...
Max wrote:
> Ek praat mos nie meer met die bitterbek in Kanada nie. Kan iemand aan haar
> verduidelik dat nie alle woorde uit Nederlands kom nie.
>
> Hulle het wel die Jode beledig deur hulle "smouse" te noem, maar
> Nederlanders praat van 'n "venter" of "straathandelaar".
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:KrSSc.9$JTA.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
>> "Elaine" skryf
>>> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
>>> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
>>> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
>>> sidewalks.
>> Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
>> ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
>> Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
>> nie, want ons woord kom van Nederlands af.
>> Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
>> van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
>> was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
>> met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
>> in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
>> "straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
>> in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
>> van beweging van die een plek na die ander verloor.
>> "Smous" beteken nou onoffisieële verkoper gewoonlik
>> in die buitelug, al bly hulle net op een plek.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96577 is 'n antwoord op boodskap #96571] |
Vr., 13 Augustus 2004 08:52   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Nee, venter, soos die sleepwaentjies. (en sommige mense se vanne - hulle was
seker smouse in die ou dae :-)
"Plato" skryf in boodskap news:cfhukn$g8k$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Venter, "vender"...
>
> Max wrote:
>
>> Ek praat mos nie meer met die bitterbek in Kanada nie. Kan iemand aan haar
>> verduidelik dat nie alle woorde uit Nederlands kom nie.
>>
>> Hulle het wel die Jode beledig deur hulle "smouse" te noem, maar
>> Nederlanders praat van 'n "venter" of "straathandelaar".
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:KrSSc.9$JTA.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>>> "Elaine" skryf
>
>>>> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
>>>> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
>>>> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
>>>> sidewalks.
>
>>> Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
>>> ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
>>> Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
>>> nie, want ons woord kom van Nederlands af.
>>> Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
>>> van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
>>> was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
>>> met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
>>> in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
>>> "straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
>>> in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
>>> van beweging van die een plek na die ander verloor.
>>> "Smous" beteken nou onoffisieele verkoper gewoonlik
>>> in die buitelug, al bly hulle net op een plek.
>
>>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96583 is 'n antwoord op boodskap #96545] |
Vr., 13 Augustus 2004 10:53   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Joachim" wrote
> I didn't quite get the remark about 'smous' being Dutch. There is a
> dialect term 'smous', which is a derogatory reference to Jews. How
> does that relate to a hawker?
I will answer in English, although if you are Dutch, it seems entirely
unnecessary, since we will all be able to understand Dutch on this
Afrikaans newsgroup. If your name is German, it is of course another
matter.
The Dictionary of South African English says the following
about "smous."
Formerly an itinerant pedlar, often Jewish, who made a
living hawking various goods from farm to farm. ( Afrikaans
"smous" hawker, pedlar, from Dutch.)
It seems therefore that in South Africa the word "smous" has
lost its meaning of being a Jewish pedlar. It is widely used as
a noun and as a verb, and is also used figuratively. One can
smous with an idea. It has also to a large extent lost its
pejorative meaning. It has also been taken up in South
African English.
Tant Hessie van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96594 is 'n antwoord op boodskap #96587] |
Vr., 13 Augustus 2004 15:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sielesmous - predikant.
-
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
"Suidwester" skryf in boodskap news:411cbd5f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is nie so seker ek stem 100% met julle saam nie, want streekstaal het ook
> 'n groot invloed. Ek sien smous as enige verkoper, maar in meer kleurvolle
> taal. So kry jy 'n groentesmous, 'n karsmous, 'n
> rekenaarsmous......enigiets wat verkoop word. Miskien sê die woordeboeke
> nie presies so nie, maar op die grond praat die mense so.
> "Plato" wrote in message
> news:7bidndmy2Ymd-YHcRVn-gw@is.co.za...
>> Street vendors. They stand on street corners and sell entry level
>> comodities like clothes hangers and dustbin bags.
>>
>> Regards
>> Plato
>>
>> Joachim wrote:
>>
>>> Hi,
>>>
>>> I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
>>> practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
>>> article today which left me with one problem (unfortunately in the
>>> title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
>>> one? What are straatsmouse?
>>>
>>> Thanks in advance,
>>>
>>> Joachim
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96614 is 'n antwoord op boodskap #96609] |
Sa., 14 Augustus 2004 06:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lussmous
--
Groetnis
Annette
"Dee Dee" skryf in boodskap news:oj8qh09e6obgc72siidjme18vopnf7mi51@4ax.com...
> On Fri, 13 Aug 2004 17:15:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sielesmous - predikant.
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>
>
>
> en 'n prostituut, Annette?
>
> (Soos Danielle sou sê 'groot
> onskuldige glimlag')
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: voc help needed [boodskap #96646 is 'n antwoord op boodskap #96639] |
Sa., 14 Augustus 2004 17:01  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dee Dee skryf:
> Maar van onder die brug moes ek opkyk na die mense, Katryn.
> Besef jy wat doen dit aan die selfbeeld om 'n slag op hul neer te
> sien?
LOL! Uh uh...ek weet gladnie wat dit doen nie. Jy sal maar moet
verduidelik, DD.
Oppas net dat jy nie van die tafel afvoeter en 'n rib of iets ergers
breek in jou haas om af te klim hier na my vlak nie, 'kay?
;-))
|
|
|
|