Goeie ou dae. [boodskap #96255] |
Sat, 07 August 2004 03:16  |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oupa en ouma sit op die stoep en bewonder die sonsondergang en praat oor die
goeie ou dae toe ouma na oupa toe draai en sê "Ou man, onthou jy nog hoe jy
altyd oorgeleun en my hand gevat het?"
Oupa kry so glimlaggie en vat haar hand.
"Onthou jy nog," vra sy weer "...hoe jy soms oorgeleun en 'n soentjie
gesteel het?"
Weereens gehoorsaam oupa en hy gee haar 'n piksoentjie.
"Onthou jy nog hoe jy somtyds my ore geknibbel het?" wil ouma weet.
Oupa kom sukkel sukkel orent en staan huis se kant toe.
"Waar gaan jy nou?" wil ouma ongeduldig weet.
Oupa antwoord: "Ek gaan net gou my tande haal!"
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96539 is 'n antwoord op boodskap #96255] |
Thu, 12 August 2004 17:30  |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ouma en Oupa sit op hul goue huweliksherdenking kaal aan tafel
Ouma se "Ou man , elke keer as ek jou so kaal voor my sien, dan kry ek nog
steeds daai warm gevoel in my bors"
Oupa half ongeerg "Ag ou vrou, dis geen wonder nie, jou tiet hang in die
pap"
"Spencer" skryf in boodskap news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
> Oupa en ouma sit op die stoep en bewonder die sonsondergang en praat oor
> die
> goeie ou dae toe ouma na oupa toe draai en sê "Ou man, onthou jy nog hoe
> jy
> altyd oorgeleun en my hand gevat het?"
> Oupa kry so glimlaggie en vat haar hand.
> "Onthou jy nog," vra sy weer "...hoe jy soms oorgeleun en 'n soentjie
> gesteel het?"
> Weereens gehoorsaam oupa en hy gee haar 'n piksoentjie.
> "Onthou jy nog hoe jy somtyds my ore geknibbel het?" wil ouma weet.
> Oupa kom sukkel sukkel orent en staan huis se kant toe.
> "Waar gaan jy nou?" wil ouma ongeduldig weet.
> Oupa antwoord: "Ek gaan net gou my tande haal!"
>
|
|
|