Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaaks wat mag doen
Snaaks wat mag doen [boodskap #96492] |
Wo., 11 Augustus 2004 14:34  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.
Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
mag of geld van haar pa.
Interessant.
Groete
Plato
|
|
|
|
|
Re: Snaaks wat mag doen [boodskap #96498 is 'n antwoord op boodskap #96495] |
Wo., 11 Augustus 2004 16:04  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lol
Vingerafdrukke hier...
So dis uitgesorteer...
:o)
P.
TJ wrote:
> Kan ook 'n sekuriteitsrisiko wees - my dogter (8) kan baie dinge regkry met
> tegnologie ... hulle leer dit dan op skool deesdae ... moet nie ouderdom
> onderskat nie - hulle is soos 'n kruising tussen sponse en pappegaaie - neem
> als nou in en opper dit weer dae later - kodes en als. Kodes maak deure oop
> ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:1e-dnRAmCeL8s4fcRVn-jQ@is.co.za...
>
>> Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
>> top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
>> 7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
>> deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
>> kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
>> van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.
>> Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
>> voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
>> mag of geld van haar pa.
>> Interessant.
>> Groete
>> Plato
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 15:35:52 UTC 2025
|