Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons eerlike president (Amerikaanse politiek)
Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96182] Do, 05 Augustus 2004 20:20 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
$US417 billion spending bill geteken het.
Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
Christen man.

" Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
never stop thinking about new ways to harm our country and our
people, and neither do we."

Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96210 is 'n antwoord op boodskap #96182] Vr, 06 Augustus 2004 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Regtig????

WoW!!!!

Dis skokkend!

Katryn wrote:

> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
> $US417 billion spending bill geteken het.
> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
> Christen man.
>
> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
> never stop thinking about new ways to harm our country and our
> people, and neither do we."
>
> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96217 is 'n antwoord op boodskap #96210] Vr, 06 Augustus 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy was vanoggend op ons nuus ook. Ek het tog te lekker gelag!

Max_______________________________

"Plato" skryf in boodskap news:HrGdnYMA1rUquY7cRVn-tg@is.co.za...
> Regtig????
>
> WoW!!!!
>
> Dis skokkend!
>
> Katryn wrote:
>
>> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
>> $US417 billion spending bill geteken het.
>> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
>> Christen man.
>>
>> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
>> never stop thinking about new ways to harm our country and our
>> people, and neither do we."
>>
>> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
>>
>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96230 is 'n antwoord op boodskap #96182] Vr, 06 Augustus 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe die tipiese Bush fout is die gees van die stelling ook nogal
tipies.
Die onchristelikste is gewoonlik christene

On Thu, 05 Aug 2004 16:20:36 -0400, Katryn wrote:

> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
> $US417 billion spending bill geteken het.
> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
> Christen man.
>
> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
> never stop thinking about new ways to harm our country and our
> people, and neither do we."
>
> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96256 is 'n antwoord op boodskap #96182] Sa, 07 Augustus 2004 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
> never stop thinking about new ways to harm our country and our
> people, and neither do we."

Ek het werklik gedink dat hierdie maar een van
daardie apokriewe stories is wat hulle oor Bush
vertel. Totdat ek dit nou ook gehoor het as 'n
snippertjie op 'n program op CNN. Dit gaan
darem letterlik mens se verstand te bowe dat
hy toegelaat word om hierdie soort ding te
sê. Het hy dan nie mense wat sy toesprake
vir hom skryf nie?

Gloudina
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96286 is 'n antwoord op boodskap #96182] Sa, 07 Augustus 2004 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
> $US417 billion spending bill geteken het.
> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
> Christen man.
>
> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
> never stop thinking about new ways to harm our country and our
> people, and neither do we."
>
> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.

And dan sê flip-flop Kerry op sy eie eerlike manier:

He is Irish

''For those of us who are fortunate to share an Irish ancestry, we
take great pride in the contributions that Irish-Americans …"
(Congressional Record, March 18, 1986).

"As some of you may know, I am part-English and part-Irish. And when
my Kerry ancestors first came over to Massachusetts from the old
country to find work in the New World, it was my English ancestors who
refused to hire them."

------

Kerry was accused of using such comments to make his Irish-American
constituents think he is one of them when, in fact, he isn't. His
grandparents were Jewish who changed their names.
Kerry now claims he never said it.

http://www.nojohnkerry.org/kerryhtml/flipflops.htm

Sien ook:

http://worldnetdaily.com/news/article.asp?ARTICLE_ID=39707 ... die ou
het sy eie films vir gebruik in sy politieke campaing gestage!!!! En
dan die feit dat hy iemand anders se medaljes as sy eie teruggooi het
en daaroor gespog het ... RODFELMGA!!!

------

En een van die twee gaan die magtigste man op aarde wees ... iewers
hoor ek vir Osama histeries giggel.
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96287 is 'n antwoord op boodskap #96286] Sa, 07 Augustus 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> And dan sê flip-flop Kerry op sy eie eerlike manier:
>
> He is Irish

Ag jou arme siel. Dit is mos natuurlik die waarheid.
Gaan asseblief eers die feite na, voor jy jou naam so totaal krater
kom maak.
Kom ek gee jou 'n leidraad - GENEALOGIE. Tik daardie woordjie tesame
met John Kerry se naam in, en kyk wat jy kry. En dan kom maak jy
asseblief verskoning hier dat jy sulke strooi die wereld inblaas.
Ja, ek RODVELMGA!! Vir julle ou regses wat so dom is. Gaan nie eens
die feite na nie, maar praat sommer saam. Net ter wille van
saampraat, want dit klink seker soet op julle ore?
As jy natuurlik wil kibbel oor Scots-Irish of suiwer Iers, is dit 'n
ander storie. En selfs daar sal jy maar sukkel.

Terloops, het jy toe jou alter-ego se rekenaar tyd reggestel?
RODVELMGA!!
Gie gie gie gaaaaaa gaaaa...
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96294 is 'n antwoord op boodskap #96217] So, 08 Augustus 2004 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit mag dalk sy verkiesings veldtog sink!

Ek sal beslis nie nou vir hom stem nie. Kerry gee in alle geval beter
breëband internet!

Cheers
Plato

Max wrote:

> Hy was vanoggend op ons nuus ook. Ek het tog te lekker gelag!
>
> Max_______________________________
>
> "Plato" wrote in message
> news:HrGdnYMA1rUquY7cRVn-tg@is.co.za...
>
>> Regtig????

>> WoW!!!!

>> Dis skokkend!

>> Katryn wrote:


>>> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
>>> $US417 billion spending bill geteken het.
>>> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
>>> Christen man.
>
>>> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
>>> never stop thinking about new ways to harm our country and our
>>> people, and neither do we."
>
>>> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
>
>
>

>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96305 is 'n antwoord op boodskap #96256] So, 08 Augustus 2004 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
LOL...

Nee wat ek dink dit is klaar met Bush.

@rogers.com wrote:

> "Katryn"
>
>
>> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
>> never stop thinking about new ways to harm our country and our
>> people, and neither do we."
>
>
> Ek het werklik gedink dat hierdie maar een van
> daardie apokriewe stories is wat hulle oor Bush
> vertel. Totdat ek dit nou ook gehoor het as 'n
> snippertjie op 'n program op CNN. Dit gaan
> darem letterlik mens se verstand te bowe dat
> hy toegelaat word om hierdie soort ding te
> sê. Het hy dan nie mense wat sy toesprake
> vir hom skryf nie?
>
> Gloudina
>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96338 is 'n antwoord op boodskap #96287] So, 08 Augustus 2004 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> And dan sê flip-flop Kerry op sy eie eerlike manier:
>>
>> He is Irish
>
> Ag jou arme siel. Dit is mos natuurlik die waarheid.
> Gaan asseblief eers die feite na, voor jy jou naam so totaal krater
> kom maak.
> Kom ek gee jou 'n leidraad - GENEALOGIE. Tik daardie woordjie tesame
> met John Kerry se naam in, en kyk wat jy kry.

GENEALOGIE john kerry

Hmmm niks gebeur nie ...

Maar toe google ek dit raai wat kry ek ...

http://genealogy.about.com/od/presidents/p/john_kerry.htm

> En dan kom maak jy
> asseblief verskoning hier dat jy sulke strooi die wereld inblaas.
> Ja, ek RODVELMGA!! Vir julle ou regses wat so dom is. Gaan nie eens
> die feite na nie, maar praat sommer saam. Net ter wille van
> saampraat, want dit klink seker soet op julle ore?
> As jy natuurlik wil kibbel oor Scots-Irish of suiwer Iers, is dit 'n
> ander storie. En selfs daar sal jy maar sukkel.

Jy weet nie waarvan JY praat nie. En wie was sy oupa Fritz Kohn. Die
feit dat jy rooi in die gesig word en stoom by jou ore uitkom verander
nie die feite nie - die feite is daar vir almal om te sien - en John
Kerry het dit nie ontken nie. Verder is hy ook nie 'n joodse ier of
joodse skot of skotse ierse jood nie - sy voorvaders kom van ... wag
hiervoor ... TADAAA!!!! ... Czech. Lank laas so lekker gelag ...
dankie!! Ek skuld jou!!!

Dat een mens nou haar naam so gat kan maak! JY vra om verskoning ou
dommie!Vroeg opstaan as jy met 'n Suid Afrikaner wil stry ... miskien
moes ek jou eers meer tou gegee het om jouself te hang ... hmmm .. nee
wat - die was veel meer pret!!! RODFLELAWMGA!!!!

>
> Terloops, het jy toe jou alter-ego se rekenaar tyd reggestel?
> RODVELMGA!!
> Gie gie gie gaaaaaa gaaaa...

Waar val jy uit - my alter eggo? Jy maak jou naam nou net so gat soos
Gloudina - ek het geen alter eggo op die groep nie en ... as jy niks
weet van iets nie is dit beter om stil te bly Gie gie gie gaaaaaa
gaaaa... weereens - maak jy jou naam gloudina!

Terloops google > flipflop kerry - en dan sal jy rede kry om te lag -
ROTFLMAO!!! Die ou en Bush is voels van eenderse vere! En een van
hulle gaan president wees van - 'TADAAAAAA' ballone, konfetti,
dansende trompopies

/*echo on
THE LEADER OF THE WORLD!
/*echo off

Ek gee nie rerig om wie die amerikaanse verkiesing wen nie - net so
lank die &*%&^% Dollar versterk!!! Dit is net so ongelooflik dat daar
in 'n land wat 30 jaar gelede 'n man op die maan kon plaas, niemand
met bietjie verstand is wat bereid is om president van amerika te word
nie - en o ja Katryn - met jou bostaande rekord kwalifiseer jy nie!
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96342 is 'n antwoord op boodskap #96338] So, 08 Augustus 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> Jy weet nie waarvan JY praat nie. En wie was sy oupa Fritz Kohn. Die
> feit dat jy rooi in die gesig word en stoom by jou ore uitkom verander
> nie die feite nie - die feite is daar vir almal om te sien - en John
> Kerry het dit nie ontken nie. Verder is hy ook nie 'n joodse ier of
> joodse skot of skotse ierse jood nie - sy voorvaders kom van ... wag
> hiervoor ... TADAAA!!!! ... Czech. Lank laas so lekker gelag ...
> dankie!! Ek skuld jou!!!

Watse vanne dink jy is MacGregor and Cargill as voorbeeld? Het jy
dit gesien in sy stamvader lyn? Of soek jy net onlangse name om jou
saak te probeer wen en die regse retoriek na te praat?
Dit help ook nie om so kinderagtig te kere te gaan nie ou Lou.
Jammer dat Ernst nie meer hier skryf nie. Hy sou jou dalk kon
uithelp.
Dit lyk asof sy Ierse agtergrond van sy ma se kant afkomstig is.
Rosemary Forbes.
Julle is so geindoktrineer met julle ou paternalistiese sieningtjies
van alles dat ek dink julle soms vergeet van die maternalistiese lyne?
Maar om terug te keer -
Die stories wat jy oor skryf is baie bekend by ons hier in Amerika.
Dit is juis een van di'e geliefde storietjies wat die Repugliars tot
vervelens toe ry. Verdraai die waarheid en "feite" net so effens, en
vertel die leuen lank genoeg sodat dit eventueel 'n feit raak.
Kerry het natuurlik ook blou bloed wat deur sy are vloei, en as jy ver
genoeg teruggaan in sy bloedlyn sal jy sien dat hy selfs van die ou
Ierse" konings" afstam. Nogal 'n baie interessante bloedlyn as jy my
vra. Die van die Bosse ook.
Daar was op 'n stadium selfs rumors dat Bush en Kerry verlangs familie
van mekaar is. Ek het nog nie daarop ingegaan nie, so ek dink dit is
strooi. Maar dit is natuurlik heel moontlik dat daar dalk iets in
steek. Ya never know. ;-)
Die alewige eggo van die ego's [boodskap #96343 is 'n antwoord op boodskap #96338] So, 08 Augustus 2004 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> Waar val jy uit - my alter eggo? Jy maak jou naam nou net so gat soos
> Gloudina - ek het geen alter eggo op die groep nie en ... as jy niks
> weet van iets nie is dit beter om stil te bly Gie gie gie gaaaaaa
> gaaaa... weereens - maak jy jou naam gloudina!

Giegiegie gaaaaaa gaaa...maar ten minste weet ek nou.
;-))
John Kerry (vir Lou) [boodskap #96348 is 'n antwoord op boodskap #96342] So, 08 Augustus 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier is 'n oulike skakel vir jou, wat alles baie duidelik maak. Lees
ook die stukkie wat ek vir jou tussen die asteriske geplaas het:
http://members.aol.com/wreitwiesn/candidates2004/kerry.html

Uit die notas:
As far as is currently known, Sen. Kerry's paternal ancestry (before
the 20th century) consists of Jews living in central Europe, mostly in
what is now the Severomoravsky and Jihomoravsky provinces in the Czech
Republic, with some ancestors living in what is now Opole province in
Poland. The assertion that all or even some of Sen. Kerry's paternal
ancestors were "Sudeten-Germans" is completely false.

As far as is currently known, Sen. Kerry's maternal ancestry consists
primarily of colonial New England stock (though his
great-great-grandmother Anne Howell, number 25 above, was from
Pennsylvania, as were her ancestors, and his
great-great-great-grandmother Frances Elizabeth Blackwell, number 49
above, was from New York, as were her ancestors).

****** Most of Sen. Kerry's immigrant ancestors on his mother's side
emigrated from the British Isles (mostly from England, but Means [61]
and Temple [228] were from Ireland, Howell [400], Jenkins [821], and
Tybbot [4014] were from Wales, and Forbes [48] and Alexander [854]
were from Scotland). ******

John Cabot (number 944) was from the island of Jersey, and Pierre and
Elisabeth Baudouin (numbers 920 and 921, founders of the Bowdoin
family) were Huguenot refugees, as was Pierre Mabille (Pieter
Gasparszen Van Naerden, number 1598). Jan Janszen Mol (number 798) was
Dutch, and William Gutterson (number 1666) was possibly a Walloon.

-----
As jy nou verder wil redeneer. Kerry het nie gesê "I am Irish" soos
wat jy aan hom toegedig het nie. Hy het blykbaar wel verwys na sy
Ierse agtergrond (erfenis?).
En wat dink jy nou? Het hy daaroor gelieg?
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96352 is 'n antwoord op boodskap #96348] So, 08 Augustus 2004 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

Pierre and
> Elisabeth Baudouin (numbers 920 and 921, founders of the Bowdoin
> family) were Huguenot refugees

Dis interessant. Bowdoin College is 'n private liberal
arts college in Maine, wat so omtrent as junior Ivy
League beskou word. Ek het nog altyd gewonder
waar die naam vandaan kom. Mens kom baie mense
teen uit New England met Franse name. En baie
verduidelik dat dit van Hugenoot-oorsprong is.

Gloudina
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96354 is 'n antwoord op boodskap #96342] Ma, 09 Augustus 2004 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> Jy weet nie waarvan JY praat nie. En wie was sy oupa Fritz Kohn. Die
>> feit dat jy rooi in die gesig word en stoom by jou ore uitkom verander
>> nie die feite nie - die feite is daar vir almal om te sien - en John
>> Kerry het dit nie ontken nie. Verder is hy ook nie 'n joodse ier of
>> joodse skot of skotse ierse jood nie - sy voorvaders kom van ... wag
>> hiervoor ... TADAAA!!!! ... Czech. Lank laas so lekker gelag ...
>> dankie!! Ek skuld jou!!!
>
>
> Watse vanne dink jy is MacGregor and Cargill as voorbeeld? Het jy
> dit gesien in sy stamvader lyn? Of soek jy net onlangse name om jou
> saak te probeer wen en die regse retoriek na te praat?
> Dit help ook nie om so kinderagtig te kere te gaan nie ou Lou.
> Jammer dat Ernst nie meer hier skryf nie. Hy sou jou dalk kon
> uithelp.

Katryn - jy het jou naam bollie gemaak - Kerry se stamvader is Joods -
erken dit nou maar. En van kinderagtig gepraat - onthou jy die
volgende - 'Gie gie gie gaaaaaa gaaaa...' - sjym.

> Dit lyk asof sy Ierse agtergrond van sy ma se kant afkomstig is.
> Rosemary Forbes.
> Julle is so geindoktrineer met julle ou paternalistiese sieningtjies
> van alles dat ek dink julle soms vergeet van die maternalistiese lyne?

Nou duck en dive jy ... jy was verkeerd!

> Maar om terug te keer -
> Die stories wat jy oor skryf is baie bekend by ons hier in Amerika.
> Dit is juis een van di'e geliefde storietjies wat die Repugliars tot
> vervelens toe ry. Verdraai die waarheid en "feite" net so effens, en
> vertel die leuen lank genoeg sodat dit eventueel 'n feit raak.

Ek weet - dit is nou soos die stories oor bush in julle liberales se
favourite Micheal Moore flick - almal so klein bietjie aangedik,
verdraai en oor en oor vertel tot mense dit as die waarheid sien. Soos
Bush se faux-pas met sy 'and neither do we'? Waarop jy gereageer het
met 'n headline oor 'Ons eerlike president'? Wie verdraai die feite -
dit het niks met eerlikheid te doen nie ... bush moet of sy toespraak
beter lees of die skrywer daarvan fire.

Soos jy sê - die amerikaanse politiek is gebou op swartsmeer van die
opposisie deur innuendos, halwe waarhede en verdraaings en bullshit
(soos in jou header). Wat 'n way om die *Leader of the Free World!* te
verkies!!! Geen wonder ons sit waar ons sit nie.

> Kerry het natuurlik ook blou bloed wat deur sy are vloei, en as jy ver
> genoeg teruggaan in sy bloedlyn sal jy sien dat hy selfs van die ou
> Ierse" konings" afstam. Nogal 'n baie interessante bloedlyn as jy my
> vra. Die van die Bosse ook.

Blou bloed soos in die britse koningklikes - dit is nou nie iets
waarmee enige redenkende mens sou spog nie. Interestant dat Maria
Teresa Thierstein Simoes-Ferreira in Lourenço Marques gebore is ... en
met 'n van soos Ferreira - is sy seker deels Portugees. So as Kerry
wen sal die VSA regeer word deur 'n Presidents paar van Joodse en
Portugese afkoms.

.... en in die hele post erken jy nie een keer dat jy verkeerd is nie
... tut tut - en JY beskuldig Bush dat hy ONEERLIK is?
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96374 is 'n antwoord op boodskap #96354] Ma, 09 Augustus 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"

> Soos jy sê - die amerikaanse politiek is gebou op swartsmeer van die
> opposisie deur innuendos, halwe waarhede en verdraaings en bullshit
> (soos in jou header). Wat 'n way om die *Leader of the Free World!* te
> verkies!!! Geen wonder ons sit waar ons sit nie.

Dit nou van die geestes-afstammeling van die apartheids-
varke, wat nie net hulle opposisie swartgesmeer het nie,
maar hulle onwettig verklaar en in die tronk gestop het.

Ek haat daardie benaming "Leader of the Free World."
Dis maar ook 'n naam wat 'n sekere soort Amerikaner
of Amerikaanse lakeie nou nog vir die VSA toe-eien. Sover
dit my aangaan, is die "Free World" 'n koue-oorlog
uitdrukking wat anti-russiese propaganda was, en
wat nou uit die mode is.

Gloudina
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96388 is 'n antwoord op boodskap #96354] Ma, 09 Augustus 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:



Lou, jy het nou jou kant van die saak gestel, en ek myne. Ek is
werklik nie lus om verder met jou te probeer gesels nie, want hierdie
sinnelose sirkul^ere gebrabbel oor nonsens raak vreeslik vervelig.
Kom sit hier op die klip hier langs my dan soek ek vlooie vir jou.
Nee, nie daardie klip nie - dit is Suidwester.
-
Bobbejaan bobbejaan, wat maak julle daar ?
Ons grawe vir uintjies, en stoei met mekaar.

(of so iets...kan nie meer so mooi onthou nie)
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96392 is 'n antwoord op boodskap #96374] Ma, 09 Augustus 2004 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee Gloudina, die Russe was "rustig". Kalm mense daai. Hulle leiers
het die wêreld op hulle hande gedra het hulle nie? Snaaks dat jy nie in
een van die lande gaan bly het wie jy so goed praat nie. Te snaaks.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Lou"
>
>
>> Soos jy sê - die amerikaanse politiek is gebou op swartsmeer van die
>> opposisie deur innuendos, halwe waarhede en verdraaings en bullshit
>> (soos in jou header). Wat 'n way om die *Leader of the Free World!* te
>> verkies!!! Geen wonder ons sit waar ons sit nie.
>
>
> Dit nou van die geestes-afstammeling van die apartheids-
> varke, wat nie net hulle opposisie swartgesmeer het nie,
> maar hulle onwettig verklaar en in die tronk gestop het.
>
> Ek haat daardie benaming "Leader of the Free World."
> Dis maar ook 'n naam wat 'n sekere soort Amerikaner
> of Amerikaanse lakeie nou nog vir die VSA toe-eien. Sover
> dit my aangaan, is die "Free World" 'n koue-oorlog
> uitdrukking wat anti-russiese propaganda was, en
> wat nou uit die mode is.
>
> Gloudina
>
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96402 is 'n antwoord op boodskap #96388] Ma, 09 Augustus 2004 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>
>
> Lou, jy het nou jou kant van die saak gestel, en ek myne. Ek is
> werklik nie lus om verder met jou te probeer gesels nie, want hierdie
> sinnelose sirkul^ere gebrabbel oor nonsens raak vreeslik vervelig.
> Kom sit hier op die klip hier langs my dan soek ek vlooie vir jou.
> Nee, nie daardie klip nie - dit is Suidwester.


So jy is nog steeds nie bereid om ter erken dat jy jou naam gat gemaak
het nie? LOL!!!! Vroeg opstaan 'merikaner voor jy met die Suid
Afrikaners stry! Jy was verkeerd ... klaar getata!

Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is dié wat reeds tevore
gewys het dat hulle kan byt. - CJ Langenhoven
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96455 is 'n antwoord op boodskap #96388] Di, 10 Augustus 2004 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:h03fh01a28gg9d8qpcra4gujcv7t5j0h5a@4ax.com...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
> Kom sit hier op die klip hier langs my dan soek ek vlooie vir jou.
> Nee, nie daardie klip nie - dit is Suidwester.
---------darem duidelik waarin jy jou nóú gekatagoriseer het, Strontbrommer!
Ek gee ook g'n om om 'n klip te wees solank jy net nie daardie
pruim-bokspoor van jou op my kom plant nie!
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96467 is 'n antwoord op boodskap #96348] Di, 10 Augustus 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn <stree...@hotmail.com> wrote in message news:<6kvch0ht678rr6sbj...@4ax.com>...
> <snip 'n ydele herhaling van woorde>

> -----
> As jy nou verder wil redeneer. Kerry het nie ges^e "I am Irish" soos
> wat jy aan hom toegedig het nie. Hy het blykbaar wel verwys na sy
> Ierse agtergrond (erfenis?).
> En wat dink jy nou? Het hy daaroor gelieg?

"As some of you may know, I am part-English and part-Irish. And when
my Kerry ancestors first came over to Massachusetts from the old
country to find work in the New World, it was my English ancestors who

refused to hire them." - JF. Kerry.

En oppas netnou gooi hy jou met iemand anders se medaljes.
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96468 is 'n antwoord op boodskap #96467] Di, 10 Augustus 2004 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

>Katryn <stree...@hotmail.com> wrote in message news:<6kvch0ht678rr6sbj...@4ax.com>...
>> <snip 'n ydele herhaling van woorde>
>> -----
>> As jy nou verder wil redeneer. Kerry het nie ges^e "I am Irish" soos
>> wat jy aan hom toegedig het nie. Hy het blykbaar wel verwys na sy
>> Ierse agtergrond (erfenis?).
>> En wat dink jy nou? Het hy daaroor gelieg?
>
>
> "As some of you may know, I am part-English and part-Irish. And when
> my Kerry ancestors first came over to Massachusetts from the old
> country to find work in the New World, it was my English ancestors who
> refused to hire them." - JF. Kerry.
>
>En oppas netnou gooi hy jou met iemand anders se medaljes.

Wat my eintlik tiekel met die hele storie, is dat julle iets wat in
1984 geskryf is deur iemand (waarskynlik een van die Senator se
staffers wat sy bloedlyn nagegaan het, en die Ierse en Engelse lyne
daar raakgesien het), en nooit werklik deur Kerry GESĘ is in die
openbaar nie, so totaal kan opblaas en wil gebruik as teenstelling met
die simpel Bush se disleksiese simpelhede. Dit is natuurlik deel van
die Repugliars se poging om Kerry as 'n flip-flopper te ets in
Amerikaners se gedagtes. Hulle is werklik bang vir Kerry. Dit kan
mens al sien van Nixon se dae af. Nixon het al geweet die ou is nie
iemand wat mens sommer net so kan probeer van die tafel afvee nie.
Propaganda tegnieke word natuurlik gebruik aan albei kante van die
politieke spektrum. Ek aanvaar dit. Maar ek sukkel waaragtig om die
mentaliteit van julle regses te begryp.
Lou, het jy Kerry daardie woorde ooit hoor sę? Was jy daar toe hy
daardie toespraak gelewer het? Het jy dit op TV gehoor? Waarom is
julle altyd geneig om dinge op hoorsę as absolute waarheid aan te
neem, maar as mens die feite voorlę dan raak julle blind. Weier om
dit raak te sien.
Waarom val julle nie eerder sy Franse herkoms aan nie? Jy weet mos
hoe anti-Frans die Repugs veral was op 'n stadium? Nogsteeds.

Die medalje storie is net so pateties. Dit is al verduidelik Keer op
keer op keer op keer.
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96475 is 'n antwoord op boodskap #96468] Wo, 11 Augustus 2004 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> Katryn skryf in boodskap news:...
>>> Dit is natuurlik deel van
> die Repugliars se poging om Kerry as 'n flip-flopper te ets in
> Amerikaners se gedagtes. Hulle is werklik bang vir Kerry. Dit kan
> mens al sien van Nixon se dae af. Nixon het al geweet die ou is nie
> iemand wat mens sommer net so kan probeer van die tafel afvee nie.
> Propaganda tegnieke word natuurlik gebruik aan albei kante van die
> politieke spektrum. Ek aanvaar dit. Maar ek sukkel waaragtig om die
> mentaliteit van julle regses te begryp.

He he - so jy wil my in 'n boks druk - klassifiseer my as liar en regs
want dan is whatever ek sê ge-taint? By the way - as ek Bush sou
ondersteun is ek nie regs nie ... dof!!! Nice touch om Nixon hier in
te sleep, volgende is dit seker Hitler - goeie ou 'linkse' redenasie
taktiek - raak net bietjie lank in die tand... maar ek sukkel ook om
die linkse mentaliteit wat 'almal wat nie met ons "linkses" saamstem
nie is regs en stupid' te tipeer en dus die redenasie van 'n logiese
vlak te verlaag na jou bostaande histeriese klakelose 'linkse'
propaganda.

> Lou, het jy Kerry daardie woorde ooit hoor sê? Was jy daar toe hy
> daardie toespraak gelewer het? Het jy dit op TV gehoor? Waarom is
> julle altyd geneig om dinge op hoorsê as absolute waarheid aan te
> neem, maar as mens die feite voorlê dan raak julle blind. Weier om
> dit raak te sien.

Dit is nou soos in Moore se Flick? Verdraaiings, wanvoorstellings etc.
etc. Ek het geen reaksie daarteen van jou gesien nie? Jy is dus
blindelings besig om die 'linkse' propaganda op te vreet? Ek sukkel
om te glo dat 'julle linkses' nie die obvious verdraaings en
aandikkings in Moore se movie nie kan sien nie *LOL*!

> Waarom val julle nie eerder sy Franse herkoms aan nie? Jy weet mos
> hoe anti-Frans die Repugs veral was op 'n stadium? Nogsteeds.

Het hy gelieg oor sy franse herkoms OOK?!! Wag dit moet ek navors ...
sal die regses onmiddelik laat weet - hou jou koerant dop. Kry jou
verduidelikings solank reg soos in 'Yes he is French .. umm .. No he
is not french' - 'one of his staffers once ate in a french restaurant'
- 'He did not know that his paternal jewish forefather was a liar who
once visited france' etc etc etc.

>
> Die medalje storie is net so pateties. Dit is al verduidelik Keer op
> keer op keer op keer.

En hy het dus nog sy medaljes? En hy het dit oor die muur gegooi? Hmm
die kwantum vraag bly dus - hy het dit weggegooi en hy het dit steeds
- dit is nou soos in 'Have your cake and eat it'?

As jy my vorige posts in ander threads gelees het - ek dink al twee
julle kandidate is Kortbroek materiaal - dis net dat julle 'linkses'
*lol* so anti-bush is dat julle nie die Kerrie kan sien voordat dit
julle brand nie ... :).
Interesant is om die vermoee om te redeneer te sien verdwyn as mense
politiek begin praat. (ook kan julle duidelik nie hierdie paragraaf
lees en verstaan nie so ek kan basies enigiets hier tik en dit sal
nooit deur 'n 'linkse' verstaan word nie - ks sdpe fsd sdphe dpsd fd
sdasp sds psdoo spd!)
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96486 is 'n antwoord op boodskap #96475] Wo, 11 Augustus 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> Hoera - ons vorder - Katryn het uitgevind om google te gebruik.

Lou, hou asseblief op om so patroniserend te probeer wees. Ek het
NATUURLIK die feite nagegaan voor ek die eerste keer op jou simpel
boodskap reageer het. Daarom het ek jou gevra hoe durf jy onsin die
wereld instuur sonder om die feite na te gaan.
Jy dink seker jy is oulik om so tekere te gaan?
Ek vind dit vervelig.
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96507 is 'n antwoord op boodskap #96486] Do, 12 Augustus 2004 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> Hoera - ons vorder - Katryn het uitgevind om google te gebruik.
>
> Lou, hou asseblief op om so patroniserend te probeer wees. Ek het
> NATUURLIK die feite nagegaan voor ek die eerste keer op jou simpel
> boodskap reageer het. Daarom het ek jou gevra hoe durf jy onsin die
> wereld instuur sonder om die feite na te gaan.
> Jy dink seker jy is oulik om so tekere te gaan?
> Ek vind dit vervelig.

O ja, jy mag te kere gaan oor 'n stupid sinsnede van Bush en dit te
gebruik om, hom te tipeer terwyl jy voor jou sin weet dat dit nie is
wat hy bedoel het nie, maar ek mag nie goed gedokumenteerde flipflops
gebruik nie?

Ek weer vind dat jy so eng in jou uitkyk op politiek is dat jy nie 'n
rassionale argument kan voer nie en nitpick op klein sinsnedes uit my
argument. Maar dan hoekom sou ek dit snaaks vind, die hele argument
het begin omdat julle 'n klein deeltjie van 'n Bush toespraak aan die
groot klok gehang het.

Maar ek wonder steeds oor die kwantum medaljes ....
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96526 is 'n antwoord op boodskap #96507] Do, 12 Augustus 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> O ja, jy mag te kere gaan oor 'n stupid sinsnede van Bush en dit te
> gebruik om, hom te tipeer terwyl jy voor jou sin weet dat dit nie is
> wat hy bedoel het nie, maar ek mag nie goed gedokumenteerde flipflops
> gebruik nie?

Lou, wat ek gedoen het, was seker verkeerd. Ek erken dat ek nie vir
Bush kan verdra nie, en dat ek daardie boodskap van my so gestel het
dat dit vir Bush in 'n baie slegte lig stel.
Die verskil tussen my en jou boodskappe is en bly nogsteeds dat jy
iets geplaas het wat jy iewers gelees het. Of dalk gehoor het in 'n
gesprek tussen vriende. Jy het dus reageer op iets suiwer op hoorsê.
En jy het nie eens PROBEER om die feite na te gaan nie. Jy het dit
sommer net aanvaar as "waarheid". Dit is mos onverskoonbaar?
Ons het almal PRESIES dieselfde navorsingsbronne tot ons beskikking.
Niemand hier kan sê dat hy hy of sy het nie geweet nie. Almal hier
kan 'n soekenjin gebruik.
Punt bly steeds, jy kon dit onmoontlik self gehoor het.
Verder glo ek nie jy is aktief in die middel van 'n eleksie-jaar
retoriek gewikkel soos die van ons wat stemgeregtige Amerikaanse
burgers is, en wat in die middel van die stryd is op die oomblik nie.
So, ek kan nie help om te wonder oor die strooi wat jy geplaas het,
wat meer as 10 jaar oud is.
En dat jy nogsteeds nie erken dat jy verkeerd was nie. Waarom sou dit
wees?
Ek het iets geplaas wat ek met my eie ore gehoor het. En ja, ek was
sarkasties met daardie plasing van my. Maar dit was wel iets wat Bush
gesê het. Nie iets wat ek iewers gelees het oor wat iemand gesê het
hy moontlik kon gesê het nie.

En as ek nie so geskukkel het om die regte Afrikaanse woorde te vind
nie, kon ek vir jou 'n groter bekvol gegee het. ;-)

> Maar ek wonder steeds oor die kwantum medaljes ....

Hou dan op wonder. Gebruik die Internet en gaan doen 'n paar
soektogte. Jy mag dit dalk baie leersaam vind.

Terloops Lou, BAIE dankie vir die Langenhoven stukkies.
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #97645 is 'n antwoord op boodskap #96526] Sa, 04 September 2004 16:38 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote in message

SNIP

> Die verskil tussen my en jou boodskappe is en bly nogsteeds dat jy
> iets geplaas het wat jy iewers gelees het. Of dalk gehoor het in 'n
> gesprek tussen vriende. Jy het dus reageer op iets suiwer op hoorsê.
> En jy het nie eens PROBEER om die feite na te gaan nie. Jy het dit
> sommer net aanvaar as "waarheid". Dit is mos onverskoonbaar?

Google my doll - google!!! En duidelik ken ek kerry nie persoonlik
nie, ek praat nie met hom en was nie by toe hy medaljes or 'n muur
gegooi het nie. Wat is jou punt? Dit is op die internet - probeer
google. Jy het aangegaan oor 'n grammaties fout ...

> Ons het almal PRESIES dieselfde navorsingsbronne tot ons beskikking.
> Niemand hier kan sê dat hy hy of sy het nie geweet nie. Almal hier
> kan 'n soekenjin gebruik.
> Punt bly steeds, jy kon dit onmoontlik self gehoor het.


Sien bo ... as alles op eersthandes kennis berus het sou daar tog geen
politiek gewees het nie?

> En dat jy nogsteeds nie erken dat jy verkeerd was nie. Waarom sou dit
> wees?

Ek plaas slegs wat ek op die internet kan lees - in meer as een plek -
as dit dan verkeerd sou wees kan Kerry mos maklik die spul "liegbekke"
aankla - tot hy dit doen - glo ek dit is waar. Sy verkiesings spnakan
ook die tipe kamtige leuens opspoor en aan die kaak stel - nie waar
nie?

So hy het SY medaljes oor die muur gegooi?
Vorige onderwerp: Swakopmund se moord
Volgende onderwerp: Toordery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 13:17:11 MGT 2024