Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons eerlike president (Amerikaanse politiek)
Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96182] |
Thu, 05 August 2004 20:20  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
$US417 billion spending bill geteken het.
Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
Christen man.
" Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
never stop thinking about new ways to harm our country and our
people, and neither do we."
Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96286 is 'n antwoord op boodskap #96182] |
Sat, 07 August 2004 18:15   |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> Sopas geluister na 'n toespraak wat Bush gelewer het kort na hy 'n
> $US417 billion spending bill geteken het.
> Lees mooi stadig, want kyk, die ou is eerlik. 'n Eerlike en opregte
> Christen man.
>
> " Our enemies are innovative and resourceful, and so are we. They
> never stop thinking about new ways to harm our country and our
> people, and neither do we."
>
> Dankie president Bush. Ons het geweet ons kan op jou staatmaak.
And dan sê flip-flop Kerry op sy eie eerlike manier:
He is Irish
''For those of us who are fortunate to share an Irish ancestry, we
take great pride in the contributions that Irish-Americans Â
"
(Congressional Record, March 18, 1986).
"As some of you may know, I am part-English and part-Irish. And when
my Kerry ancestors first came over to Massachusetts from the old
country to find work in the New World, it was my English ancestors who
refused to hire them."
------
Kerry was accused of using such comments to make his Irish-American
constituents think he is one of them when, in fact, he isn't. His
grandparents were Jewish who changed their names.
Kerry now claims he never said it.
http://www.nojohnkerry.org/kerryhtml/flipflops.htm
Sien ook:
http://worldnetdaily.com/news/article.asp?ARTICLE_ID=39707 ... die ou
het sy eie films vir gebruik in sy politieke campaing gestage!!!! En
dan die feit dat hy iemand anders se medaljes as sy eie teruggooi het
en daaroor gespog het ... RODFELMGA!!!
------
En een van die twee gaan die magtigste man op aarde wees ... iewers
hoor ek vir Osama histeries giggel.
|
|
|
|
|
|
Re: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek) [boodskap #96338 is 'n antwoord op boodskap #96287] |
Sun, 08 August 2004 17:44   |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> And dan sê flip-flop Kerry op sy eie eerlike manier:
>>
>> He is Irish
>
> Ag jou arme siel. Dit is mos natuurlik die waarheid.
> Gaan asseblief eers die feite na, voor jy jou naam so totaal krater
> kom maak.
> Kom ek gee jou 'n leidraad - GENEALOGIE. Tik daardie woordjie tesame
> met John Kerry se naam in, en kyk wat jy kry.
GENEALOGIE john kerry
Hmmm niks gebeur nie ...
Maar toe google ek dit raai wat kry ek ...
http://genealogy.about.com/od/presidents/p/john_kerry.htm
> En dan kom maak jy
> asseblief verskoning hier dat jy sulke strooi die wereld inblaas.
> Ja, ek RODVELMGA!! Vir julle ou regses wat so dom is. Gaan nie eens
> die feite na nie, maar praat sommer saam. Net ter wille van
> saampraat, want dit klink seker soet op julle ore?
> As jy natuurlik wil kibbel oor Scots-Irish of suiwer Iers, is dit 'n
> ander storie. En selfs daar sal jy maar sukkel.
Jy weet nie waarvan JY praat nie. En wie was sy oupa Fritz Kohn. Die
feit dat jy rooi in die gesig word en stoom by jou ore uitkom verander
nie die feite nie - die feite is daar vir almal om te sien - en John
Kerry het dit nie ontken nie. Verder is hy ook nie 'n joodse ier of
joodse skot of skotse ierse jood nie - sy voorvaders kom van ... wag
hiervoor ... TADAAA!!!! ... Czech. Lank laas so lekker gelag ...
dankie!! Ek skuld jou!!!
Dat een mens nou haar naam so gat kan maak! JY vra om verskoning ou
dommie!Vroeg opstaan as jy met 'n Suid Afrikaner wil stry ... miskien
moes ek jou eers meer tou gegee het om jouself te hang ... hmmm .. nee
wat - die was veel meer pret!!! RODFLELAWMGA!!!!
>
> Terloops, het jy toe jou alter-ego se rekenaar tyd reggestel?
> RODVELMGA!!
> Gie gie gie gaaaaaa gaaaa...
Waar val jy uit - my alter eggo? Jy maak jou naam nou net so gat soos
Gloudina - ek het geen alter eggo op die groep nie en ... as jy niks
weet van iets nie is dit beter om stil te bly Gie gie gie gaaaaaa
gaaaa... weereens - maak jy jou naam gloudina!
Terloops google > flipflop kerry - en dan sal jy rede kry om te lag -
ROTFLMAO!!! Die ou en Bush is voels van eenderse vere! En een van
hulle gaan president wees van - 'TADAAAAAA' ballone, konfetti,
dansende trompopies
/*echo on
THE LEADER OF THE WORLD!
/*echo off
Ek gee nie rerig om wie die amerikaanse verkiesing wen nie - net so
lank die &*%&^% Dollar versterk!!! Dit is net so ongelooflik dat daar
in 'n land wat 30 jaar gelede 'n man op die maan kon plaas, niemand
met bietjie verstand is wat bereid is om president van amerika te word
nie - en o ja Katryn - met jou bostaande rekord kwalifiseer jy nie!
|
|
|
|
|
John Kerry (vir Lou) [boodskap #96348 is 'n antwoord op boodskap #96342] |
Sun, 08 August 2004 19:44   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is 'n oulike skakel vir jou, wat alles baie duidelik maak. Lees
ook die stukkie wat ek vir jou tussen die asteriske geplaas het:
http://members.aol.com/wreitwiesn/candidates2004/kerry.html
Uit die notas:
As far as is currently known, Sen. Kerry's paternal ancestry (before
the 20th century) consists of Jews living in central Europe, mostly in
what is now the Severomoravsky and Jihomoravsky provinces in the Czech
Republic, with some ancestors living in what is now Opole province in
Poland. The assertion that all or even some of Sen. Kerry's paternal
ancestors were "Sudeten-Germans" is completely false.
As far as is currently known, Sen. Kerry's maternal ancestry consists
primarily of colonial New England stock (though his
great-great-grandmother Anne Howell, number 25 above, was from
Pennsylvania, as were her ancestors, and his
great-great-great-grandmother Frances Elizabeth Blackwell, number 49
above, was from New York, as were her ancestors).
****** Most of Sen. Kerry's immigrant ancestors on his mother's side
emigrated from the British Isles (mostly from England, but Means [61]
and Temple [228] were from Ireland, Howell [400], Jenkins [821], and
Tybbot [4014] were from Wales, and Forbes [48] and Alexander [854]
were from Scotland). ******
John Cabot (number 944) was from the island of Jersey, and Pierre and
Elisabeth Baudouin (numbers 920 and 921, founders of the Bowdoin
family) were Huguenot refugees, as was Pierre Mabille (Pieter
Gasparszen Van Naerden, number 1598). Jan Janszen Mol (number 798) was
Dutch, and William Gutterson (number 1666) was possibly a Walloon.
-----
As jy nou verder wil redeneer. Kerry het nie gesê "I am Irish" soos
wat jy aan hom toegedig het nie. Hy het blykbaar wel verwys na sy
Ierse agtergrond (erfenis?).
En wat dink jy nou? Het hy daaroor gelieg?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #96526 is 'n antwoord op boodskap #96507] |
Thu, 12 August 2004 14:05   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
> O ja, jy mag te kere gaan oor 'n stupid sinsnede van Bush en dit te
> gebruik om, hom te tipeer terwyl jy voor jou sin weet dat dit nie is
> wat hy bedoel het nie, maar ek mag nie goed gedokumenteerde flipflops
> gebruik nie?
Lou, wat ek gedoen het, was seker verkeerd. Ek erken dat ek nie vir
Bush kan verdra nie, en dat ek daardie boodskap van my so gestel het
dat dit vir Bush in 'n baie slegte lig stel.
Die verskil tussen my en jou boodskappe is en bly nogsteeds dat jy
iets geplaas het wat jy iewers gelees het. Of dalk gehoor het in 'n
gesprek tussen vriende. Jy het dus reageer op iets suiwer op hoorsê.
En jy het nie eens PROBEER om die feite na te gaan nie. Jy het dit
sommer net aanvaar as "waarheid". Dit is mos onverskoonbaar?
Ons het almal PRESIES dieselfde navorsingsbronne tot ons beskikking.
Niemand hier kan sê dat hy hy of sy het nie geweet nie. Almal hier
kan 'n soekenjin gebruik.
Punt bly steeds, jy kon dit onmoontlik self gehoor het.
Verder glo ek nie jy is aktief in die middel van 'n eleksie-jaar
retoriek gewikkel soos die van ons wat stemgeregtige Amerikaanse
burgers is, en wat in die middel van die stryd is op die oomblik nie.
So, ek kan nie help om te wonder oor die strooi wat jy geplaas het,
wat meer as 10 jaar oud is.
En dat jy nogsteeds nie erken dat jy verkeerd was nie. Waarom sou dit
wees?
Ek het iets geplaas wat ek met my eie ore gehoor het. En ja, ek was
sarkasties met daardie plasing van my. Maar dit was wel iets wat Bush
gesê het. Nie iets wat ek iewers gelees het oor wat iemand gesê het
hy moontlik kon gesê het nie.
En as ek nie so geskukkel het om die regte Afrikaanse woorde te vind
nie, kon ek vir jou 'n groter bekvol gegee het. ;-)
> Maar ek wonder steeds oor die kwantum medaljes ....
Hou dan op wonder. Gebruik die Internet en gaan doen 'n paar
soektogte. Jy mag dit dalk baie leersaam vind.
Terloops Lou, BAIE dankie vir die Langenhoven stukkies.
|
|
|
Re: John Kerry (vir Lou) [boodskap #97645 is 'n antwoord op boodskap #96526] |
Sat, 04 September 2004 16:38  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote in message
SNIP
> Die verskil tussen my en jou boodskappe is en bly nogsteeds dat jy
> iets geplaas het wat jy iewers gelees het. Of dalk gehoor het in 'n
> gesprek tussen vriende. Jy het dus reageer op iets suiwer op hoorsê.
> En jy het nie eens PROBEER om die feite na te gaan nie. Jy het dit
> sommer net aanvaar as "waarheid". Dit is mos onverskoonbaar?
Google my doll - google!!! En duidelik ken ek kerry nie persoonlik
nie, ek praat nie met hom en was nie by toe hy medaljes or 'n muur
gegooi het nie. Wat is jou punt? Dit is op die internet - probeer
google. Jy het aangegaan oor 'n grammaties fout ...
> Ons het almal PRESIES dieselfde navorsingsbronne tot ons beskikking.
> Niemand hier kan sê dat hy hy of sy het nie geweet nie. Almal hier
> kan 'n soekenjin gebruik.
> Punt bly steeds, jy kon dit onmoontlik self gehoor het.
Sien bo ... as alles op eersthandes kennis berus het sou daar tog geen
politiek gewees het nie?
> En dat jy nogsteeds nie erken dat jy verkeerd was nie. Waarom sou dit
> wees?
Ek plaas slegs wat ek op die internet kan lees - in meer as een plek -
as dit dan verkeerd sou wees kan Kerry mos maklik die spul "liegbekke"
aankla - tot hy dit doen - glo ek dit is waar. Sy verkiesings spnakan
ook die tipe kamtige leuens opspoor en aan die kaak stel - nie waar
nie?
So hy het SY medaljes oor die muur gegooi?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:55:10 UTC 2025
|