| Intimiderende gevegsdrag [boodskap #96341] |
So., 08 Augustus 2004 18:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek praat nou van die Grieke wat so trots marsjeer met die wydgeplooide kort
wit rompies, wit baletkouse en helse tossels op die skoene.
As so iets op my afstorm tydens 'n geveg, lag ek my lam.:))
-
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Intimiderende gevegsdrag [boodskap #96373 is 'n antwoord op boodskap #96341] |
Ma., 09 Augustus 2004 12:28  |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: Oktober 2003
|
Volle Lid |
|
|
Sien jy nou hoe jy die onderspit delf?
Dis hul geheime wapen.
"Annette" schreef in bericht
:
> Ek praat nou van die Grieke wat so trots marsjeer met die wydgeplooide kort
> wit rompies, wit baletkouse en helse tossels op die skoene.
> As so iets op my afstorm tydens 'n geveg, lag ek my lam.:))
> -
> Groetnis
> Annette
--
PietHein
|
|
|
|