Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
|
|
|
|
|
Max groet vir Gloudina. [boodskap #96362 is 'n antwoord op boodskap #96297] |
Mon, 09 August 2004 08:33   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> @rogers.com wrote:
>
>> opinies. Ek dink nie SA verloor teveel deur van
>> julle ontslae te raak nie.
>>
>> Gloudina
>>
Jy's reg en jy's verkeerd.
Eerstens, ek het uit SA gegaan, SA het nie van my ontslae geraak nie.
Maar jy's reg, SA verloor nie deur die feit dat ek daar weg is nie. Ek sit
nou in Europa en pomp euro'tjies in SA. Ja, jy't dít nie geweet nie, né! Wat
doen jy om SA op te bou? Dis nou behalwe om hier te sit en gal kots. Moet ek
jou sê? Jy doen FOKKOL!!!! Jy weet FOKKOL, anders sou jy nie die ANC so
aanbid het nie, want laat ek vir jou vertel, hulle (ANC) voel niks vir hulle
eie mense nie, solank hulle stem.
Maar ek weet wel dat hulle (ANC) kinders op 'n kaal stukkie grond los, om
maar te sien kom klaar, omdat die garage waarin hulle tot nou skool gehou
het "nie geskik" gevind is deur die ANC nie. Dit is maar één voorbeeld!
Nee, ek gee nie vir "goeie doele" nie. In die nuwe SA het jy twee keuses as
jy wil help. óf jy maak jou hande vuil, óf jy druk jou hande in jou sakke en
haal hulle uit met geld daarin. Ek sal geld gee, my familie sal werk. Dis
heerlik as jy dan 'n foto kry met 'n klein voorafvervaardigde gehuggie wat
staangemaak is, maar met 80 laggende kindertjies daarom en as jy sien hoe al
die ouers van die kinders kom help verf en kook en groente plant. Dán sit jy
met 'n knop in die keel, Gloudina. Maar daai vreugde smaak jy nie. Ek sien
hoe verbitterde mens jy is, Gloudina. Ek bid dat jy betyds 'n stukkie soet
in die lewe kan smaak.
O ja, jou "mees gesofistikeerde politieke entiteit" help ook! R2,00 per
kind, per maand! TWEE FOKKEN RAND PER KIND PER MAAND!!!!
Ek is nou gatvol vir jou en gaan bietjie groet, minstens tot na my vakansie.
SA het gescore toe ek daar uit is.
SA het verloor toe jý daar uit is.
Ek wens jou pragtige dae en 'n helder verstand, tot ek weer met jou praat.
Groete
Max_________________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96389 is 'n antwoord op boodskap #96377] |
Mon, 09 August 2004 15:04   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Gloudina, ek wil jou van niks (met betrekking tot die onderwerp)
oortuig nie. Almal kan ontmoontlik nie reg wees nie, maar wat reg is, is
seker maar vir elke een om uit te vind. Wat ook al my oortuiging is, ek
glo ek is reg maar ek is oop om verkeerd bewys te word. Dit is juis
hoekom ek deelneem aan die forum, vir alternatiewe idees. Ek kan nie
sovêr gaan as om ander gelowe goed te praat as Christen nie. Wat ek doen
is om waar daar raakpunte is dit te erken. Liefde vir jou naaste is 'n
goeie voorbeeld. Ek gee ook ander gelowe ruimte om te bestaan, maar net
solank hulle my siedelfde guns betoon.
jy?
Groete
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Maar ek kan
>
>> wel noem dat ek aanstoot neem met die sin "Christian chauvinist pig". Ek
>> is 'n gelowige ja. Dit spreek boekdele van die ruimte wat jy aan ander
>> gelowe gee.
>
>
> As Ghandi net uit sy Hindu-agtergrond gepontifikeer
> het, sou ek hom 'n Hindu chauvinist pig genoem het.
> As die huidige Dalai Lama verkondig dat net die
> Boedhis-referensies enige waarde, waarheid en
> waardigheid het, dan sou ek hom 'n boedhis chauvinist
> pig genoem het. Maar beide Ghandi en die Dalai Lama
> sien die Christelike sisteem as so kosbaar as die
> ander sisteme wat in ander dele van die wêreld
> ontwikkel het, mits hulle navolgelinge DOEN wat
> hulle aanhang.
> Jy sê jy is 'n "gelowige." Tot tyd en wyl jy vir my
> kan verduidelik wat jy daarmee verstaan, neem ek
> aan jy sê jy "glo in die Bybel" waarmee jy die
> Joods-Christen bybel bedoel, en jy glo ook heel-
> waarskynlik dat dit "die enigste weg tot saligheid"
> is. Dus speel jy politiek met "geloof" en is jou
> woord "gelowige" 'n politieke slagspreuk. Wil jy
> vir my probeer oortuig dat ek verkeerd is?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96415 is 'n antwoord op boodskap #96409] |
Tue, 10 August 2004 04:52   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, ek is om dit lig te stel redelik gatvol vir die gekerm oor
Apartheid. Ek en baie ander mense het niks en kon niks daaraan doen nie.
Ek is ook nie oortuig (as ek vandag na Apartheid kyk wat met die mense
gebeur) dat dit veel verskil gemaak het aan die nie-blanke mense in SA
se lewensstandaard nie.
Dit is 'n vreeslike goeie verskoning vir swak kulture om te kerm dat die
biesies bewe en ander mense te melk vir wat dit werd is. Nee wat ek is
verby dit.
Jy kan gerus ook maar oor dit kom. Jy kan teem soos jy wil, ek weier om
skuldig te voel. Ek weier ook om deur mense soos jy die heeldag daaraan
te dink. Dit sal beter wees vir daardie einste mense wat so teem om maar
seker te maak hulle kry 'n goeie opvoeding, hou op om universiteite te
brand (Tswane Universiteit van Tegnologie as onlangse voorbeeld) en kyk
vorentoe en werk hard!
Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.
Cheers
Plato
@rogers.com wrote:
> "Lou" skryf
>
>
>> Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
>> afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
>> 'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.
>
>
> Ek dink jy gee baie mense koue rillings
> as jy so koelbloedig praat van dinge
> waaroor jy jou behoort te skaam. En
> wat mens nog meer koue rillings gee,
> is dat mense soos jy in die kerk sit
> en maak of julle godsdienstig is.
>
> So terloops, nou is die verskoning
> vir wat in Soweto aangegaan het,
> dat die korporaaltjies 17 jaar oud
> was en nie van beter geweet het
> nie?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96434 is 'n antwoord op boodskap #96415] |
Tue, 10 August 2004 11:50   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Plato" skryf
> Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
> ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
> laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.
Jy bedoel nou hoe meer hulle Kortbroek en
die Nasionale Party met ope arms verwelkom,
hoe seerder maak hulle hulself? Hoe meer
hulle 'n konserwatiewe amper Margaret
Thatcher fiskale beleid volg, die belastings
verminder en die rand laat styg, hoe seerder
maak hulle vir hulself? Hoe meer hulle die
demokratiese en christelike paaie volg wat
byvoorbeeld die doodstraf afskaf, sodat
Chris Hani se moordenaars nou nog lewe,
hoe seerder maak hulle hulself?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96440 is 'n antwoord op boodskap #96434] |
Tue, 10 August 2004 12:25   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek bedoel hoe meer hulle probeer om regstellende aksie toe te pas
hoe seerder maak hulle hulleself. Hoe meer hulle die wetsgehoorsame
publiek ontwapen hoe seerder maak hulle die land. Hoe meer hulle toelaat
dat blanke boere om die lewe gebring word hoe seerder maak hulle
hulleself. Hoe meer hulle peuter aan die mediese stelsel, hoe meer maak
hulle hulself seer. Om nie die doodstraf te hê in 'n land soos hierdie
nie is maar om jouself in die voet te skiet. Jy sal dit nie verstaan
nie, want jy het nie die vermoë nie. Demokrasie in ons land (soos jy
reeds my sien skryf het) is 'n doodsteek. Die geskiedenis van Suid
Afrika is nog nie klaar geskryf nie Gloudina. Wie helde is en wie nie is
nog lank nie skrif aan die muur nie...
Maar glo maar wat jou hartjie gelukkig maak.
Cheers
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
>> ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
>> laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.
>
>
> Jy bedoel nou hoe meer hulle Kortbroek en
> die Nasionale Party met ope arms verwelkom,
> hoe seerder maak hulle hulself? Hoe meer
> hulle 'n konserwatiewe amper Margaret
> Thatcher fiskale beleid volg, die belastings
> verminder en die rand laat styg, hoe seerder
> maak hulle vir hulself? Hoe meer hulle die
> demokratiese en christelike paaie volg wat
> byvoorbeeld die doodstraf afskaf, sodat
> Chris Hani se moordenaars nou nog lewe,
> hoe seerder maak hulle hulself?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 5 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:50:21 UTC 2025
|