Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96329 is 'n antwoord op boodskap #96321] So, 08 Augustus 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf

>
> Onthou jy dat ek jou voorheen gesê het
> dat jy eintlik in 'n baie klein wêreldjie leef?

So wanneer probeer jy weer vir
my bel?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96339 is 'n antwoord op boodskap #96170] So, 08 Augustus 2004 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote in message

> Ek kry altyd die idee dat dit ook iets is
> wat vir julle in SA baie moeilik is om te begryp? Hierdie vryheid van
> spraak wat ons het. Ek sê nie dit is moeilik vir julle om te begryp
> nie, eerder dat dit so lyk vir my.

Nou weet ek dat jy absoluut niks van Suid Afrika en die huidige
omstandighede daar weet nie. Dankie.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96350 is 'n antwoord op boodskap #96339] So, 08 Augustus 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:

> Nou weet ek dat jy absoluut niks van Suid Afrika en die huidige
> omstandighede daar weet nie. Dankie.

Hmmm...omstandighede DAAR? Dit impliseer mos dat jy ook nie in SA is
nie?
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96355 is 'n antwoord op boodskap #96350] Ma, 09 Augustus 2004 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> Nou weet ek dat jy absoluut niks van Suid Afrika en die huidige
>> omstandighede daar weet nie. Dankie.
>
> Hmmm...omstandighede DAAR? Dit impliseer mos dat jy ook nie in SA is
> nie?

Al ooit van 'n vliegtuig gehoor? Dit is daai goed wat hoog in die lug
vlieg. Ons Suid Afrikaners vlieg ook rond jy weet ...

Maar getrou aan jou gewone optrede - slaat jy 'n tangent in en vermy
die punt.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96360 is 'n antwoord op boodskap #96321] Ma, 09 Augustus 2004 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die link DD!

Amazing!

Ek is mos versot op ruimte pics.

Cheers
Plato

DeeDee wrote:
> On Fri, 06 Aug 2004 14:41:15 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> "Max" skryf


>>> jy's soos 'n ouvrou met 'n nat broek. (weet nie meer wie dit was nie)
>
>>> Dié uitdrukking is ook alombekend.

>> Gelukkig nie in die kringe waarin ek beweeg het
>> toe ek nog in Suid-Afrika gebly het nie.

>> Gloudina



>
>
> Gloudina, met die vol van jouself houding
> en 'die kringe waarin ék beweeg het'
> irritasie as verwysing.
>
> Onthou jy dat ek jou voorheen gesê het
> dat jy eintlik in 'n baie klein wêreldjie leef?
> 'n Wêreldjie waarin slegs jou man wat 'n veraaier
> van Afrikaans is en jou seuntjies van wie jy nie kan
> praat sonder om te noem hoe belangrik hulle is nie,
> teenwoordig is?
>
> Gaan besoek hierdie webwerf, spandeer bietjie tyd daar,
> en staan verslae oor hoe onnoembaar klein julle eintlik is.
>
> http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/archivepix.html
>
>
> Die uwe
>
> ns.
> en onthou, anti...:
>
> Don't hate the player,
> hate the game
>
> Pablo Picasso (of so iemand)
>
Max groet vir Gloudina. [boodskap #96362 is 'n antwoord op boodskap #96297] Ma, 09 Augustus 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> @rogers.com wrote:
>
>> opinies. Ek dink nie SA verloor teveel deur van
>> julle ontslae te raak nie.
>>
>> Gloudina
>>

Jy's reg en jy's verkeerd.

Eerstens, ek het uit SA gegaan, SA het nie van my ontslae geraak nie.

Maar jy's reg, SA verloor nie deur die feit dat ek daar weg is nie. Ek sit
nou in Europa en pomp euro'tjies in SA. Ja, jy't dít nie geweet nie, né! Wat
doen jy om SA op te bou? Dis nou behalwe om hier te sit en gal kots. Moet ek
jou sê? Jy doen FOKKOL!!!! Jy weet FOKKOL, anders sou jy nie die ANC so
aanbid het nie, want laat ek vir jou vertel, hulle (ANC) voel niks vir hulle
eie mense nie, solank hulle stem.

Maar ek weet wel dat hulle (ANC) kinders op 'n kaal stukkie grond los, om
maar te sien kom klaar, omdat die garage waarin hulle tot nou skool gehou
het "nie geskik" gevind is deur die ANC nie. Dit is maar één voorbeeld!

Nee, ek gee nie vir "goeie doele" nie. In die nuwe SA het jy twee keuses as
jy wil help. óf jy maak jou hande vuil, óf jy druk jou hande in jou sakke en
haal hulle uit met geld daarin. Ek sal geld gee, my familie sal werk. Dis
heerlik as jy dan 'n foto kry met 'n klein voorafvervaardigde gehuggie wat
staangemaak is, maar met 80 laggende kindertjies daarom en as jy sien hoe al
die ouers van die kinders kom help verf en kook en groente plant. Dán sit jy
met 'n knop in die keel, Gloudina. Maar daai vreugde smaak jy nie. Ek sien
hoe verbitterde mens jy is, Gloudina. Ek bid dat jy betyds 'n stukkie soet
in die lewe kan smaak.

O ja, jou "mees gesofistikeerde politieke entiteit" help ook! R2,00 per
kind, per maand! TWEE FOKKEN RAND PER KIND PER MAAND!!!!

Ek is nou gatvol vir jou en gaan bietjie groet, minstens tot na my vakansie.

SA het gescore toe ek daar uit is.
SA het verloor toe jý daar uit is.

Ek wens jou pragtige dae en 'n helder verstand, tot ek weer met jou praat.

Groete
Max_________________________________
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96364 is 'n antwoord op boodskap #96325] Ma, 09 Augustus 2004 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
?

Al gehoor van regering deur wyse manne/vroue?

Dit is 'n kombinasie van demokrasie en wysheidsregering. Die tipe
verkiesing hou vir meer as 'n jaar aan. Uit alle sfere van die
samelewing word mense gekies om daardie dele van die samelewing te
verteenwoordig. Uit hulle kies hulle 'n nog nouer kring van wyse mense.
Dit proses gaan aan tot daar 'n klein groep van die slimste en mees
gerespekteerde leiers oorbly.

Die mense word dan die taak toegeken om die land of geografiese area te
bestuur tot voordeel van almal. Die lekker ding is dat die proses op
alle vlakke uit die mense kom. Die is verteenwoordigend. Jy kies met
ander woorde iemand uit jou gemeenskap wat jy vertrou. Dit is
demokraties tot op 'n punt.

Die heel beste stelsel as ek dit nie mis het nie is egter 'n goedhartige
monarg. Die teenoorgestelde hiervan is 'n diktator.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Besef jy dat demokrasie nie 'n baie goeie stelsel is nie?
>
>
> Ja, Hitler. Ek verstaan jou.
> Ja, Stalin. Ek volg jou.
> Ja, Pinochet. Wil jy nog 'n smakie daarvan hê?
> Ja, Verwoerd en Strydom en PW Botha, waar's
> die pitjie nou?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96367 is 'n antwoord op boodskap #96326] Ma, 09 Augustus 2004 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan nie probeer om name hier rond te gooi nie Gloudina. Maar ek kan
wel noem dat ek aanstoot neem met die sin "Christian chauvinist pig". Ek
is 'n gelowige ja. Dit spreek boekdele van die ruimte wat jy aan ander
gelowe gee.

Ek wonder of Ghandi sou saamstem met dit wat jy so sonder om te dink
hier rondgooi.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato"
>
> .. Ek dink die gebeure rondom die Christendom
>
>> het 'n positiewe impak op ons gehad. Anders die dele van die wêreld waar
>> dit nie was nie.
>
>
> Jy praat natuurlik uit 'n Christian chauvinist pig
> mentality. Ghandi sou van jou verskil het.
> Lao tse tung sou van jou verskil het.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96376 is 'n antwoord op boodskap #96364] Ma, 09 Augustus 2004 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Al gehoor van regering deur wyse manne/vroue?

Jy wil hier maar net jou naamgenoot Plato se
idees in "Die Republiek" propageer. Nee, ek
dink nie dis 'n goeie sisteem nie. Dis 'n
arrogante sisteem. En in Plato se tyd het
dit vroue en slawe uitgesluit. Dit het ook
kunstenaars as "boos" bestempel. Plato
wou diktator wees.

Daar is wel tot 'n sekere mate sin in die
idee dat besluite eers geneem moet word
deur volle toestemming. Dis die prinsiepe
in die Noord-Amerikaanse Eerste Nasies
se politiek. Die idee daaragter is seker dat
daar deur samekoms en die stelling van
opinies uiteindelik ooreenkoms bereik kan
word. Dit kan egter net in klein geslote
samelewings gebeur. Nie in die groot
nasionale state waarmee ons deesdae nog
opgeskeep sit nie ( wat tot 'n groot mate
die uitvloeisel was van Europese politiek
in die "Nuwe Wêreld")

Gloudina.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96377 is 'n antwoord op boodskap #96367] Ma, 09 Augustus 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Maar ek kan
> wel noem dat ek aanstoot neem met die sin "Christian chauvinist pig". Ek
> is 'n gelowige ja. Dit spreek boekdele van die ruimte wat jy aan ander
> gelowe gee.

As Ghandi net uit sy Hindu-agtergrond gepontifikeer
het, sou ek hom 'n Hindu chauvinist pig genoem het.
As die huidige Dalai Lama verkondig dat net die
Boedhis-referensies enige waarde, waarheid en
waardigheid het, dan sou ek hom 'n boedhis chauvinist
pig genoem het. Maar beide Ghandi en die Dalai Lama
sien die Christelike sisteem as so kosbaar as die
ander sisteme wat in ander dele van die wêreld
ontwikkel het, mits hulle navolgelinge DOEN wat
hulle aanhang.
Jy sê jy is 'n "gelowige." Tot tyd en wyl jy vir my
kan verduidelik wat jy daarmee verstaan, neem ek
aan jy sê jy "glo in die Bybel" waarmee jy die
Joods-Christen bybel bedoel, en jy glo ook heel-
waarskynlik dat dit "die enigste weg tot saligheid"
is. Dus speel jy politiek met "geloof" en is jou
woord "gelowige" 'n politieke slagspreuk. Wil jy
vir my probeer oortuig dat ek verkeerd is?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96378 is 'n antwoord op boodskap #96355] Ma, 09 Augustus 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"skryf

> Maar getrou aan jou gewone optrede - slaat jy 'n tangent in en vermy
> die punt.

Ou Lou, almal weet nou al dat dit jou geliefkoosde
manier is om te argumenteer - jy beskuldig vir mense
"dat hulle nie die vraag antwoord nie." En meeste
mense val vir daardie beskuldiging en voel dan vreeslik
skuldig. Maar tot tyd en wyl jy ernstig en opreg jou
opinies en argumente propageer, neem niemand jou
ernstig op nie.

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96379 is 'n antwoord op boodskap #96362] Ma, 09 Augustus 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

. Dán sit jy
> met 'n knop in die keel, Gloudina. Maar daai vreugde smaak jy nie. Ek sien
> hoe verbitterde mens jy is, Gloudina.

Weeshuise vir Vigs-wesies tel seker nie in jou
arrogante uitblêr van "wat jy doen" nie. Ek is
bly jy kan nog 'n "knop in die keel" kry. Ek
wonder of daardie knop-in-die-keel reaksie
ook in werking was toe jy voor 1994 die
haglike omstandighede gesien het waaronder
meeste SA kinders moes lewe. Of het jy maar
net nie daarvan geweet nie. Was dit jou
verskoning?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96384 is 'n antwoord op boodskap #96378] Ma, 09 Augustus 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, daar gaan jy weer. Ek stem saam met Lou, jy ontwoord nie
vrae waarop jy voor jou bloemen siel weet jy jou standpunt op gaan moet
verander nie.

Jy kan net nie erken as jy die pad byster raak nie.

Nee man, dis mos nie betaamlik vir 'n moderne vrou nie! Nogal so op
Vroue Dag.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Lou"skryf
>
>
>> Maar getrou aan jou gewone optrede - slaat jy 'n tangent in en vermy
>> die punt.
>
>
> Ou Lou, almal weet nou al dat dit jou geliefkoosde
> manier is om te argumenteer - jy beskuldig vir mense
> "dat hulle nie die vraag antwoord nie." En meeste
> mense val vir daardie beskuldiging en voel dan vreeslik
> skuldig. Maar tot tyd en wyl jy ernstig en opreg jou
> opinies en argumente propageer, neem niemand jou
> ernstig op nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96389 is 'n antwoord op boodskap #96377] Ma, 09 Augustus 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, ek wil jou van niks (met betrekking tot die onderwerp)
oortuig nie. Almal kan ontmoontlik nie reg wees nie, maar wat reg is, is
seker maar vir elke een om uit te vind. Wat ook al my oortuiging is, ek
glo ek is reg maar ek is oop om verkeerd bewys te word. Dit is juis
hoekom ek deelneem aan die forum, vir alternatiewe idees. Ek kan nie
sovêr gaan as om ander gelowe goed te praat as Christen nie. Wat ek doen
is om waar daar raakpunte is dit te erken. Liefde vir jou naaste is 'n
goeie voorbeeld. Ek gee ook ander gelowe ruimte om te bestaan, maar net
solank hulle my siedelfde guns betoon.

jy?

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Maar ek kan
>
>> wel noem dat ek aanstoot neem met die sin "Christian chauvinist pig". Ek
>> is 'n gelowige ja. Dit spreek boekdele van die ruimte wat jy aan ander
>> gelowe gee.
>
>
> As Ghandi net uit sy Hindu-agtergrond gepontifikeer
> het, sou ek hom 'n Hindu chauvinist pig genoem het.
> As die huidige Dalai Lama verkondig dat net die
> Boedhis-referensies enige waarde, waarheid en
> waardigheid het, dan sou ek hom 'n boedhis chauvinist
> pig genoem het. Maar beide Ghandi en die Dalai Lama
> sien die Christelike sisteem as so kosbaar as die
> ander sisteme wat in ander dele van die wêreld
> ontwikkel het, mits hulle navolgelinge DOEN wat
> hulle aanhang.
> Jy sê jy is 'n "gelowige." Tot tyd en wyl jy vir my
> kan verduidelik wat jy daarmee verstaan, neem ek
> aan jy sê jy "glo in die Bybel" waarmee jy die
> Joods-Christen bybel bedoel, en jy glo ook heel-
> waarskynlik dat dit "die enigste weg tot saligheid"
> is. Dus speel jy politiek met "geloof" en is jou
> woord "gelowige" 'n politieke slagspreuk. Wil jy
> vir my probeer oortuig dat ek verkeerd is?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96390 is 'n antwoord op boodskap #96376] Ma, 09 Augustus 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy is heeltemal reg Gloudina. Dit is Plato se idees. Ek haat demokrasie
in nie-homogene samelewings! Ek verafsku dit want daar word altyd maar
altyd langs daardie lyne gestem. Die groep wat die vinnigste meer kan
word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak net mooi niks sin
nie. NIKS!

Cheers Gloudina
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Al gehoor van regering deur wyse manne/vroue?
>
>
> Jy wil hier maar net jou naamgenoot Plato se
> idees in "Die Republiek" propageer. Nee, ek
> dink nie dis 'n goeie sisteem nie. Dis 'n
> arrogante sisteem. En in Plato se tyd het
> dit vroue en slawe uitgesluit. Dit het ook
> kunstenaars as "boos" bestempel. Plato
> wou diktator wees.
>
> Daar is wel tot 'n sekere mate sin in die
> idee dat besluite eers geneem moet word
> deur volle toestemming. Dis die prinsiepe
> in die Noord-Amerikaanse Eerste Nasies
> se politiek. Die idee daaragter is seker dat
> daar deur samekoms en die stelling van
> opinies uiteindelik ooreenkoms bereik kan
> word. Dit kan egter net in klein geslote
> samelewings gebeur. Nie in die groot
> nasionale state waarmee ons deesdae nog
> opgeskeep sit nie ( wat tot 'n groot mate
> die uitvloeisel was van Europese politiek
> in die "Nuwe Wêreld")
>
> Gloudina.
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96391 is 'n antwoord op boodskap #96390] Ma, 09 Augustus 2004 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf
...
Die groep wat die vinnigste meer kan
> word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak net mooi niks sin
> nie. NIKS!
> Cheers Gloudina

Miskien maak dit holistiese sin.
Maar as ek jy is, sal ek nie oor libido praat
voordat ek dit reg kan spel nie.
En hoekom gebruik jy daardie Engelse
woord "cheers" as jy in Afrikaans skryf?.
Is Afrikaans nie goed genoeg vir jou nie?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96393 is 'n antwoord op boodskap #96389] Ma, 09 Augustus 2004 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Ek kan nie
> sover gaan as om ander gelowe goed te praat as Christen nie.

Hoekom nie?

Gloudina
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96397 is 'n antwoord op boodskap #96391] Ma, 09 Augustus 2004 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ai tog Gloudina, ek is so jammer oor die spelfout! Dit is een groot
krisis en die hele gedagte wat ek wou oordra is na sy moer as gevolg van
daardie verdomde e instede van 'n i! O wee! O wee!!!! Die pyn, die
lyding! Ek moet gou 'n bietjie suikerwater gaan drink....

Dankie Gloudina, jy red my van 'n pad wat beslis na die verderf lei!

Dankie tog vir Gloudina!

VIVA ANC! VIVA!!!

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
> ...
> Die groep wat die vinnigste meer kan
>
>> word kry mag pure net a.g.v. hulle lebido. Dit maak net mooi niks sin
>> nie. NIKS!
>> Cheers Gloudina
>
>
> Miskien maak dit holistiese sin.
> Maar as ek jy is, sal ek nie oor libido praat
> voordat ek dit reg kan spel nie.
> En hoekom gebruik jy daardie Engelse
> woord "cheers" as jy in Afrikaans skryf?.
> Is Afrikaans nie goed genoeg vir jou nie?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96398 is 'n antwoord op boodskap #96393] Ma, 09 Augustus 2004 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Want 'n geloof as geheel is groter as die dele daarvan, Gloudina. Ek kan
met dele van ander gelowe saamstem solank dit inpas by myne. Ek gaan nie
as Christen vir iemand vertel hoe wonderlik die Moslem geloof is nie. Ek
sal wel vir iemand kan vertel dat ek saamstem met die deel van die
Moslem geloof wat misdaad teenoor jou medemens verdoem ensovoorts.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Ek kan nie
>
>> sovêr gaan as om ander gelowe goed te praat as Christen nie.
>
>
> Hoekom nie?
>
> Gloudina
>
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96404 is 'n antwoord op boodskap #96378] Ma, 09 Augustus 2004 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou"skryf
>
>> Maar getrou aan jou gewone optrede - slaat jy 'n tangent in en vermy
>> die punt.
>
> Ou Lou, almal weet nou al dat dit jou geliefkoosde
> manier is om te argumenteer - jy beskuldig vir mense
> "dat hulle nie die vraag antwoord nie." En meeste
> mense val vir daardie beskuldiging en voel dan vreeslik
> skuldig. Maar tot tyd en wyl jy ernstig en opreg jou
> opinies en argumente propageer, neem niemand jou
> ernstig op nie.
>
> Gloudina

Die woorde vraag en punt het twee totaal veskillende betekenisse. 'n
Punt 'n stelling wat jy maak, daarenteen is 'n vraag 'n sin waarmee jy
inligting probeer inwin. (
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96405 is 'n antwoord op boodskap #96384] Ma, 09 Augustus 2004 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf in boodskap news:...
> Nee Gloudina, daar gaan jy weer. Ek stem saam met Lou, jy ontwoord nie
> vrae waarop jy voor jou bloemen siel weet jy jou standpunt op gaan moet
> verander nie.
>
> Jy kan net nie erken as jy die pad byster raak nie.
>

Ek wonder oor katryn en gloudina - hulle het dieselfde onvermoe"e om
'n argument deur te voer ... miskien te veel testosteroon in hulle
bloedstrome.

Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander
nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. CJ Langenhoven (Skerp
man gewees die)
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96406 is 'n antwoord op boodskap #96360] Ma, 09 Augustus 2004 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 09 Aug 2004 10:31:05 +0200, Plato wrote:

> Dankie vir die link DD!
>
> Amazing!
>
> Ek is mos versot op ruimte pics.
>
> Cheers
> Plato

Een moerske plesier, Plato.
Ek kan dit mos nie alleen
geniet nie:-)
Ek kuier vir ure daar, in
en besef in verstomming
hoe klein ons werklik is.

Ook doen ek baie moeite
om 'n Gloudina ster of 'n
iets met haar naam daar
te kry, maar...

Soos jy sê: Amazing!

DD

Don't hate the player,
hate the game.

ET
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96407 is 'n antwoord op boodskap #96379] Ma, 09 Augustus 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Max"
>
> . Dán sit jy
>> met 'n knop in die keel, Gloudina. Maar daai vreugde smaak jy nie. Ek sien
>> hoe verbitterde mens jy is, Gloudina.
>
> Weeshuise vir Vigs-wesies tel seker nie in jou
> arrogante uitblêr van "wat jy doen" nie. Ek is
> bly jy kan nog 'n "knop in die keel" kry. Ek
> wonder of daardie knop-in-die-keel reaksie
> ook in werking was toe jy voor 1994 die
> haglike omstandighede gesien het waaronder
> meeste SA kinders moes lewe. Of het jy maar
> net nie daarvan geweet nie. Was dit jou
> verskoning?
>
> Gloudina

Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.

DIe gewete is 'n vreeslike ding ne?
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96408 is 'n antwoord op boodskap #96405] Ma, 09 Augustus 2004 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

> Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander
> nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. CJ Langenhoven

Kan jy asseblief vertel w��r Langenhoven bostaande
gesê het en in watter verband hy dit gesê het?
Het jy al Langenhoven se biografie gelees?

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96409 is 'n antwoord op boodskap #96407] Ma, 09 Augustus 2004 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

> Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
> afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
> 'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.

Ek dink jy gee baie mense koue rillings
as jy so koelbloedig praat van dinge
waaroor jy jou behoort te skaam. En
wat mens nog meer koue rillings gee,
is dat mense soos jy in die kerk sit
en maak of julle godsdienstig is.

So terloops, nou is die verskoning
vir wat in Soweto aangegaan het,
dat die korporaaltjies 17 jaar oud
was en nie van beter geweet het
nie?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96414 is 'n antwoord op boodskap #96409] Di, 10 Augustus 2004 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek weet nie of jy dit besef nie, maar daar is baie mense wat
nie stemreg gehad het in Apartheid nie. Mense soos ek wat eenvoudig te
jonk was. Daar is tans 'n nuwe genarasie blankes wat die wêreld gaan
moet bekyk deur die oë van regstellende aksie. Gelukkig gaan dit hulle
minder seermaak as die mense wat veronderstel is om daardeur bevorder te
word, maar nou ja. Hoe gaan dit ou gesegde nou weer? As jy dom is moet
jy kak en dit is presies wat die post-apartheidsvarkies nou doen. Stadig
maar seker. Dis die snaakse ding van die groot samelewingskragte. Jy
weet nie jy gaan hard kak tot dit te laat is nie. Vra maar vir die mense
in Zimbabwe. Vra maar vir die mense in Haiti. Vra maar vir die mense in
Rusland...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:
> "Lou" skryf
>
>
>> Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
>> afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
>> 'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.
>
>
> Ek dink jy gee baie mense koue rillings
> as jy so koelbloedig praat van dinge
> waaroor jy jou behoort te skaam. En
> wat mens nog meer koue rillings gee,
> is dat mense soos jy in die kerk sit
> en maak of julle godsdienstig is.
>
> So terloops, nou is die verskoning
> vir wat in Soweto aangegaan het,
> dat die korporaaltjies 17 jaar oud
> was en nie van beter geweet het
> nie?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96415 is 'n antwoord op boodskap #96409] Di, 10 Augustus 2004 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek is om dit lig te stel redelik gatvol vir die gekerm oor
Apartheid. Ek en baie ander mense het niks en kon niks daaraan doen nie.
Ek is ook nie oortuig (as ek vandag na Apartheid kyk wat met die mense
gebeur) dat dit veel verskil gemaak het aan die nie-blanke mense in SA
se lewensstandaard nie.

Dit is 'n vreeslike goeie verskoning vir swak kulture om te kerm dat die
biesies bewe en ander mense te melk vir wat dit werd is. Nee wat ek is
verby dit.

Jy kan gerus ook maar oor dit kom. Jy kan teem soos jy wil, ek weier om
skuldig te voel. Ek weier ook om deur mense soos jy die heeldag daaraan
te dink. Dit sal beter wees vir daardie einste mense wat so teem om maar
seker te maak hulle kry 'n goeie opvoeding, hou op om universiteite te
brand (Tswane Universiteit van Tegnologie as onlangse voorbeeld) en kyk
vorentoe en werk hard!

Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Lou" skryf
>
>
>> Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
>> afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
>> 'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.
>
>
> Ek dink jy gee baie mense koue rillings
> as jy so koelbloedig praat van dinge
> waaroor jy jou behoort te skaam. En
> wat mens nog meer koue rillings gee,
> is dat mense soos jy in die kerk sit
> en maak of julle godsdienstig is.
>
> So terloops, nou is die verskoning
> vir wat in Soweto aangegaan het,
> dat die korporaaltjies 17 jaar oud
> was en nie van beter geweet het
> nie?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96416 is 'n antwoord op boodskap #96409] Di, 10 Augustus 2004 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> Wat was jou verskoning nou weer? O ja, 17 jarige korporaaltjies het
>> afrikaans gepraat in Soweto - toe die mense waarvoor jy nou so
>> 'jammer' voel jou die nodigste gehad het - was jy nie daar nie.
>
> Ek dink jy gee baie mense koue rillings
> as jy so koelbloedig praat van dinge
> waaroor jy jou behoort te skaam. En
> wat mens nog meer koue rillings gee,
> is dat mense soos jy in die kerk sit
> en maak of julle godsdienstig is.
>
> So terloops, nou is die verskoning
> vir wat in Soweto aangegaan het,
> dat die korporaaltjies 17 jaar oud
> was en nie van beter geweet het
> nie?
>

Koelbloedig - jy ou dier was die een wat dit as een van jou redes
genoem het waarom jy die land verlaat het! Wie is dus koelbloedig? Dit
was jou verskoning nie myne nie. Hoe voel daai koue rillings nou ...
whoo!

Somtyds moet julle tweetjies gesels voordat julle pos.

Sien ek hou die poste nou kort want ek weet jy kan nie meer op meer as
een ding reageer nie - moet nou net nie hierop reageer nie - gaan twee
paragrawe terug.
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96417 is 'n antwoord op boodskap #96408] Di, 10 Augustus 2004 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander
>> nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. CJ Langenhoven
>
> Kan jy asseblief vertel wáár Langenhoven bostaande
> gesê het en in watter verband hy dit gesê het?
> Het jy al Langenhoven se biografie gelees?
>
> Gloudina

Ek dink dis uit 'Honderd kort prekies' - sal die stuk vir jou pos in 'n nuwe thread.
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96424 is 'n antwoord op boodskap #96379] Di, 10 Augustus 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ons het almal daarvan geweet maar wat van die verantwoordelikheid van jou
mede-swart Suid-Afrikaners wat, ten spyte van die swaar omstandighede steeds
gespyker het soos konyne en die swart kindertjies op die vlaktes laat
hardloop? Kom Gloudina, sê jy vir ons wat sê dit van enige mens wat wéét
van die gevaar van Vigs en steeds hordes kinders losboor? Volgens jou is
alles apartheid se skuld, maar wat van jou eie mede-swartmens? Omdat julle
nie jul luste kan beteuel nie, nou moet andere betaal? Maak eerste jou eie
huis skoon want jy skeit so baie daarin dat dit seker nie meer moontlik is
nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:7HKRc.1581320$Ar.1556514@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> Weeshuise vir Vigs-wesies tel seker nie in jou
> arrogante uitblêr van "wat jy doen" nie. Ek is
> bly jy kan nog 'n "knop in die keel" kry. Ek
> wonder of daardie knop-in-die-keel reaksie
> ook in werking was toe jy voor 1994 die
> haglike omstandighede gesien het waaronder
> meeste SA kinders moes lewe. Of het jy maar
> net nie daarvan geweet nie. Was dit jou
> verskoning?
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96427 is 'n antwoord op boodskap #96424] Di, 10 Augustus 2004 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is so snaaks Suidwester! Ek stem folkome met jou saam. Wat het van
hierdie wêreld geword dat ons so versteurd deur die wêreld gaan. Ons
samelewing is bleddiewel skitso om die minste te sê.

"O die arme mense ly honger! Kom ons gee kos!"
"O hel maar die mense het so baie kinders, hulle is ook honger! Kom ons
gee hulle ook kos!"

Die storie gaan net aan en aan en aan!

Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
besluit neem nie.

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> O ons het almal daarvan geweet maar wat van die verantwoordelikheid van jou
> mede-swart Suid-Afrikaners wat, ten spyte van die swaar omstandighede steeds
> gespyker het soos konyne en die swart kindertjies op die vlaktes laat
> hardloop? Kom Gloudina, sê jy vir ons wat sê dit van enige mens wat wéét
> van die gevaar van Vigs en steeds hordes kinders losboor? Volgens jou is
> alles apartheid se skuld, maar wat van jou eie mede-swartmens? Omdat julle
> nie jul luste kan beteuel nie, nou moet andere betaal? Maak eerste jou eie
> huis skoon want jy skeit so baie daarin dat dit seker nie meer moontlik is
> nie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:7HKRc.1581320$Ar.1556514@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
>> Weeshuise vir Vigs-wesies tel seker nie in jou
>> arrogante uitblêr van "wat jy doen" nie. Ek is
>> bly jy kan nog 'n "knop in die keel" kry. Ek
>> wonder of daardie knop-in-die-keel reaksie
>> ook in werking was toe jy voor 1994 die
>> haglike omstandighede gesien het waaronder
>> meeste SA kinders moes lewe. Of het jy maar
>> net nie daarvan geweet nie. Was dit jou
>> verskoning?

>> Gloudina


>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96433 is 'n antwoord op boodskap #96414] Di, 10 Augustus 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

As jy dom is moet
> jy kak en dit is presies wat die post-apartheidsvarkies nou doen. Stadig
> maar seker. Dis die snaakse ding van die groot samelewingskragte. Jy
> weet nie jy gaan hard kak tot dit te laat is nie. Vra maar vir die mense
> in Zimbabwe. Vra maar vir die mense in Haiti. Vra maar vir die mense in
> Rusland...

Vra maar vir P.W. Botha en Lang Hans van Loggerenberg
en Eugene Terreblanche.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96434 is 'n antwoord op boodskap #96415] Di, 10 Augustus 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
> ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
> laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.

Jy bedoel nou hoe meer hulle Kortbroek en
die Nasionale Party met ope arms verwelkom,
hoe seerder maak hulle hulself? Hoe meer
hulle 'n konserwatiewe amper Margaret
Thatcher fiskale beleid volg, die belastings
verminder en die rand laat styg, hoe seerder
maak hulle vir hulself? Hoe meer hulle die
demokratiese en christelike paaie volg wat
byvoorbeeld die doodstraf afskaf, sodat
Chris Hani se moordenaars nou nog lewe,
hoe seerder maak hulle hulself?

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96435 is 'n antwoord op boodskap #96415] Di, 10 Augustus 2004 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Dit is 'n vreeslike goeie verskoning vir swak kulture om te kerm dat die
> biesies bewe en ander mense te melk vir wat dit werd is. Nee wat ek is
> verby dit.

Verskoon my, maar ek is nog nie verby die feit dat
sekere vrot elemente in die Afrikaner kultuur die
land byna in die afgrond gedompel het nie. Ek wat
met my eie oë die regstellende aksies van die
apartheidsvarke gesien het. Ek wat gesien het hoe
die apartheidsvarke en in baie gevalle hulle families
gebaat het by die nouer en nouer kringetjie van
mense wat die leisels in die hande gekry het. Nee
wat, jy sal nog van my hoor, oor en oor van my
hoor.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96436 is 'n antwoord op boodskap #96427] Di, 10 Augustus 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Ek stem folkome met jou saam

Ai toggie. Die vader behoede Afrikaans.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96437 is 'n antwoord op boodskap #96427] Di, 10 Augustus 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Die honger, arm en ongeskooldes neem die wêreld demokraties oor omdat
> hylle vinniger aanwas as die wat geskoold is. Dit is 'n "catch 22"
> situasie met 'n baie wrede oplossing. Ek wil nie die ou wees wat daardie
> besluit neem nie.

Nou laat ek vir jou nou 'n vraag vra. Jy sê jy is 'n
Christen en ek neem aan jy glo dus in God. Ek
neem aan jy glo dat hy weet wat hy doen. Hoe
verklaar jy die staat van die wêreld in die lig
van die feit dat God weet wat hy doen?

Gloudina
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96439 is 'n antwoord op boodskap #96433] Di, 10 Augustus 2004 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
PW bly in weelde in die Wildernis. Eugene het so bietjie gehik, maar hy
het kriminele daad gepleeg en Lang Hans ken ek nie. Ek praat van lande
en jy praat van enkelinge. Jou kop raas. Daar is maar 8% werkloosheid
onder die blankes in SA en dit is nie a.g.v Apartheid nie, maar glo maar
wat jy wil dame.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato"
>
> As jy dom is moet
>
>> jy kak en dit is presies wat die post-apartheidsvarkies nou doen. Stadig
>> maar seker. Dis die snaakse ding van die groot samelewingskragte. Jy
>> weet nie jy gaan hard kak tot dit te laat is nie. Vra maar vir die mense
>> in Zimbabwe. Vra maar vir die mense in Haiti. Vra maar vir die mense in
>> Rusland...
>
>
> Vra maar vir P.W. Botha en Lang Hans van Loggerenberg
> en Eugene Terreblanche.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96440 is 'n antwoord op boodskap #96434] Di, 10 Augustus 2004 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek bedoel hoe meer hulle probeer om regstellende aksie toe te pas
hoe seerder maak hulle hulleself. Hoe meer hulle die wetsgehoorsame
publiek ontwapen hoe seerder maak hulle die land. Hoe meer hulle toelaat
dat blanke boere om die lewe gebring word hoe seerder maak hulle
hulleself. Hoe meer hulle peuter aan die mediese stelsel, hoe meer maak
hulle hulself seer. Om nie die doodstraf te hê in 'n land soos hierdie
nie is maar om jouself in die voet te skiet. Jy sal dit nie verstaan
nie, want jy het nie die vermoë nie. Demokrasie in ons land (soos jy
reeds my sien skryf het) is 'n doodsteek. Die geskiedenis van Suid
Afrika is nog nie klaar geskryf nie Gloudina. Wie helde is en wie nie is
nog lank nie skrif aan die muur nie...

Maar glo maar wat jou hartjie gelukkig maak.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Indien nie, is daar nie veel wat ek kan doen aan hul lot nie. Maar een
>> ding is gewis, hoe meer hulle ons westerlinge wil vasmaak, seermaak,
>> laat boete doen en alles, hoe seerder maak hulle hulleself.
>
>
> Jy bedoel nou hoe meer hulle Kortbroek en
> die Nasionale Party met ope arms verwelkom,
> hoe seerder maak hulle hulself? Hoe meer
> hulle 'n konserwatiewe amper Margaret
> Thatcher fiskale beleid volg, die belastings
> verminder en die rand laat styg, hoe seerder
> maak hulle vir hulself? Hoe meer hulle die
> demokratiese en christelike paaie volg wat
> byvoorbeeld die doodstraf afskaf, sodat
> Chris Hani se moordenaars nou nog lewe,
> hoe seerder maak hulle hulself?
>
> Gloudina
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96441 is 'n antwoord op boodskap #96435] Di, 10 Augustus 2004 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker ek sal. Maar ek lag maar net. Oor en oor.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Dit is 'n vreeslike goeie verskoning vir swak kulture om te kerm dat die
>> biesies bewe en ander mense te melk vir wat dit werd is. Nee wat ek is
>> verby dit.
>
>
> Verskoon my, maar ek is nog nie verby die feit dat
> sekere vrot elemente in die Afrikaner kultuur die
> land byna in die afgrond gedompel het nie. Ek wat
> met my eie oë die regstellende aksies van die
> apartheidsvarke gesien het. Ek wat gesien het hoe
> die apartheidsvarke en in baie gevalle hulle families
> gebaat het by die nouer en nouer kringetjie van
> mense wat die leisels in die hande gekry het. Nee
> wat, jy sal nog van my hoor, oor en oor van my
> hoor.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Max groet vir Gloudina. [boodskap #96442 is 'n antwoord op boodskap #96436] Di, 10 Augustus 2004 12:28 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Okay. Volkome. Jy het een goeie uitwerking op my Gloudina, jy is
onbetaald my eie "spell checker"! Ek is nederig as ek erken my spelling
is vrot! Ek maak egter 'n poging. Geduld...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Ek stem folkome met jou saam
>
> Ai toggie. Die vader behoede Afrikaans.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Skokend
Volgende onderwerp: Ons eerste Goud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 11:02:52 MGT 2024