Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die Afrikaans vir...
Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9541] |
Tue, 27 May 1997 00:00  |
Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
weet iemand hier almiskie wat die afrikaanse woord vir ``(web)
browser'' is? tot nou toe het ek reggekom met ``loerprogram'',
``netkyker'' en ``snuffelapparaat'' maar ek is seker iemand het al 'n
meer offisiele naam uitgedink.
-- jaco
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:25:55 UTC 2025
|