Tuis » Lekker » Humor & grappe » anglisistiese (fl)ou grappietjie
|
|
|
|
|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96312 is 'n antwoord op boodskap #96272] |
Sun, 08 August 2004 07:36  |
funkyman
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"@rogers.com" schreef in bericht
news:wF4Rc.13$aZx1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "funkyman"
>>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>>>
>>> Waar is die anglisisme?
>
>> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
>
> Die twee sinne is effens verskillend in betekenis.
> "Watter kers brand langer" en "Watter kers brand
> die langste" kan dus nie as ekwivalent beskou word
> nie. Net soos die Engelse "which candle burns longer"
> en "which candle burns the longest" nie ekwivalent is
> nie.
> Dit neem natuurlik niks weg van die grappie nie.
> Behalwe dat dit darem nou 'n baie ou holruggeryde
> grappie is.
>
> Gloudina
>
>
Nee. In Engels sê ons "longer" as ons van twee objekte praat, maar longest
as ons van meer as twee praat.
In Afrikaans sê ons egter "langste", ook as ons net tussen twee objekte
vergelyk.
Jou opmerking dat die twee sinne verskil, is korrek, maar nie altwee versies
van die sin sou werk vir die grappie nie.
Jy het intussen self die grappie geword, Afrikaanse onderwysers. 'n Baie ou
holruggeryde een.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:13 UTC 2025
|