Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op in vlamme.
Op in vlamme. [boodskap #963] So, 22 Junie 2003 20:57 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie almal op die groep is rokers??

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Op in vlamme. [boodskap #969 is 'n antwoord op boodskap #963] So, 22 Junie 2003 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 22:57:44 +0200, Andries wrote:

> Wie almal op die groep is rokers??

Ek sien geen hande nie

Powered By Windows XP (new Pirate Version)
Re: Op in vlamme. [boodskap #976 is 'n antwoord op boodskap #969] So, 22 Junie 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek is gestop met rook in september 2002.
Ek het nie meer 'n ander keus nie!!

Gr.Rico

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ul7cfvkcfhkl8ik5f7kd854v2mdjmn3tp4@4ax.com...
> On Sun, 22 Jun 2003 22:57:44 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Wie almal op die groep is rokers??
>
> Ek sien geen hande nie
>
> Powered By Windows XP (new Pirate Version)
Re: Op in vlamme. [boodskap #982 is 'n antwoord op boodskap #976] So, 22 Junie 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 00:49:21 +0200, "Rico" wrote:

> ek is gestop met rook in september 2002.
> Ek het nie meer 'n ander keus nie!!
>
> Gr.Rico


Slim gewees, Rico.
Maar eintlik klink dit of jy nie 'n keuse gehad het nie.
Dit is nou al 'n hele paar maande so ek glo dat ky daar oor is.
Dit is blykblaar die ergste verslawing wat daar is.

Ik ga nu slapen

DD
Re: Op in vlamme. [boodskap #984 is 'n antwoord op boodskap #982] Ma, 23 Junie 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:3vecfvoakem69tfjoubck5dntjtcsndv0l@4ax.com...
> On Mon, 23 Jun 2003 00:49:21 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> ek is gestop met rook in september 2002.
>> Ek het nie meer 'n ander keus nie!!
>>
>> Gr.Rico
>
>
> Slim gewees, Rico.
> Maar eintlik klink dit of jy nie 'n keuse gehad het nie.
> Dit is nou al 'n hele paar maande so ek glo dat ky daar oor is.
> Dit is blykblaar die ergste verslawing wat daar is.
>
> Ik ga nu slapen
>
> DD

Reg DD, ek het nie 'n keus gehad nie.
Eintlik was ek al 'n bietjie te laat met stop.

Rico
>
Re: Op in vlamme. [boodskap #996 is 'n antwoord op boodskap #982] Ma, 23 Junie 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales het die volgende skrywe gerig:

> Dit is blykblaar die ergste verslawing wat daar is.
>
Ek stem 100% saam met DD/Speedy..

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Op in vlamme. [boodskap #1001 is 'n antwoord op boodskap #963] Di, 24 Junie 2003 09:32 Na vorige boodskap
Jock  is tans af-lyn  Jock
Boodskappe: 14
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bd558d$e2b$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie almal op die groep is rokers??
>
Toen ik 26 jaar geleden met mijn Harderwijkse schone trouwde, vroeg ik haar
wat ze voor huwelijks cadeau wilde. Ze zei dat ze wilde dat ik stopte met
roken. Ik heb toen mijn shag in de prullenbak gegooid en nooit meer
aangeraakt.
Maar ik drink graag een borrel single malt scotch en dat is wel een beetje
rokerig. Turfachtig en rook en houtsmaken. Talisker! Yummie!

Jock
Vorige onderwerp: Virrie Hollandse katliefhebbers.
Volgende onderwerp: Re: --->Omdat ek moet..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:13:26 MGT 2024