Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wat's in 'n naam?
Wat's in 'n naam? [boodskap #96254] |
Sa., 07 Augustus 2004 03:14 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Reeksmoordenaar ontvoer 'n egpaar en sê aan die vrou. "Ek hou daarvan om te weet wie my slagoffers is. Wat's jou naam?"
Benoud sê sy, "Elizabeth"
"Ek sal jou nie doodmaak nie - my ma se naam was Elizabeth."
Hy draai toe na die man toe en vra hom ook sy naam.
Baie benoud antwoord die ou, "My naam is Pieter maar my vriende noem my Elizabeth!".
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:20:07 UTC 2025
|