| Net Afrikaans...? [boodskap #96183 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Do., 05 Augustus 2004 20:41  |
9191862
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
Naandsê mense,
Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
hier toegelaat word, in vergelyking met
ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
groep nie?
Groetnis
--
le fermier bien fada
|
|
|
|
| Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96184 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Do., 05 Augustus 2004 20:35   |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
> Naandsê mense,
>
> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
> hier toegelaat word, in vergelyking met
> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
>
> Groetnis
Naand Groentjie, en baie welkom hier.
Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
Engels en Sjinees.
DD
Don't hate the player,
hate the game.
|
|
|
|
| Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96185 is 'n antwoord op boodskap #96184] |
Do., 05 Augustus 2004 20:37   |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200, DeeDee wrote:
> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
>
>> Naandsê mense,
>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
>> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
>> hier toegelaat word, in vergelyking met
>> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
>> groep nie?
>> Groetnis
>
>
> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
> Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
> Engels en Sjinees.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Sorry, mislaid my calculator
DeeDee
|
|
|
|
| Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96186 is 'n antwoord op boodskap #96184] |
Do., 05 Augustus 2004 21:01   |
le fermier fada
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
DeeDee wrote:
> On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200,
> DeeDee wrote:
>
>> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200,
>> 9191862 wrote:
>>> Naandsê mense,
>
>>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die
>>> groep is dit vir my ongewoon dat so
>>> baie Engels hier toegelaat word, in
>>> vergelyking met
>>> ander taalkletsgroepe. Wat is die
>>> reëls
>>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir
>>> die groep nie?
>
>>> Groetnis
>> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
>> Slegs drie tale word hier toegelaat,
>> nl.Afrikaans, Nederlands, Engels en
>> Sjinees.
>> DD
>> Don't hate the player,
>> hate the game.
>
>
> Sorry, mislaid my calculator
>
> DeeDee
Dankie DeeDee vir die verwelkoming!
Vir 'n oomblik dag ek jy tel een van die
vier dalk nie as 'n taal nie. Wees
versigtig Sjinees is een van die
amptelike tale op kantoor...
So is jy die keermeester of keermeesteres
of keerpersoon?
--
le fermier bien fada
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96263 is 'n antwoord op boodskap #96218] |
Sa., 07 Augustus 2004 06:44  |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
"Max" ken toe volpunte toe! :
> 10 uit 10!
>
> "DeeDee"
>> maar slegs 'n
>> verveelde verbyganger, wat somtyds
>> wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
>> As selftoegediende straf.
>> DD
lol, dankie Max :-)))
|
|
|
|