Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse weer
Kaapse weer [boodskap #96134] Do., 05 Augustus 2004 11:11 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Senior Lid
Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?

Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.

Mense moes selfs per boot gered word.

:-)

TJ
Re: Kaapse weer [boodskap #96223 is 'n antwoord op boodskap #96134] Vr., 06 Augustus 2004 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Junior Lid
My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..

"TJ" skryf in boodskap news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>
> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>
> Mense moes selfs per boot gered word.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Kaapse weer [boodskap #96236 is 'n antwoord op boodskap #96223] Vr., 06 Augustus 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My plek is droog en veilig, en ondanks die oorstroming op die Paardeneiland
deel van die N1, het ek heelhuids en sonder onderbreking in Bellville
gekom - ons het so mik-mik deur die reën teen 60km/u aangekruie op die N1.
Toe ek terugkom, toe sien ek die see is vol!:))
--
Groetnis
Annette
> My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..
>
> "TJ" wrote in message
> news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>>
>> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>>
>> Mense moes selfs per boot gered word.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Kaapse weer [boodskap #96265 is 'n antwoord op boodskap #96236] Sa., 07 Augustus 2004 07:18 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Senior Lid
Jinne, maar dit hêt gereën! Dalk die spul Kapenaars wat so piepie-piepie
bang is vir die loesing wat die Bulle hulle vanmiddag gaan gee?

"Annette" skryf in boodskap news:cf0raf$k37$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My plek is droog en veilig, en ondanks die oorstroming op die Paardeneiland
> deel van die N1, het ek heelhuids en sonder onderbreking in Bellville
> gekom - ons het so mik-mik deur die reën teen 60km/u aangekruie op die N1.
> Toe ek terugkom, toe sien ek die see is vol!:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>>>
>>> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>>>
>>> Mense moes selfs per boot gered word.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Net Afrikaans...?
Volgende onderwerp: Wreedheid van plaasmoorde bevestig alternatiewe motiewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 03:13:25 UTC 2026