Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Kase sneuwel in Nam
Nog Kase sneuwel in Nam [boodskap #96212] Vr, 06 Augustus 2004 06:46 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amper tradisie hier by ons in Namibië, die feit dat die Hollanders die wilde
vlaktes invaar met 'n gehuurde 4x4, dan droogmaak en uiteindelik die land in
'n kis te verlaat. Twee het die afgelope week beheer oor die kar verloor
teen 'n bergpas af.............
Re: Nog Kase sneuwel in Nam [boodskap #96216 is 'n antwoord op boodskap #96212] Vr, 06 Augustus 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier's nie berge in Holland nie. Vandaar dat ons Namibië toe gaan om by
berge af te ry.

Max_____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:41132d0e.0@news1.mweb.co.za...
> Amper tradisie hier by ons in Namibië, die feit dat die Hollanders die wilde
> vlaktes invaar met 'n gehuurde 4x4, dan droogmaak en uiteindelik die land in
> 'n kis te verlaat. Twee het die afgelope week beheer oor die kar verloor
> teen 'n bergpas af.............
>
Re: Nog Kase sneuwel in Nam [boodskap #96220 is 'n antwoord op boodskap #96216] Vr, 06 Augustus 2004 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Grappie! Net jammer hulle hou nie op die pad nie!

"Max" skryf in boodskap news:41133186$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hier's nie berge in Holland nie. Vandaar dat ons Namibië toe gaan om by
> berge af te ry.
>
> Max_____________________________
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:41132d0e.0@news1.mweb.co.za...
>> Amper tradisie hier by ons in Namibië, die feit dat die Hollanders die wilde
>> vlaktes invaar met 'n gehuurde 4x4, dan droogmaak en uiteindelik die land in
>> 'n kis te verlaat. Twee het die afgelope week beheer oor die kar verloor
>> teen 'n bergpas af.............
>>
>
Re: Nog Kase sneuwel in Nam [boodskap #96237 is 'n antwoord op boodskap #96212] Vr, 06 Augustus 2004 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wys jou wat dors aan 'n mens kan doen....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41132d0e.0@news1.mweb.co.za...
> Amper tradisie hier by ons in Namibië, die feit dat die Hollanders die wilde
> vlaktes invaar met 'n gehuurde 4x4, dan droogmaak en uiteindelik die land in
> 'n kis te verlaat. Twee het die afgelope week beheer oor die kar verloor
> teen 'n bergpas af.............
>
Re: Nog Kase sneuwel in Nam [boodskap #96245 is 'n antwoord op boodskap #96220] Vr, 06 Augustus 2004 18:14 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 6/08/2004, heeft Suidwester verondersteld :
> Grappie! Net jammer hulle hou nie op die pad nie!
> "Max" wrote in message
> news:41133186$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Hier's nie berge in Holland nie. Vandaar dat ons Namibië toe gaan om by
>> berge af te ry.

>> Max_____________________________

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41132d0e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Amper tradisie hier by ons in Namibië, die feit dat die Hollanders die
>>> wilde vlaktes invaar met 'n gehuurde 4x4, dan droogmaak en uiteindelik die
>>> land in 'n kis te verlaat. Twee het die afgelope week beheer oor die kar
>>> verloor teen 'n bergpas af.............

Hulle was spaarzaam met die rempedaal :D

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Idaho
Volgende onderwerp: klaar gedeps!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:21:11 MGT 2024