| Friends [boodskap #96176] |
Do., 05 Augustus 2004 19:21  |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Julie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Vanaf Woensdagaand verlede week, was ek nog elke aand
in 'n vergadering, vanaand ingesluit. Sewe sessies na mekaar:-)
Eintlik komies, dink ek so by myself, in ag genome dat ek, tot ek
terwyl ek op kantoor was, botweg geweier het om 'n vergadering
by te woon, tensy ekself 'n insetsel moes lewer.
Vanaand, na twee ure se vergaderings en onderhoude met drie
aspirantintrekkers, kom kyk ek nuus, en as lekker ontspanning,
kom ek en 'n wit beker swart Nescafé kyk wat gaan aan op SCSAA.
En na al die Al-Quaida, Plaas, en Kaapstadstories, 'n hele rits
aanvalle en verdedigings sowel as ag voeitog ou Foeitog stories, en
emi/immigrasie sentimente, lag Dave Du Plessis so in sy mou, en dink
aan
Edna Buchanan se woorde:
'Friends are the family we choose for ourselves.'
Ook het sy gesê : True friends are those who realy know you
but love you anyway
Op 'n manier dink ek, het sy dalk van ons groep geweet.
DD
Don't hate the player,
hate the game.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Friends [boodskap #96678 is 'n antwoord op boodskap #96674] |
So., 15 Augustus 2004 13:21  |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Augustus 2004
|
Volle Lid |
|
|
.
>
>
> On Thu, 05 Aug 2004 23:46:26 +0200, DeeDee wrote:
>
kan nie onthou wat nie
"@rogers.com heel sarkasties"
>>> bla bla bla
>
>>> Tant Hessie al knersend in die vlaktes
>
>> Hierdie is 'n antwoordmasjien. Ek is nie op die oomblik beskikbaar
>> nie. Besig om iets uit te sorteer met Photoshop.
>> Wanneer jy die beepsein hoor...
>> DD
Just-me het dit darem waardeer:
> Beste een hierdie wat ek in `n lang tyd gehoor het.
>
> 10/10 maat
lol, dankie Just-you
Didi
|
|
|
|