Net Afrikaans...? [boodskap #96183 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Thu, 05 August 2004 20:41 |
9191862
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Naandsê mense,
Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
hier toegelaat word, in vergelyking met
ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
groep nie?
Groetnis
--
le fermier bien fada
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96184 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Thu, 05 August 2004 20:35 |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
> Naandsê mense,
>
> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
> hier toegelaat word, in vergelyking met
> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
>
> Groetnis
Naand Groentjie, en baie welkom hier.
Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
Engels en Sjinees.
DD
Don't hate the player,
hate the game.
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96185 is 'n antwoord op boodskap #96184] |
Thu, 05 August 2004 20:37 |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200, DeeDee wrote:
> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
>
>> Naandsê mense,
>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
>> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
>> hier toegelaat word, in vergelyking met
>> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
>> groep nie?
>> Groetnis
>
>
> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
> Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
> Engels en Sjinees.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Sorry, mislaid my calculator
DeeDee
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96186 is 'n antwoord op boodskap #96184] |
Thu, 05 August 2004 21:01 |
le fermier fada
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DeeDee wrote:
> On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200,
> DeeDee wrote:
>
>> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200,
>> 9191862 wrote:
>>> Naandsê mense,
>
>>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die
>>> groep is dit vir my ongewoon dat so
>>> baie Engels hier toegelaat word, in
>>> vergelyking met
>>> ander taalkletsgroepe. Wat is die
>>> reëls
>>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir
>>> die groep nie?
>
>>> Groetnis
>> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
>> Slegs drie tale word hier toegelaat,
>> nl.Afrikaans, Nederlands, Engels en
>> Sjinees.
>> DD
>> Don't hate the player,
>> hate the game.
>
>
> Sorry, mislaid my calculator
>
> DeeDee
Dankie DeeDee vir die verwelkoming!
Vir 'n oomblik dag ek jy tel een van die
vier dalk nie as 'n taal nie. Wees
versigtig Sjinees is een van die
amptelike tale op kantoor...
So is jy die keermeester of keermeesteres
of keerpersoon?
--
le fermier bien fada
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96188 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Thu, 05 August 2004 21:19 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"9191862"
Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
En jy dink nie Tant Hessie is genoeg van 'n
keurmeester nie?
Penkop A
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96189 is 'n antwoord op boodskap #96186] |
Thu, 05 August 2004 21:22 |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>> Sorry, mislaid my calculator
>> DeeDee
> Dankie DeeDee vir die verwelkoming!
>
> Vir 'n oomblik dag ek jy tel een van die
> vier dalk nie as 'n taal nie. Wees
> versigtig Sjinees is een van die
> amptelike tale op kantoor...
>
> So is jy die keermeester of keermeesteres
> of keerpersoon?
Hallo Naamvol
ąđïģз~ÃøĄAĨĒ·~ąĄŠpĪSÄY 3
ŦĄAĶÛĨŅÂū
·~()ŽOĪ@ÓĪĢŋųŠšŋïūÜĄ
in Afrikaans beteken dit dat ek nie een
van die drie is nie, maar slegs 'n
verveelde verbyganger, wat somtyds
wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
As selftoegediende straf.
DD
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96218 is 'n antwoord op boodskap #96189] |
Fri, 06 August 2004 07:17 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
10 uit 10!
"DeeDee"
> maar slegs 'n
> verveelde verbyganger, wat somtyds
> wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
> As selftoegediende straf.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96229 is 'n antwoord op boodskap #96185] |
Fri, 06 August 2004 13:03 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
> Naandsê mense,
>
> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
> hier toegelaat word, in vergelyking met
> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
>
> Groetnis
Hierdie nuusgroep bestaan al bykans 10 jaar!
Omtrent die reëls van die nuusgroep kan jy nog wel hier en daar iets
daaroor terugvind, soos byvoorbeeld hier:
http://groups.google.com/groups?q=charter+soc.culture.south- africa.afrikaans&hl=nl&lr=&ie=UTF-8&as_qdr=a ll&selm=3tuufj%24rg6%40rodan.UU.NET&rnum=2
Omtrent die tale wat hier gepraat word staan daarin:
TALE
---------
Artikels sal hoofsaaklik in Afrikaans (ook 'alternatiewe' Afrikaans),
Nederlands en Engels wees.
Artikels in ander tale word ook verwelkom om sodoende die uitruiling
van inligting met die wydste gehoor moontlik te bewerkstellig.
Groetnis
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96243 is 'n antwoord op boodskap #96188] |
Fri, 06 August 2004 18:12 |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com plaatste dit op zijn scherm :
> "9191862"
>
> Is daar nie 'n keermeester vir die
>> groep nie?
>
> En jy dink nie Tant Hessie is genoeg van 'n
> keurmeester nie?
>
> Penkop A
Sy grom as een grizly :') :')
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96263 is 'n antwoord op boodskap #96218] |
Sat, 07 August 2004 06:44 |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Max" ken toe volpunte toe! :
> 10 uit 10!
>
> "DeeDee"
>> maar slegs 'n
>> verveelde verbyganger, wat somtyds
>> wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
>> As selftoegediende straf.
>> DD
lol, dankie Max :-)))
|
|
|