Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Sateliet hou jou dop...
'n Sateliet hou jou dop... [boodskap #959] So, 22 Junie 2003 20:44 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Askies tog, hy werk vir J&C Electronics in Bethlehem. Hy sit DSTV skottels
> op. Dis skottels wat 'n mens saam met 'n dekodeerder koop om baie stasies
> op jou TV te kan sien.

O, sateliet TV. Dis darem een ding wat ek nie aangeskaf het nie:-)

Lorinda
Re: 'n Sateliet hou jou dop... [boodskap #961 is 'n antwoord op boodskap #959] So, 22 Junie 2003 20:48 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> O, sateliet TV. Dis darem een ding wat ek nie aangeskaf het nie:-)

Ek ook nie, kan dit nie bekostig nie..ek kyk ook in elk geval nie TV
nie...so dit pla my nie. Ek was al by mense wat DSTV het..maar daar is
amper nooit iets wat die moeite werd is om te kyk nie..dis my opinie.

--
The views here are my own...or maybe it was just what I felt saying at his
point, okey?
Vorige onderwerp: Kryt teen materialisme
Volgende onderwerp: N.V.K. 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:48:50 MGT 2024