Tuis » Ernstig » Nuus » Gru-moord op boer skok wyd
|
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96062 is 'n antwoord op boodskap #96018] |
Wed, 04 August 2004 14:02   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf:
> Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie, ek
> het iewers gelees (n tyd gelede) dat dit nou Chicago is, maar betwyfel dit,
> want ek het nogal heelwat vriende daar, en hulle se dit is nie so nie. Ek
> dink dit verander elke paar jaar, en DC het groot skoongemaak n ruk gelede.
> Ek sal uitvind more watter stad dit is, en laat weet.
Seker Atlanta. Jy sê Birmingham waar jy woon het 'n baie lae
misdaadsyfer? Ek het dit ook al gehoor.
Terloops, my dogter woon in Chicago. Sy het 'n woonstel in North
Lakeshore Drive. En sy vertel my altyd hoe moeilik dit is vir die
mense wat aan die Suide kant (as ek reg onthou), woon. Baie arm en
die misdaadsyfers baie hoog. Hulle het ook baie skoongemaak daar
onlangs, maar dit het net die probleem verskuif.
Chicago het natuurlik unieke "probleme" wat buite die nuusgroep se
charter val.
|
|
|
|
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96074 is 'n antwoord op boodskap #96060] |
Wed, 04 August 2004 14:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante Ontspoor, jy is van die spoor af. Tatti beteken definitief Pa, of as
'n vorm van respek. Die bruin mense is tussenin en weet nie lekker watter
kant hulle toe moet gaan nie......jy sal mos weet.
"@rogers.com" wrote in message
news:rZ5Qc.5429$DZr1.4224@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Jy lieg dat jy blou in die gesig is. Daar is duisende der
> duisende nie-blankes wat Afrikaans ken en dit beter
> as jy praat. Mandela het in die tronk Afrikaans geleer
> en te oordeel na biblioteek-rekords het hy baie Afrikaanse
> boeke gelees, veral digbundels. Daar word gereeld
> digbundels en prosa in Afrikaans uitgegee deur veral
> bruin skrywers.
> Vertel bruin mense jou egter dat jy nie "ta" moet
> gebruik nie? Op hierdie nuusgroep vertel EK vir
> JOU dat ek jou verag oor jou goedkoop rassisme.
> Ek, 'n Afrikaner, weet wat die woord "ta" in die
> Afrikaanse woordeskat beteken. Ek weet ook dat
> my pa, 'n eerwaardige man, nooit daardie woord
> teenoor bruin en swart mense gebruik het nie. Ek
> weet egter dat Oom Jan Sans, oorkant ons, wat
> duidelik 'n klomp bruin bloed moes gehad het te
> oordele na sy voorkoms, gereeld van "ta" gepraat
> het. Lei dus nou maar af in watter kategorie ek
> jou plaas.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96115 is 'n antwoord op boodskap #96062] |
Thu, 05 August 2004 01:18   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:2pq1h0dk7fc3hm4qfhkutm0tiu4ci7b5tr@4ax.com...
"Ellie" skryf:
> Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie, ek
> het iewers gelees (n tyd gelede) dat dit nou Chicago is, maar betwyfel dit,
> want ek het nogal heelwat vriende daar, en hulle se dit is nie so nie. Ek
> dink dit verander elke paar jaar, en DC het groot skoongemaak n ruk gelede.
> Ek sal uitvind more watter stad dit is, en laat weet.
Seker Atlanta. Jy sê Birmingham waar jy woon het 'n baie lae
misdaadsyfer? Ek het dit ook al gehoor.
Terloops, my dogter woon in Chicago. Sy het 'n woonstel in North
Lakeshore Drive. En sy vertel my altyd hoe moeilik dit is vir die
mense wat aan die Suide kant (as ek reg onthou), woon. Baie arm en
die misdaadsyfers baie hoog. Hulle het ook baie skoongemaak daar
onlangs, maar dit het net die probleem verskuif.
Chicago het natuurlik unieke "probleme" wat buite die nuusgroep se
charter val.
Een van my beste vriendinne woon omtrent 200 meters van Wrigley field, en
ons het n Cubs game gesien toe ons laas daar was (gelukkig het n stuk beton
nie op ons koppe geval nie). Ek is mal oor Chicago en sal more sountoe trek
as ek kon, en ja daar is twee Chicago's die aan die 'goeie' kant, en die
ander minder bevoorregses.
-e-
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96382 is 'n antwoord op boodskap #96346] |
Mon, 09 August 2004 13:37  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com stelde de volgende uitleg voor :
> "Ellie" skryf
>
>> Gloudina, dat jy jou nou so kan verknies oor ou Frikkie en wat hy sê.
>
> Ek verknies my nie. Ek is besig met psigologiese
> manipulasie. Nie net op Frikkie nie. Op alle
> stoereboere, of hulle nou closet stoereboere is
> of nie.
>
> Tant Hessie Freud
Hoe gaan jy dit klaarspeel lol
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:07:20 UTC 2025
|