Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » N.V.K. 2
N.V.K. 2 [boodskap #960] So, 22 Junie 2003 20:46 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Driesie wrote:
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..
>
> Ek kan dit ''Andries'' hou. Wil jy weet as wie is ek in die destrik bekend?
>
> Speedy sal dit dalk interessant vind om te weet.

Ek het nie gesê jy moet dit Andries hou nie, ek het net gewonder waarom
jy besluit het om Driesie te word. NATUURLIK wil ons weet as wie jy
bekend is in die distrik!

Lorinda
Re: N.V.K. 2 [boodskap #962 is 'n antwoord op boodskap #960] So, 22 Junie 2003 20:52 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

>> NATUURLIK wil ons weet as wie jy bekend is in die distrik!

Mense noem my .....Jakkals

My pa het daarmee begin, blykbaar was ek vreeslik stout toe ek 'n klein
seuntjie was...ek het graag met vuur gespeel ( nooit bed nat gemaak nie)

Ek het een keer my my ouma-hulle se bed aan die brand gsteek...ek praat nie
graag daaroor nie ;-))

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: 'n Sateliet hou jou dop...
Volgende onderwerp: My naweek 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:35:52 MGT 2024