| Gautengse Vroue [boodskap #95866] |
Ma., 02 Augustus 2004 05:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vrouedag, 9 Augustus, gaan glo hierdie jaar spesiaal deur Gautengse vroue
gevier word.
Wonder wat daar anders gaan wees as toesprake en Viginal Dialogues
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Gautengse Vroue [boodskap #95948 is 'n antwoord op boodskap #95918] |
Ma., 02 Augustus 2004 21:20  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Viginaal is die regte woord.
As jy dit in die woordeboek opsoek (2004-HAT) sal jy bevind dit is 'n
vroulike persoon wat slegs halfpad maagdelik is. Sy is bereid om orale seks
te beoefen, maar nie vaginale seks nie, vandaar die term viginaal.
Soois
"@rogers.com" wrote in message
news:68sPc.151$Bci.40@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Annette"
>
>> Wonder wat daar anders gaan wees as toesprake en Viginal Dialogues
>
> Verskoon my asseblief, maar wat bedoel jy met
> "viginal"? Ek ken die woord "vaginal" en die woord
> "virginal" maar van "viginal" het ek nog nie gehoor
> nie.
>
> Tant Hessie van Waterval Onder
>
|
|
|
|