Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Inspuitings
Inspuitings [boodskap #95868] Ma, 02 Augustus 2004 05:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
o.a. polio, malaria en disentrie.
Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
is in die Kaap aangeteken.
--
Groetnis
Annette
Re: Inspuitings [boodskap #95870 is 'n antwoord op boodskap #95868] Ma, 02 Augustus 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het vergeet van wingerd-griep...

"Annette" skryf in boodskap news:cekiuf$1cs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
> deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
> o.a. polio, malaria en disentrie.
> Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
> Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
> is in die Kaap aangeteken.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Inspuitings [boodskap #95897 is 'n antwoord op boodskap #95868] Ma, 02 Augustus 2004 13:06 Na vorige boodskap
Lioncall  is tans af-lyn  Lioncall
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Klink soos die ou wat my gevra het "waar is die leeus wat in die strate
loop". En dit in Joburg. Hy was vertel in England om n' geweer te koop en
saam te bring na Joburg
Vorige onderwerp: Top 100
Volgende onderwerp: Vakansie Innie Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:18:14 MGT 2024